3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
4.5 Hektaar plot te Koppies Vrystaat. Turksvye gevestig en Kan bewerk word as besigheid. Geleë tussen Bloemfontein en Johannesburg. 4km van dorp
108Ha Irrigation farm, bordering the Sand River, situated in Theunnissen, Free State (Vrystaat). R3 500 000 Including VAT 35 Ha under Pivot 25 Ha arable land The rest of the land is grazing camps for livestock. No house, but there is accommodation for workers, with a bathroom. Large newly renovated Lock-up...
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat...
3Slaapkamer huis met met oopplan kombuis sitkamer eentkmer. Te Koppies
Hierdie is n pragtige wildsplaas in die hartjie van die Vrystaat. Die plaas is 490 ha groot en bestaan uit 6 weidingskampe. Daar is n omheinings sertifikaat van Wildbewaring asook WR nommer vir aanhou van buffels. Die 490 ha is alles wild omhein, met baie water ( 4 Windpompe, 1 Solar pomp, 1 dompelpomp en...
Page 1 of 1