Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

werk in gauteng

Listings from jobs4jobs.com, neuvoo.com and 7 more

Sales Consultant

    Eksterne Verkoopsposisie Centurion Ons is op soek na gemotiveerde Verkoopskonsultante wat n passie het vir verkope om by ons aan te sluit binne ons eksterne verkoopsafdeling gebaseer in Centurion. Primêre doelwitte sal wees om die interne verkoopspersoneel te ondersteun in die bywoning van afsprake met reeds bespreekte kliënte en verwerking van kliëntbestellings. Postipe: Permanent Salaris: Kan v...

    Seen 4 days ago onfindojobs.co.za
    See more details

    Junior Koordineerder: Verskeping/ Junior Coordinator: Shipping

      Kern doel van die pos:Berei bale volgens die behoeftes van die kopers voor.Minimum Vereistes:Matriek / Graad 12 (Kwalifikasie in Verskeping sal n voordeel wees);Vurkhysterlisensie (sal voordelig wees);3-5 jaar ervaring in 'n Verskeping en Logistieke omgewing.Vaardighede:Rekenaarvaardigheid (Excel, Word, Powerpoint en Outlook);Tweetalig (Afrikaans en Engels);Kosteberekening;Sperdatum en teikengedr...

      Seen 2 days ago onfindojobs.co.za
      See more details

      Tak Administrateur

        Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dame as Tak Administrateur by ons Stoor fasiliteite in die Annlin/Wonderboom area in Pretoria. Die geskikte kandidaat sal iemand moet wees wat positief, energiek, vol lewenslus, gesond en oor goeie adminstratiewe eienskappe beskik. Iemand met 'n oog vir fyner besonderhede in haar werk. Jy moet bereid wees om die ekstra myl te loop van tyd tot tyd. Jy sal daaglikse...

        Seen 4 days ago onfindojobs.co.za
        See more details

        Recruitment Consultant - Mét Bedrijfswagen - Antwerpen

          Over onze klantHeb je reeds ervaring binnen rekrutering of een commerciële rol?Ben je op zoek naar een rol met de nodige uitdaging en een steile leercurve?Aan de slag bij een Top Employer met een team van experten aan jouw zijde? Michael Page wordt erkend als een van de toonaangevende rekruteringsbedrijven voor o.a. Finance, Engineering & Manufacturing, Sales & Marketing en Procurement & Supply C...

          Seen 4 days ago onfindojobs.co.za
          See more details

          Verkoops Agent

            Vacancy DetailsEmployer:UDM International (Pty) Ltd UDM International waar jy beloon word vir jou harde werk .Op soek na Dinamiese, passievolle verkoops agente by UDM International, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in 'n besige, hoë produktiewe maatskapy.UDM International het suksesvol met Alexander Forbes, Metropolitan Life, besigheid onderhandel. U...

            Seen 9 days ago onfindojobs.co.za
            See more details

            Accountmanager

              (Vacatures) Joe Public zoekt een AccountmanagerJoe Public is per direct op zoek naar een:Joe Public groeit. En zoekt daarom versterking. Naast een leuke baan bij het leukste bureau van Nederland betekent dat ook dat je kunt profiteren van onze internationale groei. Zo mag iedereen die in Amsterdam werkt, vier weken per jaar dat doen vanuit een van de andere JoePublicsin de wereld. Plak er je vaka...

              Seen 5 days ago onfindojobs.co.za
              See more details

              Instandhoudings Beampte

                Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook herstelwerk moet kan doen. Basiese instandhoud...

                Seen 4 days ago onfindojobs.co.za
                See more details

                Rekeningverhoudingsbestuurder/ Accounts Relationship Manager

                  Ligging: Lynnwood Manor, Pretoria, 0184 Indiensnemingstipe: Voltyds Ouderdomsvereiste: 24-35 jaar Werksure: Maandae-Donderdae 8-5, Vrydae 8-2, 1 Saterdag/maand Salaris: R15 000 komissie Doel van die Pos: Die Rekeningverhoudingsbestuurder speel 'n kritieke rol in die ontwikkeling en instandhouding van langtermyn verhoudings met ons kliënte. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir di...

                  Seen 5 days ago oncareers24.com
                  See more details

                  Opponerings Spesialis/ Oppositions Specialist

                    Posbeskrywing: Regsdepartement van Skuldberadingsmaatskappy Opponerings Instruksie-agent. Ligging: Lynnwood Pretoria Tipe posisie: Voltyds Doel van die Pos: Die Opponerings Instruksie-agent in die Regsdepartement van n Skuldberadingsmaatskappy sal verantwoordelik wees vir die hantering van hofaansoeke wat gebring is onder skuldberading namens die verbruikers, met verwysing na opponerings vanaf kr...

                    Seen 8 days ago oncareers24.com
                    See more details

                    Junior Jeug Koördineerder

                      Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer.Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende:Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders.Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student).n Spanspeler wat in n groep funksioneer.Jy het die vermoë om met ongeveer 60 kleingroe...

                      Seen 13 days ago onfindojobs.co.za
                      See more details

                      Junior Jeug Koördineerder

                        Ons is opsoek na 'n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: 'n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). 'n Spanspeler wat in 'n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 ...

                        Seen 13 days ago onfindojobs.co.za
                        See more details

                        Junior Jeug koà rdineerder

                          Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). n Spanspeler wat in n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 klei...

                          Seen 13 days ago onjobplacements.com
                          See more details

                          Junior Jeug koördineerder

                            Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). n Spanspeler wat in n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 klei...

                            Seen 14 days ago onneuvoo.com
                            See more details

                            Senior Accountant - Chemie - Antwerpen

                              Antwerpen Vast dienstverband €50,000 - €60,000 per jaar Kantoor of thuiswerk Toegevoegd 22/11/2023Uitdagende rol als Senior Accountant met groeimogelijkhedenInternationaal Familiebedrijf met aandacht voor work-life balanceHeb je enkele jaren ervaring binnen Accounting en ben je op zoek naar een uitdagende volgende stap? Lees dan zeker even verder!Voor onze klant, een stabiel en internationaal bed...

                              Seen 13 days ago onfindojobs.co.za
                              See more details

                              Stage bij de Nederlandse ambassade te Pretoria (Economische afdeling)

                                De Nederlandse ambassade in Pretoria is op zoek naar een enthousiaste stagiair voor de periode 2 september - 28 februari (6 maanden) met de focus op handel en economie. De ambassade is een dynamische organisatie, actief op economisch, politiek en cultureel terrein in Zuid-Afrika. De beleidsafdeling werkt in 2 clusters politics, human rights and culture en economy, climate and skills aan de meerja...

                                Seen 18 days ago onneuvoo.com
                                See more details

                                Verkoops Agent

                                  UDM International waar jy beloon word vir jou harde werk . Op soek na Dinamiese, passievolle verkoops agente by UDM International, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in n besige, hoë produktiewe maatskapy. UDM International het suksesvol met Alexander Forbes, Metropolitan Life, besigheid onderhandel. UDM International spog ook met die Top sales toekenn...

                                  Seen 29 days ago oncareers24.com
                                  See more details

                                  Stage bij de Nederlandse ambassade te Pretoria (Politieke afdeling)

                                    De Nederlandse ambassade in Pretoria is op zoek naar een enthousiaste stagiair voor de periode 2 september - 28 februari (6 maanden) met de focus op politiek. De ambassade is een dynamische organisatie, actief op economisch, politiek en cultureel terrein in Zuid-Afrika. De beleidsafdeling werkt in 2 clusters politics, human rights and culture en economy, climate and skills aan de meerjarige thema...

                                    Seen 20 days ago onneuvoo.com
                                    See more details

                                    Operasionele Assistent Pos/Operational Assistant Position

                                      Operasionele Assistent Pos Beskikbaar! Operational Assistant Position Available! Sluit aan by 'n Wen-span in die Skuldbemiddeling Industrie! Ons is op soek na 'n toegewyde Operasionele Assistent om ons span in Lynnwood Manor, Pretoria, te versterk. As jy 'n passie vir mense het, kan jy die regte kandidaat wees! Join a Winning Team in the Debt Mediation Industry! We are looking for a dedicated Ope...

                                      Seen 29 days ago oncareers24.com
                                      See more details

                                      Tak Administrateur

                                        Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dame as Tak Administrateur by ons Stoor fasiliteite in die Annlin/Wonderboom area in Pretoria. Die geskikte kandidaat sal iemand moet wees wat positief, energiek, vol lewenslus, gesond en oor goeie adminstratiewe eienskappe beskik. Iemand met 'n oog vir fyner besonderhede in haar werk. Jy moet bereid wees om die ekstra myl te loop van tyd tot tyd. Jy sal daaglikse...

                                        Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                        See more details

                                        Accountmanager

                                          Vacatures Joe Public zoekt een AccountmanagerJoe Public is per direct op zoek naar een: Joe Public groeit. En zoekt daarom versterking. Naast een leuke baan bij het leukste bureau van Nederland betekent dat ook dat je kunt profiteren van onze internationale groei. Zo mag iedereen die in Amsterdam werkt, vier weken per jaar dat doen vanuit een van de andere JoePublicsin de wereld. Plak er je vakan...

                                          Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                          See more details

                                          Instandhoudings Beampte

                                            Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook herstelwerk moet kan doen. Basiese instandhoud...

                                            Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                            See more details

                                            Sandton, Johannesburg: Gekwalifiseerde Diesel Werktuigkundige

                                              Sandton, Johannesburg: GEKWALIFISEERDE DIESEL WERKTUIGKUNDIGE Minimum Vereistes: -Betroubaar met sober gewoontes -Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels -Rooi seël Diesel Werktuigkundige kwalifikasie verpligtend (bewys van kwalifikasie verlang) -Onlangse ondervinding as n diesel werktuigkundige verpligtend, spesifiek in Toyota en Isuzu vragmotors -Geldige bestuurslisense verpligtend -Bereid o...

                                              Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                              See more details

                                              Roodepoort, Johannesburg: Sekuriteit Installasie Tegnikus

                                                Roodepoort, Johannesburg: SEKURITEITS TEGNIKUS Minimum Vereistes: -Betroubare en verantwoordelike man, 20 40 jaar maksimum -Fisies fiks en in staat om daagliks fisiese take uit te voer -Sterk Engelse kommunikasie vaardigheid belangrik -PSIRA kwalifikasie voordelig -2 tot 3 jaar onlangse ondervinding as n Sekuriteits Tegnikus verpligtend, in installering van Alarms, CCTV kameras, elektriese heinin...

                                                Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                                See more details

                                                Brooklyn, Pretoria: PROJEK BESTUURDER (EVENTS MANAGEMENT)

                                                  Brooklyn, Pretoria: MIDDELVLAK PROJEK BESTUURDER (GEBEUREBESTUUR / "EVENTS MANAGEMENT") Minimum Vereistes: -Netjies en goed aangebiede, doeltreffende en professionele dame -Ten volle tweetalig in beide Afrikaans en Engels verpligtend (Afr & Eng kliëntebasis) -Matriek / Graad 12 -Relevant tersiêre kwalifikasie verkies -2 tot 3 jaar onlangse Projekbestuur ondervinding, spesifiek in geleenthede indu...

                                                  Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Location
                                                  Job Scope