Uitstekende beleggingsgeleentheid in 2 woonhuise plus 'n kothuis. Te koop as een pakket. R50000 per maand huurinkomste.Nuwe SOLAR elektriese stelsel voorsien eie elektrisiteit. M.a.w. geen beurtkrag ooit! (No loadshedding ever!)Volledig gemeubileer en vol huurders vir die jaar.Trek dubbele voordeel uit 'n...
Het julle al menigmaal rondgekyk en probeer om ''n nuwe huis te koop in hierdie pragtige Tuinroete, net om terleurgesteld om te draai omdat die huise eenvoudig te duur is vir die geld wat julle beskikbaar het? Word jy elke keer geboelie met ''n vaste plan wat nie verander kan word nie? Moenie julle droom...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
2 Losstaande Huise op een masiewe erf te koop in Orania! ALLEENMANDAATHierdie is 'n historiese eenheid te koop, en jy wil dit nie misloop nie!Masiewe erf (8000m2) met 2 wooneenhede op.HOOFHUIS: - 3 slaapkamers - 2 vol badkamers (1 is en-suite) - Ruim leefarea met oopplan kombuis - Groot opwaskamer. Word...
Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...
Skaars soos hoendertande. n Geleentheid om n eiendom in Kranspoort te koop met n ligging soos hierdie huis, gebeur baie selde. Hierdie huis is direk langs die wildreservaat geleë in n baie stil cul-de- sac en maak dit moontlik om verskeie wildsoorte oa Koedoes, Rooibokke, Zebras, Kameelperde en die hele...
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog! DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet! Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...
Saai en Vee plaas naby N2 Silbaai in wreld bekende Tuin Roete.Gevestigde boerplaas te koop.10 km uit Riversdale op die N2, oppad na Mosselbaai.3 km op R302 oppad na die gewilde vakansie dorp Stilbaai.Twee titelaktes.Schoongelegen en Soebatters Vlakte.Al die strukture is gevestig om hierdie eiendom uit te...
2 Huise te koop in Strandfontein,Wes Kaap 2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop.Die wooneenhede is spieëlbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak.Waaruit bestaan elke...
Similar listings you may like:
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
INDUSTRIËLE GEBOU TE KOOP PAARLGebou te koop in baie gewilde Industriële area. Erf grootte 3591 m en gebou grootte 2372 m Prys: R10 200 000(#IN8)Tel: 072 611 5311Epos:
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Baie ruim en netjiese woonstel te koop in Prestige Park aftree-oord vir inwoners 55 en ouer.Die woonstel het 2 ruim slaapkamers en 2 badkamers, sit/eetkamer, kombuis en klein balkon.Die woonstel kyk Noord en het uitstekende termiese gedrag, maw heerlik koel in somer en warm in winter.Die oord beskik ook...
2 Slaapkamer w/s met toesluit motorhuis te koop direk van eienaar.Gelee te Waterbokstr Theresa Park naby Nina Park Spar en Wonder Park asook skole en Golf bane. Kontak eienaar 0829569224view more.
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
2 en 'n half slaapkamer woonstel te koop. Veilige rustige area. Naby hoër- en laerskole. Winkel sentrum en kleuterskole binne loop afstand.
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Porterville - Saai-en-Veeplaas - 244 haTe Koop per Tender Infrastruktuur: Woonhuis; skuur; arbeiders akkommodasie en krale.Verdeel in 4 kampe.Baie netjiese eenheid in gesogde area.Tender sluit: 28 Maart 2024 om 12:00Plek: BKB Gebou, Ceciliastraat 100, PaarlBesigtiging per afspraak.Property Reference #:...
Waskamer en waskamer stoor en binne braai area is 79 vkm,.....dubbel garage en works area is 60 vkm....ons trek Wes kus toe
Page 1 of 18
Next Page