Average price trends
7 800
Jan
7 800
Feb
7 500
Mar
Die area kry Geen Loadshedding !!!2 slaapkamer eenheid te huur in Rietfontein.Hierdie eenheid bied: 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis met ingeboude kaste. lekker groot linnekas en stoorplek onder die trappe, klein patio vir sondae midae kuiertjies. Onderdak parkering.Loop afstand van...
Groot loft kamer te huur in sekuriteits area:R3300 per maandDeposito R3300Dadelik beskikbaarIngeslui...
Enkel kamer te huur in sekuriteits area: R3300 per maand Deposito R3300 Dadelik beskikbaar (Die kame...
TUINWOONSTELValhalla Pretoria Stil Area; Veilig; Steenmuur + Picket Fence omhein met ADT g...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Huis te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 3 slk, 1 badk, leefarea, kombuis, stoep, toe afdak, klein tuin. Prepaid krag en prepaid water.
Klein bachelor woonstel te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 1 slk, 1 badk, kombuisie in kamer, prepaid krag, prepaid water, gas geyser, klein tuin
Halo het n kamer te huur in pta noord bel of whatsap vir meer inligting 0616089768
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir...
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Gesk...
For RENT...Spacious house for rent in Denyssen Avenue, Mountain View, across the Bergsig Primary school, available from the 1st of April 2024. This premises is less than 1km from the shopping centre, Spar and medical doctors.Two bedrooms with built in cupboardslaundry with space for washing machine, tumble...
3 Slaapkamer huis te huur. Elke slaapkamer het aparte badkamer en toilet. Groot sitkamer, kombuis en opwaskamer. Afdak vir 2 motors. Baie netjiese huis. Onmiddelik beskikbaar. Deposito : R12,000 water & ligte ingesluit3 Bedroom house to let. Each bedroom has its own bathroom and toilet. Large lunge,...
1 bedroom flat to rent near ClarinaRent is R4000 and deposit required R4000..small pet allowed woonstel te huur in Clarina.Parking for 2 vehicles. Safe and security cameras outside. Near Wonderpark Mall and schoolsPrepaid electricity and water included. Make an appointment to view the flat. 082 954...
2 Klein honde is welkom. Geen Kate
2 Klein hondjies is welkom, geen katte.
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid. Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die...
2Slaapkamer woonstel op plot te huur in Kameeldrift Oos. Water en vullis verwydering ingesluit. Prepaid krag en gas vir stoof uitgesluit. Klein tuintjie vir n klein hondjie. Deposit R 4000.00 Huur R 4000pm. Skakel asb 0847833999view more vir meer inligting.
AFTREE OORD LEEFSTYL Red Mill Properties bied aan : Ruim 3 Slaapkamer Huis te huur in Twee Riviere Aftree Oord in Pretoria . Hierdie pragtige huis bied 3 Slaapkamers met 2 badkamers ( een badkamer met 'n stort en een met 'n bad) . Ruim oop plan leefarea met kombuis asook 'n stoorkamer binne die huis....
- 1 x Slaap kamer- 1 x Bad kamer- Oop plan kombuis met leef area. - Groot stoep met ingeboude braai.- Prepaid krag.- Eie erf met klein tuin en motor hek.- Onderdak parkering vir twee voertuie.- Deposito word benodig en Gas deposito word benodig.
2 slaap kamer woonstel met lapa en onderdak parkering beskikbaar . Plot 35 Wattle Straat Swacina park Pretoria West 0183. Stoof en geyser is n gas instalasies wat vir die huurder se verantwoordelikheid is om gas te koop.Water en krag is ingesluit. Nuut oorgedoende eenheid. Kind sal dit baie geniet.Voledige...
Groot plaaswoonhuis te huur in Boekenhoutskloofdrift area. Vier slaapkamers, woonvertrek, kombuis, d...
Woonhuis op plaas te huur in Boekenhoutskloof area 35km Noord-oos van Pretoria en 15km vanaf Cullinan. Drie slaapkamers, woonvertrek, kombuis, badkamer, toilet en stort. Dubbel motorafdak en buite Wendyhuis. Huur teen R5000.00 p/m water ingesluit. Krag is beskikbaar op n meter basis.
Netjiese groot huis te huur in Theresapark, 3 slaapkamers, 2 badkamers, studeerkamer, kombuis, 2 leef areas, 2 garages, 2 afdakke PLUS n 1 slaapkamer woonstel met kombuis, badkamer en leef area, 2 leef areas, lekker kuier stoep, swembad. Prepaid krag in beide huis en woonstel. Groot erf, Diere vriendelik....
DRIE gemeubileerde kamers te huur in nuwe, moderne kommune inVALHALLA. Elke kamer het...
Page 1 of 10
Next Page