Similar listings you may like:
Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel motorhuis Voordele ingesluit: 14 Etes en water ingesluit 24...
Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur:Lang termyn huurkontrak vir ouderdo...
Huis ongemeubileerd in Tergniet te huur vanaf 1 April vir R14000, plus munisipale verbruikers koste. Deposito R15500. 3/4 slaapkamer, 2 badkamer, binne braai area, kombuis, sitkamer. Parkering onder skadunet vir 2 voertuie. Huis is binne oorgedoen. Daar is n woonstel op die erf met eie ingang wat apart...
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en 'n rustige aftree-gemeenskap wil geniet. Die huis beskik oor 'n moderne kombuis met 'n gaskookplaat en 'n sonkrag-geiser, wat...
Netjiese groot huis te huur in Theresapark, 3 slaapkamers, 2 badkamers, studeerkamer, kombuis, 2 leef areas, 2 garages, 2 afdakke PLUS n 1 slaapkamer woonstel met kombuis, badkamer en leef area, 2 leef areas, lekker kuier stoep, swembad. Prepaid krag in beide huis en woonstel. Groot erf, Diere vriendelik....
Huis te huur Rooihuiskraal
Eenheid te huur!!Ten volle gemeubileerde eenheid Beskikbaar om te huur vir R800-900.00 per nag en alternatiewelik R15000 per maand. Eenheid is langs die huis met eie ingang en veilige parkering vir motor. Die eenheid beskik oor n ruim sitkamer,1 slaapkamer, kombuis en 2 badkamers. Daar is 'n wasmasjien,...
3 Slaapkamer dubbelverdieping huis met 3.5 badkamers en dubbel motorhuis te huur in stil kompleks in Breyerlaan,Waverley,Pretoria.Geen meer beurtkrag nie,sonpanele met battery-stelsel op alle huise.Gas stowe in alle huise.Alle slaapkamers het lug versorging in en hoof slaapkamer het ń geweer kluis...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
HUIS TE HUUR IN ELDORAINGE 14Stanger st Eldorainge (Naby Bakenkop) 4 x Slaapkamers (H/Slaapkamer aircon) Al die kamers het TV Punte 2 x Badkamer Kombuis/sit en eetkamer. (Aircon) Solar Geyser sowel as n ligte solar sisteem wat daartoe bydra dat die elekt
Op soek na n plot of plaas te huur,tussen 15 000 en 18 000. Enige plek in Gauteng Asseblief. Verkieslik 5 slaapkamer of 4 slaapkamer met 1 slaapkamer woonstel op.
Netjiese Groot familie huis te huur.3 slpk met ingeboude kasteWaskamerStudeer kamerSitkamerOnthaal areaEetkamerLapaSwembadAirconsBuite kamerBoorgatGroot kombuisDubbel Motor huisAfdakke vir 3 motors
Pretoria North R15 000 PER MONTH Available 1 December The house are fully renovated New tiles, repainted Huge bargain 5 Spacious Bedrooms 2 Bathrooms Lounge and Dining area Spacious kitchen 2 Carports Patio Huge yard and garden Prepaid electricity Close to shops and public transport facilities near schools...
Page 1 of 1