3 slaapkamer huis kombuis was kamer eet kamer sit kamer 2 badkamers baie ingeboude kaste onderdak parkeerings met boorgat
Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg, Goedgelee, naby n skole, winkelsentrum, dokter en hospitaal3 Slaapkamers elk met en-suite badkamer (toilet, shower & wasbak) - Sitkamer, eetkamer , kombuis, kantoor.- Groot opwaskamer - Dubbel Garage- Groot tuin (dubbel erf met vrugtebome) wat...
Warmbad naby skole - Ruim 3slk huis te huur.
Baie ruim en netjiese tuin woonstel te huur in Theresa Park, naby Madelief Winkelsentrum, Ninapark Spar en skole.Eie ingang met ondernet parkering vir 2 karre, eie tuin en braai area met boorgat, en Wendy vir stoorplek. 3 slaapkamers, oop plan kombuis en leefarea en 1 vol badkamer met plek en kraan vir...
DRIE gemeubileerde kamers te huur in nuwe, moderne kommune inVALHALLA. Elke kamer het...
3 Slaapkamer dubbelverdieping huis met 3.5 badkamers en dubbel motorhuis te huur in stil kompleks in Breyerlaan,Waverley,Pretoria.Geen meer beurtkrag nie,sonpanele met battery-stelsel op alle huise.Gas stowe in alle huise.Alle slaapkamers het lug versorging in en hoof slaapkamer het ń geweer kluis...
Te huur / to rent: dalmada - polokwane rockhill accommodation: long term rentals also, specially for self sufficient pensioners bachelor units. Bedroom with small kitchen open plan, bathroom with shower. From: r2850. 00 per month plus deposit r5700. 00. 1-
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met ''n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid.Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die...
HUIS TE HUUR CONRADIE STR 36, SW1 , VANDERBIJLPARK 3 Slaapkamer huis met ingeboude kaste. Sit / Eetkamer , ruim kombuis met kombuiskaste en 4 plaat glasblad stoof met ooghoogte oond. Volle badkamer met stort en bad, aparte toilet. Aparte opwaskamer met o
Ruim 3 slaapkamer huis te huur Pta noord. Daar is ook n 4de vertrek wat kan dien as ekstra kamer. 3 ruim slaapkamers, eetkamer, sitkamer, 2 badkamers met bad, toilet en wasbakke.Baie groot kombuis.Groot afdak vir parkering vir baie karre.Lieflike groot erf met groot lapa en garage asook buitekamer en...
Almal wil ''n huisie by die see h TE KOOP IN PAPENDORP!!! Hierdie is die perfekte geleentheid om ''n plekkie naby die see te kan h. Huis is so 3km vanaf Strandfontein en so 10km vanaf Dooringbaai en dan so 15km uit Lutzville uit.Die huis sit op ''n heuwel in Papendorp en kyk oor die Olifantrivier...
Groot woonhuis te huur vanaf 1 Januarie 2023 in Villieria.Naby skole en winkels. Het Groot Buite gebou met ekstra kamer, tiolet en stort. Die Motorhuis is 'n tandem waar daar 5 motors kan parkeer. Deposito van R9500 3500 vir musipale doeleindes. So R13000.00Ek kan gekontak word by 0731552535view more
R8000- ONDERSTEPOORT PRETORIA: Te huur vanaf 1 Maart 2023. Woonhuis op 'n plot. 3 Slaapk, 1 Badk, 2 Leefareas, Ruim Kombuis. Huis het eie erf gedeelte vir klein hondjies alleenlik. Elektriese omheining. Pre-Paid Krag en Boorgat. Volle deposito van R8000 word verlang. Kontak 0834115061view more.
3 Bedroom House For Sale in Vanrhynsdorp Rural Te koop Maskamsig Vanrhynsdorp.Hierdie pragtige moderne huis is net vir intrek en bly!!!!Waaruit bestaan hierdie eiendom!Leefarea met binnebraai Ruim kombuis met genoeg kaste en baie modernSlaapkamer 1 het geen ingeboude kaste nie.Slaapkamer 2 Het ingeboude...
3 bedroom house to rent in Dalmada, Polokwane. 1.5 bathrooms, living area, dining area and kitchen. Braai and carport. Pets on approval. Please contact for more information. 3 slaapkamer huis te huur in Dalmada, Polokwane.1,5 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Braai area en karport. Kontak vir meer...
Hierdie Siersteenhuis met 'n swembad naby aan Laerskool Fochville, bestaan uit 3 slaapkamers 2 badkamers waarvan 1 en-suite is en 'n gaste toilet. Oopplan kombuis/eetkamer/sitkamer. Gemotoriseerde hek en 'n Dubbel motorhuis en 'n afdak vir nog 'n motor. Boorgat, Hierdie erf is groot genoeg om nog 'n...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Pragtige ruim woonhuis te koop in Klawer!! Hierdie eiendom is stap afstand van die dorp. Huis is regtig 'n besonderse huis met die aller mooiste tuin. Huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers,1 volledige badkamer,2 leefarea's,eetkamer,Pragtige kombuis,waskamer,Onderdak...
Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie! Strydenburg is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N12 en bekend vir Karoo lam, pragtige sterrenagte en plattelandse lewe. Dit is 'n drie slaapkamer huis, met 'n heerlike kuierarea. Dit het 'n woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer, badkamer en...
Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania! 1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede? Dan is hierdie dié plek vir jou!Hierdie kleinhoewe beskik oor:- 3 Slaapkamer huis- Dubbel motorhuis vir potensiële woonstel/stoorspasie-...
3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!Seeff Orania bied aan:Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys...
3 Slaapkamer huis, 2 badkamers waarvan 1 en-suite is, gelee in Montana Parkl, dubble garage & dubble motor afdakke, kuier stoep met louver deck, Explorar dish met LNB, wifi konneksie, alarm stelsel, pre-paid water en krag en hoë sekuriteit. Gerieflike kombuis met spen, opwas, oop plan sit en eet kamer,...
3-Slaapkamer Huis Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle...
This ground-floor unit within the coveted Dolphin Bay complex offers more than just a home - it presents a lucrative opportunity to generate additional income while basking in breathtaking views of the Seekoei river lagoon and the ocean. Step into luxury with this fully furnished haven, where every detail...
Leef jou droom in Kranspoort. Vandat jy by die groot aluminium deur instap en deur die groot glas vensters na die pragtige tuingedeelte kyk weet jy hier is iets anders!Wat n pragtige plek nuut, modern en lig! Die groot aluminium deure en vensters maak dat die vertrekke soomloos bymekaar inskakel en die...