Woonstelle te koop in VREDENDAL! 4 Woonstelle te koop in Vredendal!!!! Loop afstand van albei skole af.Hierdie eiendom kan maklik weer omskep word in 3 slaapkamer huis met 2 woonstelle of jy kan hom netso hou en 'n goeie huurinkomste verdien baie goeie koop met ons behuisings probleme tans in...
4 Bedroom House For Sale in Vredendal Groot Familie huis te koop in Vredendal in stil area!!!!Hierdie huis is baie goed geleë en soms sal jy jouself moet knyp as jy op die agterstoep sit of jy nou regtig in dorp is of op die plaas!!!!Huis bestaan uit die volgede!!3 of 4 slaapkamers ( 3 van die slaapkamers...
THIS SPACIOUS 4-BEDROOM HOUSE WITH 4 EN-SUITE BATHROOMS IS IDEALLY SUITED TO BE CONVERTED INTO A GUEST HOUSE. With so much that is already in place, one can jump off very quickly very easily. The house is very well located in a quiet area near the school and offers a very large yard with ample parking. The...
Plaas met Venue. Ontspannings / Algemene Plaas boerdery 54 Ha met baie potensiaal reeds toegerus met strukture en hulpmiddels benodig, Middelveld eiendom,sentraal geleë van Magaliesburg en Rustenburg 10 Km van R24 hoofpad. Goed geleë, bied rustigheid en stilte weg van onnatuurlike elemente. Veiligheid baie...
Spacious house in Hartenbos Heuwels with scenic ocean views, for rent on long-term basis (one year lease term/s, all holidays included, no need to find alternative accommodation during November/December). 4 bedrooms (main bedroom en-suite with corner bath, hand shower mixer, "his and hers" basins and...
huis te huur. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - NoPrice - R17500Bedrooms - 4Bathrooms - 3.5Garages - 2Carports - 0Land Area - 550Floor Area - 300Available From - 01/08/2023Furnished -...
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopen...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir...
Ruim dubbelverdieping huis in Reyno Ridge te huur vanaf 1 Augustus 2014. 2 x m/huise, Patio en groot erf.
Ruim gemeubileerde dubbelverdieping huis te huur in The Ridge Estate vanaf 1 Augustus 2014
Ruim woonhuis te Klipkop/Soutpansdrift, 17km noord van Brits op Thabazimbi-pad. 2 Groot leefareas, 3 slaapkamers, groot kombuis. Elektriese omheining. Dadelik beskikbaar. Een maand deposito vooraf.
Page 2 of 2