Harcourts is proud to present a beautiful two-bedroom home, tucked away in a peaceful retirement complex, close to the town centre. Imagine living in this home that is perfect for those who want an easy, hassle-free life, with a cosy porch and braai area. To be in Stellenbosch is like being in a miracle,...
Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995
Die pragtige huis is ideaal vir eerste huiskopers of vir 'n aftree huis. Die huis is naby kerke, skole en die hospitaal.Die huis beskik oor die volgende:*1295sq erf.*2 Slaapkamers met houtvloere*1 Badkamer*Sitkamer met dakwaaier*Ruim eetkamer met houtvloere en dakwaaier.*Kombuis met gasstoof.*Waskamer*Lapa...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Die meenthuis bestaan uit die volgende:Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.2 Slaapkamers2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop...
142 ha met huis en woonstel. Groot store. Was gebruik vir vierkraal en kan weer. 11 boorgate waarvan 7 toegerus is
3 Slaapkamer in 'n rustige goeie area in Klawer. Langs Laerskool. Met 2 vol badkamers. Slaapkamers is ruim. Hoofslaapkamer het 'n groot ingeboude hangkas en en suite badkamer. Groot oopplan kombuis/sitkamer met 'n log kroeg. Groot stoep met braai wat toegemaak is met vollengte diefweringhekke. Erf grootte...
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Kom beleef die uitsonderlike leefstyl in Kranspoort Vakansiedorp. Kranspoort bied n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom as jy dan boonop die geleentheid kry om n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak n indruk op n mens vandat jy...
Uiters netjiese en stewig geboude stoor,op n 848 vkm erf in Vanderkloof. Die stoor is 300 vkm onderdak. DIE STOOR HET 'N 50 VKM ONDERDAK SPASIE WAT TOEGEBOU MOET WORD OM N WOONEENHEID TE VORM. BINNE IN STOOR: Toilet met wasbak....
'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en...
2 Bedroom House for Sale in Modimolle Aftreehuis te koop in ModimolleIdeale aftreeplek vir 50 plus persone sonder afhanlikes, in 'n rustige, veilige en stil bosveldomgewing.Die huis bied:2 slaapkamers (hoofslaapkamer met en suite badkamer en skuifdeur na buite)2 badkamersOopplan sit/eetkamerDie kombuis...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is gele in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...
*Exclusive to Just Property*Step into the epitome of modern family living with this stunning home nestled in the heart of Victoria Park. Meticulously crafted over the years, every corner of this residence exudes warmth and elegance.Boasting four bedrooms, two bathrooms, and three lounges, there''s ample...
3 Bedroom Retirement House for Sale Baie netjiese Aftreehuis te koop in ModimolleOm aftree jare te woon in 'n stil, rustige en veilige omgewing omring deur die bosveld weg van die gejaagde stad het baie voordele. Hier is alles binne 5 minute van jou huis. Hierdie netjiese aftreehuis op hoekerf bied die...
SOLE MANDATE. 290 sqm, 4 BEDROOM HOUSE IN VANDERKLOOF. Situated in central Vanderkloof, this beautiful 4-bedroom house overlooks the Vanderkloof Dam. The 290 sqm house is built on a 780 sqm plot. It features three bathrooms, a spacious 290 sqm interior, and an 81 sqm garage with an outdoor room and a...
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
4.5 Hektaar plot te Koppies Vrystaat. Turksvye gevestig en Kan bewerk word as besigheid. Geleë tussen Bloemfontein en Johannesburg. 4km van dorp
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS, SOWEL AS TEELS EN LAMINEER VLOERE LIEFLIKE KOMBUIS MET INGEBOUDE...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Fraaiuitsig Sonnige Huis te KoopDie sonnige huis bied 3 slaapkamers, 2 vol badkamers (hoofslaapkamer het en-suite), kombuis met opwasarea, sitkamer en eetkamer.Buite onderdak braaiarea.Ekstra groot motorhuis, plus baie parkering in die erf.Die huis is ten volle omhein, met beheerde toegang.Geleë in n...
THIS IS YOUR CHANCE TO SECURE A PROPERTY IN THE SOUGHT-AFTER BOSVELDSIG. This spacious property offers an old-world charm kitchen with wooden cupboards, breakfast nook, and scullery, free-flowing open plan living, and dining area. The simple yet stylish 3 bedrooms and 3 bathrooms are all oversized with...
3 Bedroom House with Big Entertaiment Braai area and PoolThis modern Beautiful house present te following:EntranceLoungeBig Braai Room with LoftDining RoomOpen plan modern Kitchen with separate Scullery3 Bedrooms with build in cupboardson - SuiteModern full BathroomToiletPool Big yardWith a Dubble Garagedo...
Page 1 of 18
Next Page