Tue Apr 23 2024 11:30:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

hospitality

Pos beskikbaar vir gekwalifiseerde onderwyser

Harrismith, Eastern Free State

    Pos beskikbaar vir gekwalifiseerde onderwyser Huis onderrig vir Gr10 en Gr11 Program: Impaq Pos dadelik beskikbaar Salaris onderhandelbaar Kandidate moet oor die nodige en toepaslike kwalifikasies beskik. Kandidate moet gemotiveerd wees. Stuur volledige

    30+ days agoadsafrica.co.za
    See more details

    Admim dame

    Middelburg, Mpumalanga

      Pos beskikbaar vir admin dame . Moet bereid wees om te " travel" en vir weke weg van die huis te wees

      30+ days agoadsafrica.co.za
      See more details

      Huishulp/Afrikaans Sprekend

      Vredenburg, West Coast

        Ek benodig 'n netjiese slanke dame tussen 30 en 50 vir algemene huis take. Ek is 'n ongetroude blanke man en verlang dat dame soms oorslaap omdat ek op plaas woonagtig is en nie elke dag dorp toe wil ry nie. Stuur vir my 'n foto en besonderhede via whats

        30+ days agoadsafrica.co.za
        See more details

        BENODIG PERSONE

        Support Services - George, Garden Route

          BENODIG PERSONE vir versorging van gestremde man in rolstoel. Persoon werk vanaf huis en moet tuis versorg word. Goeie werks omstandighede. Persone met ondervinding in versorging van gestremde mense sal voorkeur kry. Stuur aansoeke en cv na

          30+ days agojustthejob.co.za
          See more details

          VERKOOPSKONSULTANT

          Support Services - Pretoria, Gauteng

            VERKOOPSKONSULTANT Die fenominale aanvraag vir ons diens en gevolglike groei van ons besigheid skep nou n unieke geleentheid vir die uitbreiding van ons maatskappy in Pretoria. Ons is op soek na nuwe talent om ons professionele dienste aan besighede te bemark. Potensile kliente is besigheidseienaars. Bogemiddelde inkomstes kan verdien word. Ondervinding is nie n vereiste nie en behoorlike in-huis...

            22 days agojustthejob.co.za
            See more details

            VERKOOPSKONSULTANT

            Support Services - Centurion, Gauteng

              VERKOOPSKONSULTANT Die fenominale aanvraag vir ons diens en gevolglike groei van ons besigheid skep nou n unieke geleentheid vir die uitbreiding van ons maatskappy in Pretoria. Ons is op soek na nuwe talent om ons professionele dienste aan besighede te bemark. Potensiële kliente is besigheidseienaars. Bogemiddelde inkomstes kan verdien word. Ondervinding is nie n vereiste nie en behoorlike in-hui...

              30+ days agojustthejob.co.za
              See more details

              Verkoops Konsultant

              UDM International - Randburg Central, Randburg and Ferndale

                UDM International, 'n dinamiese, gedrewe, positiewe, en harwerkende individu word benodig om by ons span aan te sluit! In-huis opleiding word verskaf deur ons ongelooflike opleidingspan en afrigters. Groot weeklikse bonusse vir top presteerders. Verwysings-gebaseerde leidrade. Geen terugvorderings of lessenaargelde. Goeie onbeperkte kommissie verdien soveel as jy wil! Volledig betaalde opleiding,...

                29 days agocareers24.com
                See more details

                Page of