Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier. VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan...
Similar listings you may like:
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
INDUSTRIËLE GEBOU TE KOOP PAARLGebou te koop in baie gewilde Industriële area. Erf grootte 3591 m en gebou grootte 2372 m Prys: R10 200 000(#IN8)Tel: 072 611 5311Epos:
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Baie ruim en netjiese woonstel te koop in Prestige Park aftree-oord vir inwoners 55 en ouer.Die woonstel het 2 ruim slaapkamers en 2 badkamers, sit/eetkamer, kombuis en klein balkon.Die woonstel kyk Noord en het uitstekende termiese gedrag, maw heerlik koel in somer en warm in winter.Die oord beskik ook...
2 Slaapkamer w/s met toesluit motorhuis te koop direk van eienaar.Gelee te Waterbokstr Theresa Park naby Nina Park Spar en Wonder Park asook skole en Golf bane. Kontak eienaar 0829569224view more.
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
2 en 'n half slaapkamer woonstel te koop. Veilige rustige area. Naby hoër- en laerskole. Winkel sentrum en kleuterskole binne loop afstand.
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Porterville - Saai-en-Veeplaas - 244 haTe Koop per Tender Infrastruktuur: Woonhuis; skuur; arbeiders akkommodasie en krale.Verdeel in 4 kampe.Baie netjiese eenheid in gesogde area.Tender sluit: 28 Maart 2024 om 12:00Plek: BKB Gebou, Ceciliastraat 100, PaarlBesigtiging per afspraak.Property Reference #:...
Waskamer en waskamer stoor en binne braai area is 79 vkm,.....dubbel garage en works area is 60 vkm....ons trek Wes kus toe
Farm for sale/ plaas te koop
Huis te koop in makwassie
Selling due to personal family issues. Painted and Upgraded property over the past 2 months.Some furniture included in price
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en...
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Familie woning te koop in Lichtenburg.
Page 1 of 17
Next Page