Goeie more vriende Lindequesdrif Vaalrivier plot 8.5 te huur 100 m rivier front. Net whatsapp sal beantwoord word vir verder navraag
RIETONDALE SNOESIGE TUINWOONSTEL MET MEUBELS VIR EEN PERSOON. n Uitsoek, vol gemeubilleerde tuinwoonstel te huur, veilig en stil, slegs vir die enkel persoon in n omgewing wat studie aanmoedig. Veral geskik vir student of professionele persoon. Die plek bestaan uit een slaapkamer met vol badkamer- en...
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
Goeie dag Dringend opsoek na huis om te huur... 3-2 slaapkamer met ýard"vir honde 2 karre afdakke of motorhuis of (privaat) R6000 - R7000 moonlik in die volgende areas. Crystal park, cloverdene, Putfontein, Bredell, Marister,Fairleads, Petit "surrounding areas"kontak Martin Botha 083 633 9518view more
RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET TWEE WOONSTELLE TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE...
2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...
Huis te Huur - Mosselbaai Aftree Oord 8, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huurNetjiese, veilige kompleks.3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim o...
Pragtige 69.2 leefstyl plaas met volop dekriet en fynbos nou te koop!Die plaas is geleé tussen Stilbaai ongeveer 28km en Albertinia ongeveer 11km met ''n pragtige goed versorgde gevestigde tuin wat jou al by die indraai na die plaas vriendelik begroet.Dié gesellige netjiese woonhuis bestaan uit ''n ruim...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huur Netjiese, veilige kompleks. 3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim ooplan kombuis en leefarea. Binne braai. Afdak vir parkering. Heelwat parkering om die huis. Gemeenskaplike swembad in kompleks. Toegang na strand vanaf die Komplex; ongeveer 750 m. Geen see uitsig, geleë...
Omhels 'n nuwe hoofstuk van ontspanning en gemak in hierdie lieflike 1 slaapkamer woonstel in Bergvallei Aftreelandgoed. Gele? in 'n rustige omgewing met uitsigte oor 'n welige natuurpark, bied hierdie woonstel 'n rustige ontsnapping van die stres van die alledaagse lewe. Die gerief om naby verswakte...
House for Sale in Albertinia! Netjiese ruim eiendom geleé op 'n groot 1844vkm hoekerf nou te koop in die stil rustige plattelandse dorpie van Albertinia!Hierdie ruim ou juweel bestaan uit 'n lieflike ingangsportaal, 'n bree gang met houtvloere, 5 ruim slaapkamers (met 1 kamer ideaal geskik as...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Ruim 2 slaap kamer Woonstel te huur.Op Haakdoringboom plotte naby Onderstepoort.Geen Diere,Geen Kinders,Dep.R3500.Huur R3500 pm.Krag uitgesluit,word gemeter.Kontak Braam 0829350222view more
Halo het n kamer te huur in pta noord bel of whatsap vir meer inligting 0616089768
Woonstel vir enkelpersoon te huur. W&L ingesluit. Geen diere. Ooststr
SPOGHUIS IN GESOGTE AREA!!!! SEMI DUBBELVERDIEPING..EERSTE VLOER.VIER SLAAPKAMERS MET DRIE BADKAMERS... WAARVAN DRIE SLAAPKAMERS UITLOOP OP DIE STOEP SOWEL AS DIE TV KAMER ..KOMBUIS MET GASBRAAI OP DIE STOEP ..GRONDVLOER.JACUZZI N MOET OM TE SIEN.. IMBUIA KROEG VOLLEDIGE KOMBUIS VOL KASTE ENIGE VROU SE...
Klein bachelor woonstel te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 1 slk, 1 badk, kombuisie in kamer, prepaid krag, prepaid water, gas geyser, klein tuin
5 Slaapkamer huis. 2 Badkamers. Prepaid krag. In Braam Pretorius str ,Wonderboom. Effens onderhandel...
5 Slaspkamer huis te huur. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For RentPrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R13000Bedrooms - 5Bathrooms - 2Garages - 0Carports - 0Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - GautengCity -...
Discover Coastal Bliss: Your Dream Ground-Floor Haven in Jeffreys Bay Awaits! Just a leisurely stroll from the famed main beach, this immaculate apartment offers the epitome of seaside living. Step out onto the communal lawn through glass sliding doors and breathe in the invigorating sea breeze. With 2...
This ground-floor unit within the coveted Dolphin Bay complex offers more than just a home - it presents a lucrative opportunity to generate additional income while basking in breathtaking views of the Seekoei river lagoon and the ocean. Step into luxury with this fully furnished haven, where every detail...
For RENT...Spacious house for rent in Denyssen Avenue, Mountain View, across the Bergsig Primary school, available from the 1st of April 2024. This premises is less than 1km from the shopping centre, Spar and medical doctors.Two bedrooms with built in cupboardslaundry with space for washing machine, tumble...
Semi een slaapkamer huis met afdak te huur te Strubenvale vir max 1 of 2 bejaarde sober persone. Geen diere R3800. 00 per maand pre paid krag. 0829240606view moreCity and Suburb - Springs