Huis te huur op hoewe te Kameeldrif omgewing. So 30km vanaf Montana. Prepaid meter. Water gratis binne perke. Huisdiere binne perke. Kontak na 6 in weeksdae of enige tyd naweke. Onmiddelik beskikbaar met pro rata vir Mei maand. Vanaf Junie soos deurgegee. Deposito maand en n half, betaalbaar voor of met...
Alleenstaande huis: 2 slaapkamer, 1 badkamer. Oopplan kombuis/sitkamer. Eie privaat, ruim, omheinde tuin.Dubbel Motorafdakke. Naby ander huise in rustige, veilige area. Vullisverwydering en tuindienste ingesluit. Onmiddelik beskikbaar Skakel Sieg 0827599087view more
Huis te huur Gordonsbaai, Millerstraat naby winkelsentrum en laerskool.Beskikbaar 1 Augustus. R20...
Te huur. Huis in Braam Pretorius st Wonderboom. 5slaapkamers,2 badkamers, aparte sit en eetkamer, baie ingeboude kaste.Krag en wateringesluit.Geen diere. R12000 p.m. Deposito ook afbetaalbaar in 2 maande.Geen boodskappe,slegs oproepe word aanvaar.Kontak Trompie 076....294.....3116/072....722.....9226
Pierre van Ryneveld (Centurion): Netjiese ruim 3 Slaapkamer Huis, 2 Badkamers, met 2 Leefareas, Groot Kombuis & Lapa, Onlangs, uitgeverf, Dubbel Motorhuis, Gevestigde Tuin, Alarm, Elektriesemotorhuisdeure, Bediende Toilet, Naby UP & Malls, Tuindiens & Uncapped Wifi Ingesluit, Okkupasie 1 Junie.R 12900 WL...
Enkel kamer te huur in sekuriteits area: R3300 per maand Deposito R3300 Dadelik beskikbaar (Die kame...
Address: 94-98 vastfontein Pretoria north. 2 Beds , 2 Bath, 2 garages. Huis op plot te huur . R 5000 dep vastfontein Pta north.Ruim kombuis met kaste, Klein eetk stel pas ook in. Was hoekie vir wasmasjien en t/droeer. Groot hoek erf. 2 sluit motor huis D/afdak.Prepaid kraf. Besk 1 August 2023. Lekker stil...
Is jy opsoek na 'n rustige omgewing in Pretoria Oos? Rietvlei Country Lodge is 6km vanaf die Route21 Office Park, langs die Rietvlei Game reserve. Ons het een (laaste) gaste kamer beskikbaar vir 'n enkel persoon of 'n couple om te huur. Die kamer was onlangs ge-renovate. Die kamer is gemeubileerd of...
Drie slaapkamer Splinternuwe houthuis te huur! Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste en die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op n heerlike kuierstoep met n mooi uitsig. Die hoofslaapkamer is ruim en loopuit op die stoep waar jy kan kuier. Die aantrekkamer het baie kaste en die...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huurNetjiese, veilige kompleks.3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim o...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huur Netjiese, veilige kompleks. 3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim ooplan kombuis en leefarea. Binne braai. Afdak vir parkering. Heelwat parkering om die huis. Gemeenskaplike swembad in kompleks. Toegang na strand vanaf die Komplex; ongeveer 750 m. Geen see uitsig, geleë...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Huis te huur - Mosselbaai Aftree Oord Rietsanger 4, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur: Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, sonnig, modern, luuks en veilig. 2 Slaapkamers 2 Badkamers ( Hoofslaapkamer en suite) Oop plan kombuis en leefarea toegeboude...
Huis te huur - Mosselbaai Leefstyl Oor , Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis in 'n Cul-de-Sac te huur, slegs 2km na Danabaai. Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. 3 Slaapkamers 2 Badkamers (1 stort / 1 bad) Oop plan kombuis met eiland...
Omhels die skoonheid van die natuur in hierdie knus 1 slaapkamer, 1 badkamer huis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geleë in ''n rustige omgewing met asemrowende uitsigte oor die omliggende groen, bied hierdie huis ''n rustige toevlugsoord vir diegene wat ''n ontspannende en verjongende leefstyl...
Pragtige slaapkamer in ñ huis beskikbaar. Die kamer sal ñ ouer persoon Pas. Die huis is Groot en ges...
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met ''n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en ''n rustige aftree-gemeenskap wil geniet.Die huis beskik oor ''n moderne kombuis met ''n gaskookplaat en ''n sonkrag-geiser, wat...
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en 'n rustige aftree-gemeenskap wil geniet. Die huis beskik oor 'n moderne kombuis met 'n gaskookplaat en 'n sonkrag-geiser, wat...
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
Op soek na die perfekte aftree-oase? Kyk nie verder as hierdie pragtige 1 slaapkamer, 1 badkamer woonstel in Bergvallei Aftreelandgoed nie. Hierdie eenheid is bo die rustige natuurpark gele? en spog met asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Die woonstel beskik oor 'n ruim uitleg met moderne...
Huis te Huur - Mosselbaai Aftree Oord 8, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel...
Spacious house in Hartenbos Heuwels with scenic ocean views, for rent on long-term basis (one year lease term/s, all holidays included, no need to find alternative accommodation during November/December). 4 bedrooms (main bedroom en-suite with corner bath, hand shower mixer, "his and hers" basins and...
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie stukkie paradys in die rustige Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie beeldskone huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik oor ''n studeerkamer en ''n ingeboude braai met ''n onderdakstoep wat uitkyk oor ''n welige natuurpark.Die oopplan-leefarea is...
Een slaapkamer woonstel aangrensend aan huis te huur op Myngenoegen plotte buite polokwane (9km vana...
Page 1 of 8
Next Page