ELECTRICAL ENGINEERING SERVICES - BERGRIVIERBERGRIVIER MUNICIPALITYBergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, communityinvolvement and effective management within a safe and healthy environment.Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg and approximately an hour s drive from Cape Town curr...
Similar listings you may like:
Goeie dag dit is Chane Ek is 21 jaar en soek baie grag werk Baie danki julle hulp sal my Baie help Groete Chane
Ons is op soek na admin werkers. Moet basiese kennis he van MS Word, Exel, Email. Goeie tarief word betaal. Kontak ons via email
Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER Minimum Vereistes: -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Matriek / Graad 12 -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend , verkieslik in retail / pakhuis industrie -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig) -Hoë aandag vir detail ...
Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit. Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kl...

Op soek na n mans patner om model werk saam my te doen. Vir enige na vra whatsapp 0610696352. Dit net model werk.
Pos beskikbaar: litigasie sekretaresse prokureurs firma: rustenburg, noord-wes permanent betrekking om dadelik diens te aanvaar ondervinding: litigasie (ten minste 5 jaar of meer) invorderings moet kan onafhanklik werk hantering van direkteur se dagboek
Kerndoel van die pos: OVK is op soek na n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Die suksesvolle kandidaat moet oor die vol...
Require a skilled wood worker to make small items on order Soek verkieslik afgetreede persoon om hout items te maak op bestelling Gerieflike werks ure Moet eie gereedskap en werk spasie he Verkieslik om Brackenfell, Kuilsrivier, Kraaifontein, Bellville a
Soek Afrikaans sprekende Verpleegster.Moet vermoe he, om met bejaardes te kan werk, met goeie adminstratiewe en organisatoriese vaardighede. Nasina Sentrum vir Bejaardes posbus 10 Ventersburg faks 086 678 8790 tel: 057 651 4754 epos : slu
Ek is op soek na n Debiteure/Krediteure pos of enige iets Rekeningkundigs in Bloemfontein. Artikels(Klerkskap) is nie n voorvereiste nie aangesien ek eerder vir n spesifieke onderneming/maatskappy (as vir n firma) wil werk en my so opwerk tot byv. Fi
Hier is n geleentheid vir iemand wat werk soek of net n ekstra inkomste wil verdien. Die besigheid se naam is Amway, hulle verskaf n verskeidenheid produkte waarvan almal omgewings Vriendelik is. Ook alle produkte word 100% gewaarborg om te doen wat belo
ONS RETAIL APTEEK KLIENT SOEK GEKWALIFISEERDE POST BASIC OM ONTMIDLIK TE BEGIN WERK MOET GEKWALIFISEERD WEES GEMEENTE RETAIL APTEEK ONDERVINDING MOET ONTMIDLIK KAN BEGIN MOET GEKWALIFISEERD WEES MOET COMMUNITY RETAIL APTEEK ONDERVINDING HE DIE SALARIS HANG AF VAN DIE KANDIDAAT SE ONDIRVINDING

UDM International waar jy beloon word vir jou harde werk . Op soek na Dinamiese, passievolle verkoops agente by UDM International, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in n besige, hoë produktiewe maatskapy. UDM International het suksesvol met Alexander Forbes, Metropolitan Life, besigheid onderhandel. UDM International spog ook met die Top sales toekenn...
Dutoit Agri verbou, verpak en bemark sagtevrugte en groente in die Wes- en Oos-Kaap. Bemarkingsassistent: Groente Prince Alfreds Hamlet Die posbekleër sal aan die Bemarkingsbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir die administrasie van uitvoer- en lokale bestellings, logistieke funksies en algemene ondersteuning met verkope. Die ideale kandidaat is n gedissiplineerde en energieke persoon...
Posbeskrywing: Ons soek na 2 Intreevlak Data Capturers Ligging: Lynnwood Manor Salaris: R12,500 basies per maand Aanvangsdatum: So gou as moontlik Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 April 2024 Word deel van ons dinamiese jong span! Ons is op soek na 'n gemotiveerde en detail-georiënteerde individue om ons span aan te sluit as 'n intreevlak Data Capturers by ons moderne kantore in Lynnwood Manor. Hie...
SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming met sy hoofkantoor in Swellendam, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy Silo Onderhoudsafdeling te Heidelberg (Wes-Kaap). SILO ONDERHOUDSBESTUURDER Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die Silo Onderhoudswerkswinkel en sy personeel te Heidelberg, en sal hoofsaaklik getaak wees met die bepl...
Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer. Vereistes: Geldige matriek-sertifikaat Bestuurslisensie Forklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dien PDP sal as 'n voordeel dien 3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraado...
Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer.Vereistes:Geldige matriek-sertifikaatBestuurslisensieForklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dienPDP sal as 'n voordeel dien3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraadopnameV...

Content Creator - Sluit aan by ons groeiende span !Geleë in Lynwood Manor, Pretoria, soek ons n dinamiese en eksentrieke Content Creator om by ons toegewyde span aan te sluit.Besonderhede:Voltydse posisieKantoor gebasseerVergoeding:Basiese salaris van R20 000Bykomende kommissiestruktuurVerantwoordelikhede:Inhoud Skepping:Ontwikkel betrokke inhoud wat gemik is op Suid-Afrikaanse verbruikers, inslu...
Page 1 of 3
Next Page