Die meenthuis bestaan uit die volgende:Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.2 Slaapkamers2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop...
Die pragtige huis is ideaal vir eerste huiskopers of vir 'n aftree huis. Die huis is naby kerke, skole en die hospitaal.Die huis beskik oor die volgende:*1295sq erf.*2 Slaapkamers met houtvloere*1 Badkamer*Sitkamer met dakwaaier*Ruim eetkamer met houtvloere en dakwaaier.*Kombuis met gasstoof.*Waskamer*Lapa...
Fraaiuitsig Sonnige Huis te KoopDie sonnige huis bied 3 slaapkamers, 2 vol badkamers (hoofslaapkamer het en-suite), kombuis met opwasarea, sitkamer en eetkamer.Buite onderdak braaiarea.Ekstra groot motorhuis, plus baie parkering in die erf.Die huis is ten volle omhein, met beheerde toegang.Geleë in n...
3 Bedroom Retirement House for Sale Baie netjiese Aftreehuis te koop in ModimolleOm aftree jare te woon in 'n stil, rustige en veilige omgewing omring deur die bosveld weg van die gejaagde stad het baie voordele. Hier is alles binne 5 minute van jou huis. Hierdie netjiese aftreehuis op hoekerf bied die...
3 SLAAPKAMER HUIS IN VANDERKLOOFn Netjiese en gerieflike huis in die stil woonbuurt van Vanderkloof. Die huis bied n gedeeltelike uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Dis 'n voorafvervaardige huis wat gedeeltes het wat met stene gebou is. Die huis het drie groot leefruimtes wat dit n gerieflike woonhuis...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
3 Bedroom Retirement House for Sale Aftreehuis te koop in ModimolleHier ruim aftreehuis is goed geleë in 'n rustige en veilige aftreeoord in 'n bosveldsomgewing en klimaat.Die huis bied:3 Slaapkamers2 Badkamers1 StudeerkamerOopplan sit/eetkamer met ruim kombuis en afsonderlike opwas area.Die kombuis beskik...
Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising.160ha is onder wyn druiwe geplant (Onder sprinkel- en drip besproeiing).14 Kultivars is tersprake. (Rooi- en Wit wyne).80ha is Wildwerend toegespan waar verskeie soort...
HIERDIE HUIS GAAN VINNIG OPGERAAP WORD VIR 'N REDE! Waar stylvollea afwerking saamsmelt met top afwerking en gehalte van die boonste rakke. Hierdie uitsonderlike 3-slaapkamer, 2-badkamer huis spog met 'n kontemporre ontwerp met 'n fokus op vermaak en ontspanning. Die hart van hierdie huis is sy...
n Unieke leefstyl in Kranspoort Hierdie huis voldoen aan alle behoeftes......Ligging: Uitsonderlik met baie privaatheid en mooi uitsig, aangrensend tot twee kante parkland. Vloei van Huis: n Ruim oopplan huis met uitstekende vloei....Wat bied die huis?In die huis is daar n ingangsportaal, oopplan tv kamer...
HIERDIE HUIS GAAN VINNIG OPGERAAP WORD VIR 'N REDE! Waar stylvollea afwerking saamsmelt met top afwerking en gehalte van die boonste rakke. Hierdie uitsonderlike 3-slaapkamer, 2-badkamer huis spog met 'n kontemporêre ontwerp met 'n fokus op vermaak en ontspanning. Die hart van hierdie huis is sy...
Hierdie twee-slaapkamer, twee-badkamer meenthuis in die middel van Stellenryk Aftreeoord, Universitas, Bloemfontein, is stapafstand van die Mudplein-inkopiesentrum, 'n NG-kerk en hospitale. Twee Jo-Jo tanks voorsien besproeingswater aan die pragtige voortuin. Behalwe vir ruim leefarea, wat uitloop op 'n...
Neat 4 Bedroom house with 3 bathrooms. The well-maintained house is situated in a prestigious area in Nylstroom. Spacious rooms with open plan kitchen, lounge, tv room, lapa with built-in cupboards, swimming pool and garage. The house is rounded off with a garden and a 10,000-litre tank and pressure pump...
SOLE & EXCUSIVE MANDATE This charming "golden oldy" is a testament to timeless elegance and warmth, having been cherished and well-loved over the years. Now, it seeks a new owner to continue its legacy of joy and memories. Ideal for someone who appreciates the beauty and character that only time can...
n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk! n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met en-...
4 Slaapkamer,3badkamer huis te Koop in Vredendal!!! Hierdie Lae onderhoud huis is in 'n stil rustige area in Vredendal.Hierdie huis bied die volgende vir jou!!!Ruim tuin met besproeingDbl motorhuisDbl afdakElektriese hek.Wendyhuis.Binnekant van die eiendom: Leefarea wat deur loop na ruim kombuis met aparte...
n Pragtige eiendom beskikbaar in Hartenbosheuwels, die altyd gewilde en gesogte woonbuurt in Mosselbaai/Hartenbos, Dis n uiters goed geboude siersteenhuis (lae onderhoud), met drie slaapkamers, twee badkamers en n dubbel motorhuis en noordelike aansig. Pragtige uitsig oor die Hartenbosrivier en -vallei....
3 Bedroom Retirement House for Sale AlleenmandaatAftreehuis met uitsig oor die wye bosveld, groen gras en lieflike bomeHierdie 3 slaapkamer huis is ideaal vir mense wat hou van die bosveld.Koffie in die oggend of "sundowner"in die middag in die lapa is die lewenswyseNetjies huis met 2 badkamersOopplan sit...
Meenthuis in aftree sekuriteitskomplex vir persone 50 jaar en ouer / Townhouse in secure retirement village for persons 50 years of age and older.BIED AAN / FEATURES* 2 Ruimerige slaapkamers / 2 Roomy bedrooms with built-in cupboards and clean carpet flooring* 2 Badkamers (Hoofslaap badkamer met roltoel...
SOLE MANDATE. 290 sqm, 4 BEDROOM HOUSE IN VANDERKLOOF.Situated in central Vanderkloof, this beautiful 4-bedroom house overlooks the Vanderkloof Dam. The 290 sqm house is built on a 780 sqm plot. It features three bathrooms, a spacious 290 sqm interior, and an 81 sqm garage with an outdoor room and a...
2 Bedroom House for Sale in Retirement Village Huis te koop in Aftreeoord in Modimolle vir 50 plus ouderdomgroep personeNetjiese huis met lae ondertuinHierdie huis bied:2 slaapkamers en 2 badkamersDie hoofslaapkamer het volledige badkamer met bad en stortDie oopplan leef en eetkamer is tussen die...
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Welcome to Alewyn, an Amana property exclusive mandate.We have Flats for sale from R2 020 000 (units 16, 17 , 18)We have Townhouses for sale for R2 250 000 (units 26, 27, 28)Please get in touch with us to find out which units are still available.The Alewyn complex will have 5kw solar/battery power...
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
Page 1 of 5
Next Page