Twee slaapkamer woonstel op Plot te huur. Verby Silikon Myn, 12km vanaf Peter Mokoba Stadion. Vullisverwydering en water ingesluit, pre-paid krag. ASB GEEN GROOT HONDE. Deposito betaalbaar. Skakel my gerus op 0766415774view more
Huis te huur op hoewe te Kameeldrif omgewing. So 30km vanaf Montana. Prepaid meter. Water gratis binne perke. Huisdiere binne perke. Kontak na 6 in weeksdae of enige tyd naweke. Onmiddelik beskikbaar met pro rata vir Mei maand. Vanaf Junie soos deurgegee. Deposito maand en n half, betaalbaar voor of met...
Woonstel beskikbaar. Krag en Water ingesluit. Plek vir twee karre onder dak. Hek met Remote.Aparte k...
Come and see the spacious 4 bedroom house with lots off cupboards.Very nice kitchen with melamine ki...
Alleenstaande huis: 2 slaapkamer, 1 badkamer. Oopplan kombuis/sitkamer. Eie privaat, ruim, omheinde tuin.Dubbel Motorafdakke. Naby ander huise in rustige, veilige area. Vullisverwydering en tuindienste ingesluit. Onmiddelik beskikbaar Skakel Sieg 0827599087view more
Huis te huur Gordonsbaai, Millerstraat naby winkelsentrum en laerskool.Beskikbaar 1 Augustus. R20...
2 Slaapkamers1 Badkamer1 LeefareaKombuis met sink en plek vir wasmasjienToesluit Motorhuis deel van woonstelIngeboude kasteMooi geteelPre-paid elektrisiteitEie Water meterBeskikbaar NOU vir net R3890p/m met motorhuis ingesluitDeposito: R4200 plus Kontrak Fooi: R850
Tuinhuis te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 3 slk, 1 badk, leef area, kombuis, ruim stoep, 2x afdakke, klein tuin. Prepaid krag, prepaid water, gas geyser.
Ten volle gemeubileerde kamer to huur in Welgemoed. Dit is in 'n gesiende area en nabei Tygerval...
Te huur. Huis in Braam Pretorius st Wonderboom. 5slaapkamers,2 badkamers, aparte sit en eetkamer, baie ingeboude kaste.Krag en wateringesluit.Geen diere. R12000 p.m. Deposito ook afbetaalbaar in 2 maande.Geen boodskappe,slegs oproepe word aanvaar.Kontak Trompie 076....294.....3116/072....722.....9226
Ontsnap na die rustige leefstyl van Bergvallei Aftreelandgoed met hierdie pragtige 2 slaapkamer, badkamer meenthuis. Geleë in die hartjie van die natuur bied hierdie eiendom ''n bosveldgevoel soos geen ander nie.Hierdie meenthuis het ''n ruim leefarea, moderne kombuis en ''n privaat enkelmotorafdak en is...
Tuinwoonstel te huur in Pretoria Noord, 1 slk, 1 leef, kombuis, badkamer, klein tuin, afdak. Prepaid krag, prepaid water
Ontsnap na die rustige leefstyl van Bergvallei Aftreelandgoed met hierdie pragtige 2 slaapkamer, badkamer meenthuis. Gele? in die hartjie van die natuur bied hierdie eiendom 'n bosveldgevoel soos geen ander nie. Hierdie meenthuis het 'n ruim leefarea, moderne kombuis en 'n privaat enkelmotorafdak en is...
Twee ruim slaapkamer woonstel te huur. Bestaande uit hoofslaapkamer met vol badkamer (Bad,stort, toilet twee wasbakke), tweede slaapkamer mer afsonderlike badkamer met stort en toilet, wasbak en ruim kombuis met n vielplaat-gasstoof en dubbel wasbak( Die huurder moet self die koste van die gas betaal)....
Tuinwoonstel te huur 1 Slaapkamer Pretoria Noord omgewing. R4900 Per maand Deposit R3500. Volle DSTV, Water en Ligte ingesluit. OKKUPASIE DATUM ONDERHANDELBAAR VANAF 1JUNIE OF 1 JULIE. Ruim vertrekke en baie Netjies. 1 Slaapkamer, Sitkamer oop plan kombuis. Baie ingeboude kaste, Stort, aparte was area met...
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Ge...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Geskik vi...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Geskik vi...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
TE HUUR 2 Slaapkamer Woonstel Afdak Vir 1 Motor Reg oor Pick&Pay Witpoortjie Sen. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - Apartments and FlatsIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - YesPrice - R5500Bedrooms - 2Bathrooms - 1Garages -...
Tuinwoonstel te huur 1 Slaapkamer Pretoria Noord omgewing. R5500 Per maand Deposit R3900. WIFI, Volle DSTV, Water en Ligte ingesluit. OKKUPASIE DATUM ONDERHANDELBAAR VANAF 1JUNIE OF 1 JULIE. Ruim vertrekke en baie Netjies. 1 Slaapkamer, Sitkamer oop plan kombuis. Baie ingeboude kaste, Stort, aparte was...
Professionele Woonstel te Huur in Wonderboom SouthWelkom by jou nuwe tuiste in Wonderboom South, Pretoria! Hierdie stylvolle een-slaapkamer woonstel bied 'n perfekte kombinasie van gemak en gerief. Of jy verkies om gemeubileerd of ongemeubileerd te wees, hierdie helder en ruim leefarea voorsien in jou...
Page 1 of 18
Next Page