Werk in klerksdorp, jobs

1 - 24 of 36 ads

Ek is baie baie baie dringend opsoek na werk

Ek gebruik my meisiekind se foon om dit te plaas.Goeie dag mense ek is dries pieterse ek is 52 jaar oud en ek is baie baie baie dringend opsoek na werk ek is bereid om enige iets te doen enige iemand...

junkmail.co.za 25/04/2016 | Report Ad

Welder co 2

Soek werk asb welder Co 2

junkmail.co.za 23/04/2016 | Report Ad

Administrasie Werk

Enthusiastic property management & administration person required. Must be able to read and write English & Afrikaans, additional languages of benefit. Must manage conflict, be computer literate, and...

locanto.co.za 30/03/2016 | Report Ad See also: Property management administration jobs

Bemarkingskonsultant benodig vir die Noordwes area

SEESA benodig 'n bemarkingskonsultant vir die bemarking van hul dienste. Die person moet selfgedrewe en doelwitgerig wees. Moet bemarkingsondervinding he en bereid wees om vir goeie kommissie te werk....

gumtree.co.za 16/04/2016 | Report Ad See also: Area sales North West jobs

Kineropas werk

Hi ek is jennifer en is 25jaar en is opsoek na kineropas werk ek het 11 jaar ondervinding met babas en kiners ek het nie n ry ding nie en ek bly in makwassie ek vra r50 per dag om na u kind te kyk...

junkmail.co.za 08/03/2016 | Report Ad

Opsoek na werk 19 jaar wit man

Ek is opsoek na werk wat ek met my hande kan doen soos plaaswerk in klerksdorp, hartebeesfontein of brakspruit gebied

junkmail.co.za 24/03/2016 | Report Ad

Job seeker bou werk

Job seeker bou werk, hi ek is willem en is 35 ek kan bou pleister teels in sit ens ek bly in makwassie en is dringend opsoek na werk asb

junkmail.co.za 08/03/2016 | Report Ad

Soek werk asb

Hi ek is 35jaar oud en soek dringend werk met bly plek asb ek het 5jaar op n plaas gewerk ek kan treker ry ploeg ens ek het n D graad in security het vir boss gewerk ek het nie n ry ding nie ek bly in...

junkmail.co.za 08/03/2016 | Report Ad

45wit vrou soek na werk

Hallo ek is 45blanke vrou soek na werk in klerksdorp asb as iemand my kan help of van iemand weet wat my kan help 0744129494

junkmail.co.za 17/02/2016 | Report Ad

Soek werk in Klerksdorp

As iemand weet van eenige admin werk in klerksdorp eks 22 sal my Cv stuur my email my net baie dankie

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad See also: Jobs in Klerksdorp

Dringend opsoek na werk

Het. ondervinding in ou mensies op te pas . algemene kantoor werk. vakansie oord ondervinding supervision oor werkers . kontrole oor voorraad van behuising asook opsigter op perseel. kan multitask ....

junkmail.co.za 28/01/2016 | Report Ad

Soek werk

Diesel mechanic

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Machine operator

Soek werk as machine operator of plant oprateur is bereid om van onder te begin

junkmail.co.za 10/03/2016 | Report Ad

Opsoek na werk in Noord Wes (Klerksdorp/Potch ect)

Ek is 'n netjiese 33 jarige blanke dame op soek na boekhou / administratiewe werk in die Noord wes area. Het reeds 15 jaar ondervinding. Ek is hard werkend, betroubaar, baie eerlik en opreg. Ek leer...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Soek werk ASB

My naam is willem mulder en is 33jaar soek plaas werk ek het 3jaar op n plaas gewerk ek kan plant ploeg treker ry ens asb eenage iemand ek is dringend op soek na werk dis net ek en my meiesie ons bly...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Opsoek na werk

Hi ek is 27 w f klerksdorp opsoek na werk het al in n kleuterskool gewerk het niks experence maar sal wil nuwe goed leer ek is bereid om eenige iets te doen asb

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Op soek na werk

Op soek na werk

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Need work in klerksdorp potch or stilfontein

Hey almal eks 19jaar oud is van wolmrandstad is opsoek na werk het werks ondervinding asb eks bereit om teleer as julle belangstel kontak my by 0617353371 asb

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Ek is 21 opsoek na werk

Hey ek is 21 het 3 jaar wild en leeuplaas ervaring 1 jaar in die bou bedryf en 1 jaar in die saai boerdery ek drink nie ek rook nie en ek is super fiks het n kode 8 lesensie skakel my indien u vir my...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

21 jarige ou soek werk

Ek is 21 jaar oud het ervaring in die saai en vee boerdery en in die wild bedryf skakel my vir cv asb 0608657129

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Dringend opsoek na werk asb dringend

Hey,ek is asb opsoek na werk baie dringend.ek is 37jaar oud.en ek het kode 10lisensie en kan langafstande bestuur.ek kan boilermaker werk doen.ek kan jcb's,tlb's en loaders dryf.ek is n hardwerkende...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Dringend opsoek na werk asb dringend

Hey,ek is asb opsoek na werk baie dringend.ek is 37jaar oud.en ek het kode 10lisensie en kan langafstande bestuur.ek kan boilermaker werk doen.ek kan jcb's,tlb's en loaders dryf.ek is n hardwerkende...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Dringend opsoek na werk asb dringend

Hey,ek is asb opsoek na werk baie dringend.ek is 37jaar oud.en ek het kode 10lisensie en kan langafstande bestuur.ek kan boilermaker werk doen.ek kan jcb's,tlb's en loaders dryf.ek is n hardwerkende...

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad

Enige werk asb

More,ek is opsoek na werk.ek is van klerksdorp,orkney omgwing.ek sal n cv email as daar aangedring word op 1,dankie

junkmail.co.za 27/11/2015 | Report Ad
Search phrase
  • werk in klerksdorp