2 slaapkamer huis te huur in orkney. 7 km van galaxy af.met gas stoof en oond en gas geyser in.het s...
2 slaapkamer huis te huur in orkney so 7 km van galaxy af teen die vaalrivier. 2 badkamers .het in geboude kaste .aircon in sitkamer ook. Met gas stoof en oond en gas geyser. Eie erf met afdak vir 2 moters. 1 inloop moterhuis ook. R4000 deposito en huur is r4000 per maand. Sonder water en ligte . Diere kan...
4 slaapkamer ruim familie woning, 2 badkamers. Groot swembad en lapa. 'n plek van veilig woon. Woning geleë naby skole, winkels en aktiwiteite wat Rietondale park bied, soos stap en tennisbane.Die erf het 'n aparte, privaat tuinwoonstel met eie ingang wat uitgesluit is.
Pretoria Oos / Tierpoort / Bashewa naby Garsfontein Weg. *Groot 3 slaap kamer huis te huur met aparte oop plan tuinwoonstel. Erf grootte: 2.2ha.*-Beskikbaar: Onmiddellik.-Huur: R10880 p/m. -Deposito: R10880. -Eskom homepower krag. -Eskom deposito: R2500. -Sterk Boorgat met druk pomp. -Veiligheids sisteem...
2-slaapkamer woonstel (88 vierkante meter) te huur in Queenswood, Pretoria. Onmiddellik beskikbaar.- Groot leefarea- Aparte kombuis- Hoof slaapkamer, groot genoeg vir dubbelbed, met ingeboude kaste- Tweede slaapkamer met ingeboude kaste- 1 badkamer met bad en stortkop, wasbak en toilet- 1 aparte toilet- 1...
Ruim, onlangs opgenapte, ONGEMEUBILEERDE, drie slaapkamer woonstel met 2 badkamers geleë in 'n stil buurt in Linden. Die vertrekke is nog lekker groot met blokkies houtvloere. Hierdie eenheid het 'n lekker groot balkon. Dit het 'n moderne kombuis met baie pakplek.Parkering en elektrisiteit is ekstra. Daar...
600ha Bosveld Wildsplaas Thabazimbi. 1.) Huur enige van 3 Chalets vanaf R2500p.m. tot R4000p.m. per chalet of 2.) 3 Slaapkamer huis @R6500p.m.Gebruik vir gewone verblyf en / of neem deel aan ons volhoubare boerdery bedrywe en toerisme. Grens aan Krokodilrivier. Besonderse klowe en kranse. * Kan ook...
1.5 Slaapkamer woonstel naby aan Mayville Mall. Woonstel is op 2de vloer van die kompleks.
Geleë op n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis n lus vir die oog.n Groot pl...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met ''n enkel motorafdak.Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei geleë, ''n goed toegeruste kombuis en ''n rustige slaapkamer met ''n privaat badkamer. Die...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met 'n enkel motorafdak. Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei gele?, 'n goed toegeruste kombuis en 'n rustige slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die enkelmotorafdak...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed.Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en ''n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het ''n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
Rietfontein : Adcock straat , Tuin woonstel:1 groot Slaapkamer,sitkamer,aparte opwasgedeete,2 klein gesterliseerde troeteldiere toegelaat.Ingesluit van die Meubelment op fotos, tafel, 2 deur kassie ,wit lang kas , bruin spesery/kruideniers kas en besemkas, gas botteltjie en 2 plaat gas stoof.excl eetgery...
Rietfontein : vir 1 April 2024 Adcock straat , Tuin woonstel: 1 groot Slaapkamer, sitkamer, aparte opwasgedeete, 2 klein gesterliseerde troeteldiere toegelaat. Ingesluit van die Meubelment op fotos, tafel, 2 deur kassie ,wit lang kas , bruin spesery/kruideniers kas en besemkas, gas botteltjie en 2 plaat...
Vakansie verhuring Hartenbos Vakansie woonstel beskikbaar vanaf 1 Desember tot in Januarie. Kos R2580 per nag vir n munimum van 10 nagte. Ekstra is Koopkrag en Skadedeposito van R3000, wat terugbetaalbaar is so daar geen skade wees nie. Dis ''n slaap 4 woonstel. Daar is ''n garage en plek vir 1 ekstra...
Ruim een slaapkamer woonstel in goed bestuurde kompleks geleë in Ferndale Randburg. Die woonstel is onlangs opgekanp en die vertrekke is nog lekker groot.Hierdie eenheid is op die eerste vloer, daar is slegs twee verdiepings, met 'nmooi uitsig oor die pragtige tuin. Die woonstel is goed geleënaby alle...
Netjiese twee-slaapkamer woonstel te huur op stil eiendom, Nieshoutweg: Twee slaapkamers, 'n badkamer (aparte toilet), sitkamer en kombuis, ongemeubileerd. Toesluit-motorhuis. Geskik vir stil paartjie (2 persone). Geen kinders of troeteldiere. Eiendom omhein en toegerus met elektriese heining. Standaard...
NETJIESE 3 SLAAPKAMER DUBBEL GARAGE EN DUBBEL BADKAMER IN AFTREE OOSTE VAN PRETORIA TE HUURHierdie is een van die beste Aftree Oorde in die Ooste van PretoriaEenheid bied 3 slaapkamers met dubbel Badkamers en Oopplan Kombuis Sit en EetkamerHet ook n stoepie wat baie privaat is en wat uitloop op n tuin wat...
4 Slaapkamer huis te huur in Danville. Sitkamer. Eetkamer. Prepaid krag water en sanitasie volgens Munspipale Rekening. Sleg 2 klein hondjie sal teogelaat word. R7000 Dep. As gevolg van natuur ramp het die dak n lek plek wat ons besug is om te herstel. My bel nommer is 067 0659436view more Watcup...
TUINWOONSTEL TE HUUR Hierdie tuinwoonstel is beskikbaar om te huur. Dit is losstaande van die hoofhuis. Dit bestaan uit 'n oopplan kombuis/woonkamer. Een ruim slaapkamer met badkamer. Daar is ook 'n bo- vertrek wat gebruik kan word.Baie privaat met eie veilige parkeerplek.Alle dienste en wifi is...
Lieflike ruim 2-slaapkamer woonstel in Mayville PRETORIA. Oopplan kombuis - Sitkamer met plek vir wasmasjien in die kombuis, 2 slaapkamers met 'n stort in die badkamer en 'n pragtige binnehof aan die agterkant. Baie veilig met elektriese hek. In kompleks van 6. Op busroete en naby Mayville Shopping....
3 Slaapkamer huis, 2 badkamers waarvan 1 en-suite is, gelee in Montana Parkl, dubble garage & dubble motor afdakke, kuier stoep met louver deck, Explorar dish met LNB, wifi konneksie, alarm stelsel, pre-paid water en krag en hoë sekuriteit. Gerieflike kombuis met spen, opwas, oop plan sit en eet kamer,...
Ruim 3 slaapkamer huis te huur Pta noord. Daar is ook n 4de vertrek wat kan dien as ekstra kamer. 3 ruim slaapkamers, eetkamer, sitkamer, 2 badkamers met bad, toilet en wasbakke.Baie groot kombuis.Groot afdak vir parkering vir baie karre.Lieflike groot erf met groot lapa en garage asook buitekamer en...
Page 1 of 2
Next Page