SANDSTONE HOUSE WITH LOADS OF CHARM. This sandstone house consists of three bedrooms, one bathroom, a spacious living and dining room with a fireplace, wooden ceilings and wooden floors.The porch wrap itself around three sides of the house and is enclosed at the end for an office space or hobby room.The...
Huis te huur Gordonsbaai, Millerstraat naby winkelsentrum en laerskool.Beskikbaar 1 Augustus. R20...
Tuinhuis te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 3 slk, 1 badk, leef area, kombuis, ruim stoep, 2x afdakke, klein tuin. Prepaid krag, prepaid water, gas geyser.
1 Slaapkamer Tuinwoonstel te huur Dorandia Pretoria Noord omgewing. R5500 Per maand Deposit R3900. WIFI, Volle DSTV, Water en Ligte ingesluit. OKKUPASIE DATUM ONDERHANDELBAAR VANAF 1JUNIE OF 1 JULIE. Ruim vertrekke en baie Netjies. 1 Slaapkamer, Sitkamer oop plan kombuis. Baie ingeboude kaste, Stort,...
Drie slaapkamer Splinternuwe houthuis te huur! Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste en die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op n heerlike kuierstoep met n mooi uitsig. Die hoofslaapkamer is ruim en loopuit op die stoep waar jy kan kuier. Die aantrekkamer het baie kaste en die...
TE HUUR 2 Slaapkamer Woonstel Afdak Vir 1 Motor Reg oor Pick&Pay Witpoortjie Sen. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - Apartments and FlatsIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - YesPrice - R5500Bedrooms - 2Bathrooms - 1Garages -...
Groot 2 slk tuibwoobstel te huur in eloffsdal kombuis bad met stort baby skole winkels en hospitaal geen honde of katte
n Splinternuwe houthuis wag vir jou! Die oomblik vandat jy instap is jy verras met die ruimte, lig asook die vloei van die huis. Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste asook n eiland. Die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op n heerlike kuierstoep met n mooi uitsig. Die portaal...
Ten volle gemeubileerde kamer to huur in Welgemoed. Dit is in 'n gesiende area en nabei Tygerval...
Single level house for sale in the heart of Dana Bay.This Family home is situated in Dana Bay, Mossel Bay.Enjoy the serene landscapes where nature meets the ocean in this idyllic coastal town. Dana Bay is part of a nature conservancy and has access to beaches, the Cape St. Blaize trail and home to coastal...
2 Slaapkamers1 Badkamer1 LeefareaKombuis met sink en plek vir wasmasjienToesluit Motorhuis deel van woonstelIngeboude kasteMooi geteelPre-paid elektrisiteitEie Water meterBeskikbaar NOU vir net R3980p/m met motorhuis ingesluitDeposito: R4300 plus Kontrak Fooi: R850
Tuinwoonstel te huur in Pretoria Noord, 1 slk, 1 leef, kombuis, badkamer, klein tuin, afdak. Prepaid krag, prepaid water
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Ge...
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Junie.Geskik vi...
Is jy opsoek na 'n rustige omgewing in Pretoria Oos? Rietvlei Country Lodge is 6km vanaf die Route21 Office Park, langs die Rietvlei Game reserve. Ons het een (laaste) gaste kamer beskikbaar vir 'n enkel persoon of 'n couple om te huur. Die kamer was onlangs ge-renovate. Die kamer is gemeubileerd of...
Meenthuis Te koop in Kareepark Aftree-oord in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is...
Boomryke 1-Hektaar Hoewe Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan...
Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg...
Office space available in the heart of Bryanston, easy access to the high way William Nicol and a te...
I am a seeking a female tenant to occupy a room with a shared common spaces with one other female te...
Office space available in the heart of Bryanston, easy access to the high way William Nicol and a te...