OM TE BESIGTIG, KONTAK MARLENE 27 76 792 6196view morePELLISSIER, BLOEMFONTEINRuim Huis 1slp Woonstel 1 Bachelor woonstel TE KOOP PRYS : R2 320 000.00RUIM GESINSHUIS MET 2 WOONSTELLE TE KOOPHierdie ruim huis het baie om te bied vir n groot gesin, met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan sitkamer/kombis en...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Op hierdie stukkie aarde van 2098m2 kry jy 'n ruim en gerieflike vier slaapkamer huis asook 4 woonstelle wat almal huidiglik uitverhuur word. 'n Stoep met houtdek met sinkdak lei jou na die ingang van die woonhuis met 'n lekker oopplan kombuis en woonvertrek. Hier kan gesellige kuiers plaasvind sonder dat...
4 Woonstelle te koop in Vredendal!!!! Loop afstand van albei skole af. Hierdie eiendom kan maklik weer omskep word in 3 slaapkamer huis met 2 woonstelle of jy kan hom netso hou en 'n goeie huurinkomste verdien baie goeie koop met ons behuisings probleme tans in Vredendal. Woonstel 1: Oopplan kombuis met...
4 Bedroom House For Sale in Vredendal Moderne 4 Slaapkamer huis te koop in Vredendal!!Hierdie huis is op 'n hoekerf in 'n Cul-de Sac. Het 2 ingange.Ruim erf met lae onderhoud huis.Waaruit bestaan huis:Oop plan sitkamer met Moderne kombuis met ingeboude stoof en oond en aparte waskamer en spasie vir al jou...
River spray Lifestyle Estate Vanderbijlpark 176 Launch Street Stand Size: 425 sqm House size: 198 sqm Rate & taxes: R 650 Levies: House is 13 m above the 100 year flood line you are about 85 m from the vaalriver This house is build for normal and semi disabled people. Prepaid meter for electricity Outside...
Beautiful 5-bedroom home for sale in a great area of Mookgophong. Walking into this majestic home youll find a built-in bar close by the kitchen next to the washroom. Your braai area doubles as your dining room, attached to the jacuzzi room. 4 Huge bedrooms each has its own aircon and a study. Built-in...
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
River spray Lifestyle Estate Vanderbijlpark 176 Launch Street Stand Size: 425 sqm House size: 198 sqm Rate & taxes: R 550 Levies: R1822 House is 13 m above the 100 year flood line you are about 85 m from the vaalriver This house is build for normal and semi disabled people. Prepaid meter for electricity...
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog! DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet! Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en...
Netjiese ruim eiendom geleé op ''n groot 1844vkm hoekerf nou te koop in die stil rustige plattelandse dorpie van Albertinia!Hierdie ruim ou juweel bestaan uit ''n lieflike ingangsportaal, ''n bree gang met houtvloere, 5 ruim slaapkamers (met 1 kamer ideaal geskik as kantoor/studeerkamer met sy eie glasdeur...
2 Slaapkamer Huis te Koop in Orania! Baie netjiese 2 Slaapkamer steenhuis te koop.Hoekerf met BESIGHEIDSREGTE ALLEENMANDAAT-Lae onderhoud-Braaiarea-Privaatheid word gebied deur 'n buitemuur -Gedeelte wat omskep kan word in 1 Slaapkamer woonstel of selfs net 'n ekstra kamer-Woon 2 sonering wat...
This ground-floor unit within the coveted Dolphin Bay complex offers more than just a home - it presents a lucrative opportunity to generate additional income while basking in breathtaking views of the Seekoei river lagoon and the ocean. Step into luxury with this fully furnished haven, where every detail...
3-Slaapkamer Huis Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle...
Hierdie Siersteenhuis met 'n swembad naby aan Laerskool Fochville, bestaan uit 3 slaapkamers 2 badkamers waarvan 1 en-suite is en 'n gaste toilet. Oopplan kombuis/eetkamer/sitkamer. Gemotoriseerde hek en 'n Dubbel motorhuis en 'n afdak vir nog 'n motor. Boorgat, Hierdie erf is groot genoeg om nog 'n...
Plot te koop. 8.5 hektaar. Bultfontein. Hoofhuis; 4 slpkamers. 2 vol badkamers. Groot kombuis. Eetkamer. Sitkamer Ingeboude kaste in kamers, kombuis. Dubbel kar afdak. Groot stoor. Groot lapa. 2de huis; 3 slaapkamers. Ingeboude kaste. 2 badkamers. Laundry. Dubbel kar afdak. Eie werf. Eie ingang. Een...
Pragtige ruim woonhuis te koop in Klawer!! Hierdie eiendom is stap afstand van die dorp. Huis is regtig 'n besonderse huis met die aller mooiste tuin. Huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers,1 volledige badkamer,2 leefarea's,eetkamer,Pragtige kombuis,waskamer,Onderdak braai area,1slaapkamer...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Pragtige ruim woonhuis te koop in Klawer!! Hierdie eiendom is stap afstand van die dorp. Huis is regtig 'n besonderse huis met die aller mooiste tuin. Huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers,1 volledige badkamer,2 leefarea's,eetkamer,Pragtige kombuis,waskamer,Onderdak...
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en n en-suite badkamer. Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet...
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en n en-suite badkamer. Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet...
Discover Coastal Bliss: Your Dream Ground-Floor Haven in Jeffreys Bay Awaits! Just a leisurely stroll from the famed main beach, this immaculate apartment offers the epitome of seaside living. Step out onto the communal lawn through glass sliding doors and breathe in the invigorating sea breeze. With 2...