Te koop- Hoof straat Albertinia Te Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droom Twee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia. Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding...
Erwe te Koop naby die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania! Prima ligging!! Erwe te koop LOOPAFSTAND van die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania!ALLEENMANDAATHierdie erwe beskik oor massiewe Dennebome, Pekanneut Bome, beeldskone natuur! -Elke erf beskik oor 'n vesel (Fibre) aansluiting vir internet &...
STAND AVAILABLE FOR SALE! Two stands next to each other both 500m for R380000 each, has water, electricity and house plans. It is well fenced. On the main road walking distance to town and schools. Ideal to build your dream home! Erf te koop! Twee erwe is langs mekaar geleë, beide 500m vir R380000 elk, het...
Similar listings you may like:
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit
Erf te koop in de Kelders. 616 m2. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer ekstra gaste badkamer, dubbelverdieping huis met dubbel motorhuis in. Fibre kabels ook reeds in de Kelders aangelê. Gedeeltelike...
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers...
Vakante erf met mooi uitsig en sluit goedgekeurde bouplanne in. Die erf is geleë te Diamant Str teen die berg en het 'n pragtige uitsig! Kontak gerus vir Nuki by 0739777119view more
Te koop Erf 1815m , Kamieskroon Noord Kaap
Erf in rustige stil straat met 180 grade see uitsig in gewilde Danabaai te koop. 50 km vanaf George lughawe. Maak vandag nog afspraak om hierdie pragtige erf te koop en kom bou u droomhuis by die see.
Beste uitsig in Klerksdorp. 3 Erwe langs mekaar te koop.Klerksdorp has been identified as a regional powerhouse in the province, boasting unrivalled medical facilities, the largest shopping mall in the North West as well as a robust property market. Good infrastructure includes plenty of schools.
Beste uitsig in Klerksdorp. 3 Erwe langs mekaar te koop.Klerksdorp has been identified as a regional powerhouse in the province, boasting unrivalled medical facilities, the largest shopping mall in the North West as well as a robust property market. Good infrastructure includes plenty of schools.
Beste uitsig in Klerksdorp. 3 Erwe langs mekaar te koop.Klerksdorp has been identified as a regional powerhouse in the province, boasting unrivalled medical facilities, the largest shopping mall in the North West as well as a robust property market. Good infrastructure includes plenty of schools.
750v/m erf te koop. Kom bou jou droom huis..
Groot erf te koop naby laerskool en winkels. Kom bou jou droom huis..
1879M2 VACANT STAND FOR SALE! Big Stand available for sale 1879m2. It is on a busy road walking distance from town and nearby schools. Stand has electricity and water, and house plans, Build a good investment or your dream house. Call me for a viewing! 1879m2 Erf te koop! Groot erf van 1879m2 te koop!...
Hierdie erwe word al hoe skaarser en as jy ernstig is om vir jou n erf in Stilbaai aan te skaf, is dit nou die tyd. Kontak my gerus. Slegs 120 km van George af is Stilbaai, die perfekte vakansie- of aftree-bestemming met skoon, veilige sandstrande, waarvan "Lappiesbaai" 'n blouvlagstatus het. Die 15...
Prag Plaas te Koop in Bainsvlei / Beautiful Farm for Sale in Bainsvlei Prag Plaas Te Koop in Bainsvlei!Bees en Skaap boere, hierdie is 'n besondere geleentheid vir jou! Hierdie pragtige plaas van 342 ha wag net 25 km buite Bloemfontein op jou om dit jou eie te maak. Die lande bestaan uit hoë kwaliteit...
Plot te koop. 8.5 hektaar. Bultfontein. Hoofhuis; 4 slpkamers. 2 vol badkamers. Groot kombuis. Eetkamer. Sitkamer Ingeboude kaste in kamers, kombuis. Dubbel kar afdak. Groot stoor. Groot lapa. 2de huis; 3 slaapkamers. Ingeboude kaste. 2 badkamers. Laundry. Dubbel kar afdak. Eie werf. Eie ingang. Een...
Grond is opgedeel in 4 x erwe gesoneer vir meenthuise.
RESIDENTIAL 2 ZONING FOR 34 UNITS FOR SALE! You have to move fast as there is not much of these opportunity's still available in Modimolle. Perfectly located and well priced!! This 8774m land has zoning rights in place for your to move forward with immediate development. Rental income is booming in...
Beautiful farm for sale / Pragtige Plaas te koop Consists of:80ha of arable land, of which 30ha are planted with smutsfinger, 10ha are mixed, and the rest is suitable for planting.Approximately 100ha of game camps, divided into two camps with 2.1-2.4m fencing.Remaining grazing land.3 earth dams.3 cement...
Bou jou droomhuis in 'n spog gholflandgoed in die Bosveld ! Bouplanne beskikbaar op aanvraag, groot en ruim erf, klein wild loop vrylik rond tussen die erwe, baie veilig en privaat, perfek vir die persoon wat hou van luuksheid met 'n tikkie bosveld en weg van die stad se gejaag.
Bou jou droomhuis in 'n spog golflandgoed in die Bosveld ! Bouplanne beskikbaar op aanvraag, groot en ruim erf, klein wild loop vrylik rond tussen die erwe, baie veilig en privaat, perfek vir die persoon wat hou van luuksheid met 'n tikkie bosveld en weg van die stad se gejaag.
Page 1 of 2
Next Page