Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Ruim 2 slaapkamer meenthuis te huur in veilige kompleks (Fichardtpark
Goeie more vriende Lindequesdrif Vaalrivier plot 8.5 te huur 100 m rivier front. Net whatsapp sal beantwoord word vir verder navraag
TE KOOP in Koppies Vrystaat. Is 6 eiendomme wat tot 1 eiendom gemaak is. 4 werkswinkels, 1 woonstel en 4 store in hoofdstraat. Kontak vir Koos van Rensburg op 0829673496view more
Groot twee slaapkamer meenthuis te huur 6km buite Di stad
Kleinhoewe te koop
Die meenthuis bestaan uit die volgende:Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.2 Slaapkamers2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop...
2 Slaapkamer Meenthuis te huur buite Bloemfontein op die N6 pad. Water ingesluit
Ruim 2slp Woonstel 20km buite bfn
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis
OM TE BESIGTIG, KONTAK MARLENE 27 76 792 6196view morePELLISSIER, BLOEMFONTEINRuim Huis 1slp Woonstel 1 Bachelor woonstel TE KOOP PRYS : R2 320 000.00RUIM GESINSHUIS MET 2 WOONSTELLE TE KOOPHierdie ruim huis het baie om te bied vir n groot gesin, met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan sitkamer/kombis en...
2.5 ha naby dorp met huis en woonstel aan die huis. Motorhuise en store. Groente tuin. Land met aangeplante weiding.
Pragtige sandsteen huis wat soos n sprokie in Fouriesburg se strate pronk. Hout vloere en hout deure om jou aan die verlede te laat dink, maar in meer n moderne huis, met pragtige groot vensters. 'n Kaggelvuur vir die koue winters. Onderdak braai area langs die kombuis, om jou dag in die platteland af te...
Kommersiele eiendom te koop in Petrusburg.* Toegeboude Stoor = 33m x 16.6m* Afdak wat grens aan stoor = 21m x 15m* Werkswinkel met kantoor, kombuis en badkamer = 16.8m x 13.5mKontak vir Christine by 084 773 5472view more of Sarie by 073 744 7043view more vir verdere navrae
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1...
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Pragplaas geleë naby Bethlehem, nie te ver van teerpad. Baie mooi uitsig oor die Maluti berge met watterregte en appels. Netjiese 4 slaapkamer, 2 badkamer huis met verskeie buitegeboue en store. Sterk boorgat en fontein. Nuwe dompelpomp. 31 890 m onder drup-besproeiing. 90 Ha Lande waarvan 50 Ha Eragrostis...
Plaas in Bethlehem omgewing te koop Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.Hierdie plaas beskik oor 60...
Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
The epitome of elegance, modern and ultimate in Luxury Living is here, ALL Furniture included!! Situated on a double stand on the sought after Danie Meyer designed 18 hole golf course and estate of Heron Banks you will find this extraordinary family home that offers all you can dream of with the best ultra...
Prag Plaas te Koop in Bainsvlei / Beautiful Farm for Sale in Bainsvlei Prag Plaas Te Koop in Bainsvlei!Bees en Skaap boere, hierdie is 'n besondere geleentheid vir jou! Hierdie pragtige plaas van 342 ha wag net 25 km buite Bloemfontein op jou om dit jou eie te maak. Die lande bestaan uit hoë kwaliteit...
Look at this corner erf situated in a very busy street and very execrable from te North and South of Bloemofntein. Use the building plans that are already available or start to develop your own office block from scratch. Old building already demolished and erf rezoned for business. Floor area ratio - no...
Beautiful farm for sale / Pragtige Plaas te koop Consists of:80ha of arable land, of which 30ha are planted with smutsfinger, 10ha are mixed, and the rest is suitable for planting.Approximately 100ha of game camps, divided into two camps with 2.1-2.4m fencing.Remaining grazing land.3 earth dams.3 cement...
: 4020m2 (Rondom huis)Totale Oppervlak van eiendom : 7.2Ha(70 000m2) Aantal boorgate : 3 ( Slegs 1 toegerus) 1x Werkershuis (Kort aandag) 1x Huis (114m2) 1x Huis ( 118m2) 1x Werkskamer / stoorkamer (28m2) 1x Woonstel ( 85m2) 3x Motorhuise (58m2) (Oproldeure) Afdak vir 4 motors (71m2) 1x Braaiarea (43m2)...