Moderne 2 slaapkamer huis te huur op plot langs Roodeplaat natuur reservaat.2 huise op perseel, plot 8.4 hektaar groot.Ooplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Badkamer met toilette en linne kaste. 2 slaapkamers met ingeboude kaste.2 toesluit motor huise.Prepaid krag op perseel met boorgat water.Roodeplaat...
Similar listings you may like:
3 slaapkamer huis met klein woonstel
Woonstel te huur in Boksburg Plantation2 Slaapkamers woonstelMotorhuis direk aan woonstelEie Badkamer met Toilet en stort (plek vir wasmajien)Mooi geteelWater meter en elektrisiteit is prepaidBeskikbaar 1 Mei 2024Adress in Plantation
Groot loft kamer te huur in sekuriteits area:R3300 per maandDeposito R3300Dadelik beskikbaarIngeslui...
Enkel kamer te huur in sekuriteits area: R3300 per maand Deposito R3300 Dadelik beskikbaar (Die kame...
Goeie more vriende Lindequesdrif Vaalrivier plot 8.5 te huur 100 m rivier front. Net whatsapp sal beantwoord word vir verder navraag
RIETONDALE SNOESIGE TUINWOONSTEL MET MEUBELS VIR EEN PERSOON. n Uitsoek, vol gemeubilleerde tuinwoonstel te huur, veilig en stil, slegs vir die enkel persoon in n omgewing wat studie aanmoedig. Veral geskik vir student of professionele persoon. Die plek bestaan uit een slaapkamer met vol badkamer- en...
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
2 slkamertuinwoonstel te huur veilige area ruim vertrekke
Goeie dag Dringend opsoek na huis om te huur... 3-2 slaapkamer met ýard"vir honde 2 karre afdakke of motorhuis of (privaat) R6000 - R7000 moonlik in die volgende areas. Crystal park, cloverdene, Putfontein, Bredell, Marister,Fairleads, Petit "surrounding areas"kontak Martin Botha 083 633 9518view more
2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en 'n rustige aftree-gemeenskap wil geniet. Die huis beskik oor 'n moderne kombuis met 'n gaskookplaat en 'n sonkrag-geiser, wat...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huurNetjiese, veilige kompleks.3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim o...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huur Netjiese, veilige kompleks. 3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim ooplan kombuis en leefarea. Binne braai. Afdak vir parkering. Heelwat parkering om die huis. Gemeenskaplike swembad in kompleks. Toegang na strand vanaf die Komplex; ongeveer 750 m. Geen see uitsig, geleë...
Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel motorhuis Voordele ingesluit: 14 Etes en water ingesluit 24...
Omhels 'n nuwe hoofstuk van ontspanning en gemak in hierdie lieflike 1 slaapkamer woonstel in Bergvallei Aftreelandgoed. Gele? in 'n rustige omgewing met uitsigte oor 'n welige natuurpark, bied hierdie woonstel 'n rustige ontsnapping van die stres van die alledaagse lewe. Die gerief om naby verswakte...
Volledig gemeubileerde selfsorg tuinwoonstel te huur op 'n maandelikse basis slegs vir enkel persoon. Perfek vir 'n werkende professionele persoon wat op soek is na 'n huis weg van die huis. Dienste ingesluit: Wasgoed en skoonmaak een keer 'n week, oop uitsig, veilige onderdak parkering beskikbaar. Naby...
Volledig gemeubileerde selfsorg tuinwoonstel te huur op 'n maandelikse basis slegs vir enkel persoon. Perfek vir 'n werkende professionele persoon wat op soek is na 'n huis weg van die huis. Dienste ingesluit: Wasgoed en skoonmaak een keer 'n week, oop uitsig, veilige onderdak parkering beskikbaar. Naby...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
'n Twee slaapkamer woonstel in Lynnwood Oord, Aftree oord. Kontak asb die eienaar op 082 944-055...
Ruim 2 slaap kamer Woonstel te huur.Op Haakdoringboom plotte naby Onderstepoort.Geen Diere,Geen Kinders,Dep.R3500.Huur R3500 pm.Krag uitgesluit,word gemeter.Kontak Braam 0829350222view more
Een slaapkamer woonstel aangrensend aan huis te huur op Myngenoegen plotte buite polokwane (9km vana...
Halo het n kamer te huur in pta noord bel of whatsap vir meer inligting 0616089768
Page 1 of 17
Next Page