Tue Apr 23 2024 11:30:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

soek dringend werk

Soek werk

Mokopane, Mokopane Potgietersrus

    Goeie dag dit is Chane Ek is 21 jaar en soek baie grag werk Baie danki julle hulp sal my Baie help Groete Chane

    30+ days agoadsafrica.co.za
    See more details

    DRINGEND OPSOEK NA BESTUURSPOS IN MPUMULANGA

    Nelspruit, Nelspruit Mbombela

      Ek is dringend opsoek na werk as Depot of Tak Bestuurder. Is tans in die roomys bedryf.

      30+ days agoadsafrica.co.za
      See more details

      ADMIN WERK

      Benoni, East Rand

        Ons is op soek na admin werkers. Moet basiese kennis he van MS Word, Exel, Email. Goeie tarief word betaal. Kontak ons via email

        30+ days agoadsafrica.co.za
        See more details

        WERK IN NEDERLAND!

        Port Elizabeth, Port Elizabeth and Nelson Mandela Bay

          WERK IN NEDERLAND!

          30+ days agogumtree.co.za
          See more details

          Tikwerk vanaf my huis

          Potchefstroom, North West

            Ek is asb dringend opsoek na tikwerk of admin werk wat ek vanaf my huis kan doen. Ligging is nie 'n probleem nie, tegnologie is fantasties nou se dae. As enige iemand my asb kan help, ek is vinnig en profesioneel.

            30+ days agoadsafrica.co.za
            See more details

            Modeling/modelle

            Alberton, East Rand

              Op soek na n mans patner om model werk saam my te doen. Vir enige na vra whatsapp 0610696352. Dit net model werk.

              30+ days agoadsafrica.co.za
              See more details

              Carpenter / Skrynwerker

              Cape Town, Western Cape

                Require a skilled wood worker to make small items on order Soek verkieslik afgetreede persoon om hout items te maak op bestelling Gerieflike werks ure Moet eie gereedskap en werk spasie he Verkieslik om Brackenfell, Kuilsrivier, Kraaifontein, Bellville a

                30+ days agoadsafrica.co.za
                See more details

                verpleegkundige gesoek

                Ventersburg, Welkom and Goldfields

                  Soek Afrikaans sprekende Verpleegster.Moet vermoe he, om met bejaardes te kan werk, met goeie adminstratiewe en organisatoriese vaardighede. Nasina Sentrum vir Bejaardes posbus 10 Ventersburg faks 086 678 8790 tel: 057 651 4754 epos : slu

                  30+ days agoadsafrica.co.za
                  See more details

                  Mnr H Swanepoel

                  Bloemfontein, Free State

                    Ek is op soek na n Debiteure/Krediteure pos of enige iets Rekeningkundigs in Bloemfontein. Artikels(Klerkskap) is nie n voorvereiste nie aangesien ek eerder vir n spesifieke onderneming/maatskappy (as vir n firma) wil werk en my so opwerk tot byv. Fi

                    30+ days agoadsafrica.co.za
                    See more details

                    Amway Business Owner ( IBO ) my no is 2 279 135

                    Boksburg, East Rand

                      Hier is n geleentheid vir iemand wat werk soek of net n ekstra inkomste wil verdien. Die besigheid se naam is Amway, hulle verskaf n verskeidenheid produkte waarvan almal omgewings Vriendelik is. Ook alle produkte word 100% gewaarborg om te doen wat belo

                      30+ days agoadsafrica.co.za
                      See more details

                      Post Basic JHB

                      Johannesburg, Gauteng

                        ONS RETAIL APTEEK KLIENT SOEK GEKWALIFISEERDE POST BASIC OM ONTMIDLIK TE BEGIN WERK MOET GEKWALIFISEERD WEES GEMEENTE RETAIL APTEEK ONDERVINDING MOET ONTMIDLIK KAN BEGIN MOET GEKWALIFISEERD WEES MOET COMMUNITY RETAIL APTEEK ONDERVINDING HE DIE SALARIS HANG AF VAN DIE KANDIDAAT SE ONDIRVINDING

                        20 days agopnet.co.za
                        See more details

                        GEKWALIFISEERDE POST BASIC BENOODIG IN JHB Market related

                        Johannesburg, Gauteng

                          ONS RETAIL APTEEK KLIENT SOEK GEKWALIFISEERDE POST BASIC OM ONTMIDLIK TE BEGIN WERK MOET GEKWALIFISEERD WEES GEMEENTE RETAIL APTEEK ONDERVINDING MOET ONTMIDLIK KAN BEGIN MOET GEKWALIFISEERD WEES MOET COMMUNITY RETAIL APTEEK ONDERVINDING HE DIE SALARIS HANG AF VAN DIE KANDIDAAT SE ONDIRVINDING

                          20 days agopnet.co.za
                          See more details

                          Verkoops Agent

                          UDM International - Roodepoort, Johannesburg

                            UDM International waar jy beloon word vir jou harde werk . Op soek na Dinamiese, passievolle verkoops agente by UDM International, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in n besige, hoë produktiewe maatskapy. UDM International het suksesvol met Alexander Forbes, Metropolitan Life, besigheid onderhandel. UDM International spog ook met die Top sales toekenn...

                            30 days agocareers24.com
                            See more details

                            Data Capturer

                            Werksmag Consilium - Pretoria, Gauteng

                              Posbeskrywing: Ons soek na 2 Intreevlak Data Capturers Ligging: Lynnwood Manor Salaris: R12,500 basies per maand Aanvangsdatum: So gou as moontlik Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 April 2024 Word deel van ons dinamiese jong span! Ons is op soek na 'n gemotiveerde en detail-georiënteerde individue om ons span aan te sluit as 'n intreevlak Data Capturers by ons moderne kantore in Lynnwood Manor. Hie...

                              15 days agocareers24.com
                              See more details

                              Pakhuisklerk / Drywer

                              Bloemfontein, Free State

                                Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer. Vereistes: Geldige matriek-sertifikaat Bestuurslisensie Forklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dien PDP sal as 'n voordeel dien 3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraado...

                                26 days agojobplacements.com
                                See more details

                                Pakhuisklerk / Drywer

                                ALOS Innovative Workforce Solution - Bloemfontein, Free State

                                  Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer.Vereistes:Geldige matriek-sertifikaatBestuurslisensieForklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dienPDP sal as 'n voordeel dien3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraadopnameV...

                                  27 days agoneuvoo.com
                                  See more details

                                  Pakhuisklerk / Drywer

                                  Alos Innovative Workforce Solution -

                                    Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer.Vereistes:Geldige matriek-sertifikaatBestuurslisensieForklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dienPDP sal as 'n voordeel dien3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraadopnameV...

                                    25 days agofindojobs.co.za
                                    See more details

                                    Pakhuisklerk / Drywer

                                    Alos -

                                      Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer. Vereistes: Geldige matriek-sertifikaat Bestuurslisensie Forklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dien PDP sal as 'n voordeel dien 3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraado...

                                      24 days agofindojobs.co.za
                                      See more details
                                      New

                                      Soek 4 hard werkende dames vir kantoor skoon maak R600 per dag

                                      Central Karoo, Western Cape

                                        Soek 4 hard werkende dames vir kantoor skoon maak R600 per dag

                                        16 hours agogumtree.co.za
                                        See more details

                                        Content Creator

                                        Werkie - Pretoria, Gauteng

                                          Content Creator - Sluit aan by ons groeiende span !Geleë in Lynwood Manor, Pretoria, soek ons n dinamiese en eksentrieke Content Creator om by ons toegewyde span aan te sluit.Besonderhede:Voltydse posisieKantoor gebasseerVergoeding:Basiese salaris van R20 000Bykomende kommissiestruktuurVerantwoordelikhede:Inhoud Skepping:Ontwikkel betrokke inhoud wat gemik is op Suid-Afrikaanse verbruikers, inslu...

                                          23 days agofindojobs.co.za
                                          See more details

                                          Content Creator

                                          Werksmag Consilium - Pretoria, Gauteng

                                            Content Creator - Sluit aan by ons groeiende span ! Geleë in Lynwood Manor, Pretoria, soek ons n dinamiese en eksentrieke Content Creator om by ons toegewyde span aan te sluit. Besonderhede: Voltydse posisie Kantoor gebasseer Vergoeding: Basiese salaris van R20 000 Bykomende kommissiestruktuur Verantwoordelikhede: Inhoud Skepping: Ontwikkel betrokke inhoud wat gemik is op Suid-Afrikaanse verbruik...

                                            28 days agocareers24.com
                                            See more details

                                            Cost Accountant

                                            Salix Recruitment - Kimberley, Kimberley and Diamond Fields

                                              Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit. Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kl...

                                              5 days agofindojobs.co.za
                                              See more details

                                              Cost Accountant

                                                Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit. Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kl...

                                                6 days agojobplacements.com
                                                See more details

                                                Senior Verkoelings Tegnikus

                                                Ceres, Boland

                                                  Ons client, n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk ver...

                                                  8 days agoexecutiveplacements.com
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page