3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!Seeff Orania bied aan:Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys...
Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier. VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan...
Almal wil ''n huisie by die see h TE KOOP IN PAPENDORP!!! Hierdie is die perfekte geleentheid om ''n plekkie naby die see te kan h. Huis is so 3km vanaf Strandfontein en so 10km vanaf Dooringbaai en dan so 15km uit Lutzville uit.Die huis sit op ''n heuwel in Papendorp en kyk oor die Olifantrivier...
Smallholding For Sale in Albertinia! 2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!Hierdie besondere eiendom - gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net 'n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met 'n groot...
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!MEUBELS NIE INGESLUIT NIEHierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!Oopplan kombuis...
2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!Hierdie besondere eiendom - gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net 'n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met 'n groot en gemaklike gesinswoning - sy...
Similar listings you may like:
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Huis te koop in makwassie
Selling due to personal family issues. Painted and Upgraded property over the past 2 months.Some furniture included in price
Farm for sale/ plaas te koop
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
LIEFLIKE RUIM GESINSWONING MET UITSIG NA DIE BERGE. FRONT NOORD EN IS LEKKER SONNIG.HET PRAGTIGE HOUT BINNEDEURE.DIE KOMBUIS HET ALLES VIR DIE MOEDER.BAIE GOEIE WAARDE VIR GELD.SONNIGNABY DIE WINKELSENTRUM EN STRAND.MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE# Parking: 2Rates And Taxes: 950Property...
Page 1 of 18
Next Page