3 slaapkamer, 1 badkamer, groot sitkamer, nuwe kombuis toesluit garage, groot afdak ,waskamer boorgat en netjiese tuin wat instand gehou moet word R9500.00
GRONDVLOER WOONSTEL IN REEBOK TE KOOP 2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word...
Leef jou droom in Kranspoort. Vandat jy by die groot aluminium deur instap en deur die groot glas vensters na die pragtige tuingedeelte kyk weet jy hier is iets anders!Wat n pragtige plek nuut, modern en lig! Die groot aluminium deure en vensters maak dat die vertrekke soomloos bymekaar inskakel en die...
Huis te huur Gordonsbaai, Millerstraat naby winkelsentrum en laerskool.Beskikbaar 1 Augustus. R20...
1slk tuin wstel te huur in eloffsdal met groot afdak.baie veilig met vol badkamer
Sinoville 3 bed 1 badk en 1 garage te huur. Onmiddellik beskikbaar. plus dep. Prepaid krag. Kontak Nic by 0721719037view more (Pta)
1 slkamer tuin wstel te huur onmid
1 slkamer tuin wstel te huur in eloffsdal 1 of 2 persone baie veilig naby winkels en skole
Baie veilige 1 slk.tuinwoonstel te huur onmid naby skole en winkels
1slk tuiwstel te huur baie veilig naby winkels groot afdak 1 of 2 persone
Een slaap kamer tuin woonstel vir huur in pta tuine water ligte in gesluit geen diere asb op bus roete parkeering vir een voertuig oop plan kombuis en sitkamer dep R4000 huur R4500 pm vas vir 2jaar beskikbaar vanaf 1 Feb kontak 0828773357view more
Netjiese gemeubileerde eenheid te huur vir enkel sober persoon 50 met sober gewoontes. Geen kinders of diere 0829240606view more slegs oproepe geen whatsup's nieRoom to let. More details:Intention - For RentPrice - 2700.0Region - GautengCity and Suburb - Springs Strubenvale
2slk tuin wstel te huur.ruim vertrekke baie veilig
Tuinhuis te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 3 slk, 1 badk, leef area, kombuis, ruim stoep, 2x afdakke, klein tuin. Prepaid krag, prepaid water, gas geyser.
TE HUUR 2 Slaapkamer Woonstel Afdak Vir 1 Motor Reg oor Pick&Pay Witpoortjie Sen. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - Apartments and FlatsIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - YesPrice - R5500Bedrooms - 2Bathrooms - 1Garages -...
Groot 2 slk tuibwoobstel te huur in eloffsdal kombuis bad met stort baby skole winkels en hospitaal geen honde of katte
Tuinwoonstel te huur in Pretoria Noord, 1 slk, 1 leef, kombuis, badkamer, klein tuin, afdak. Prepaid krag, prepaid water
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Ge...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Geskik vi...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Geskik vi...
Is jy opsoek na 'n rustige omgewing in Pretoria Oos? Rietvlei Country Lodge is 6km vanaf die Route21 Office Park, langs die Rietvlei Game reserve. Ons het een (laaste) gaste kamer beskikbaar vir 'n enkel persoon of 'n couple om te huur. Die kamer was onlangs ge-renovate. Die kamer is gemeubileerd of...
Boomryke 1-Hektaar Hoewe Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan...