This home is situated directly opposite Hirozon View Primary, ideal should you have kids attending the school, or if you were looking for a home where you can possibly generate income from, after school care, swimming classes or extra classes. Upon entering te home you step inro the modern open plan...
'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en...
Huis te huur - Mosselbaai Aftree Oord Rietsanger 4, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur: Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, sonnig, modern, luuks en veilig. 2 Slaapkamers 2 Badkamers ( Hoofslaapkamer en suite) Oop plan kombuis en leefarea toegeboude...
Huis te huur - Mosselbaai Leefstyl Oor , Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis in 'n Cul-de-Sac te huur, slegs 2km na Danabaai. Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. 3 Slaapkamers 2 Badkamers (1 stort / 1 bad) Oop plan kombuis met eiland...
RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET TWEE WOONSTELLE TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE...
Huis By die Oog Aftree Landgoed tekoop Groot ruim huis baie netjies en modern met al die ekstras! 3 Slaap kamers met 2 badkamers Kamers met laminated vloere 2 de slaap kamer het skuifdeur wat uitloop op die balkon met n privaat stoep, muskiet gaas voor aldie vensters en deure. Hoofslaap kamer met en- suit...
HIERDIE GERIEFLIKE 3 SLAAPKAMER HUIS IS 'N GOEIE KOOP VIR KLEINER GESIN HIERDIE 3 SLAAPKAMER HUIS IS GELE IN 'N VEILIGE AREA IN LEEUDORINGSTAD EN HET BAIE RUIMTE VIR VERANDERING 3 SLAAPKAMERS HOOFSLAAPKAMER HET INGEBOUDE KASTE ANDER 2 KAMERS HET NIE KASTE NIE BADKAMER MET INGEBOUDE KASTE, STORT, WASBAK,...
Ontsnap na die uiteindelike aftree-toevlugsoord in Bergvallei Aftreelandgoed Hierdie ruim huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers spog met 'n dubbelmotorhuis wat genoeg spasie bied vir jou voertuie en stoorbehoeftes. Geniet die bykomende gerief van 'n sonkrag-geiser en batterystelsel, wat ononderbroke warm...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
RENTAL AVAILABLE IMMEDIATELY: Lovely 2 bedroom, 2 bathroom unit in a complex in West Acres te rent with a open-plan kitchen and living area and a carport. Communal swimming pool. Also a inverter that is installed. NO PETS ALLOWED Please note that all viewings are subject to a pre-qualification process. The...
THIS IS YOUR CHANCE TO SECURE A PROPERTY IN THE SOUGHT-AFTER BOSVELDSIG. (all ages welcome) This spacious property offers an old-world charm kitchen with wooden cupboards, breakfast nook, and scullery, free-flowing open plan living, and dining area. The simple yet stylish 3 bedrooms and 2 bathrooms are all...
Netjiese 2 slaapkamer 2 badkamer huis tekoop by Die Oog Aftree Landgoed 2 Slaapkamers met 2 badkamers oop plan sit en eetkamer, ruim kombuis met spasie vir wasmasjien en skottelgoed wasser in kombuis. Braai kamer met ingeboude braai plek en skuif deure wat oppskuif na buite met 'n kuier area en afdak en 'n...
Pragtige 3 Slaapkamer huis by Die Oog Aftree Landgoed tekoop Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld. Met al die vakansie-oord fasiliteite, dienste en sorg setrum kan mens met...
NOT TE BE MISSED: SPACIOUS HOUSE WITH SPARKLING POOL AND BIG FLAT /COTTAGE This beautiful house has been entirely transformed into a ready to move in 3-bedroom house with a good-sized garden, ample space around the house and flat, on a quiet street in the sought-after Doornpoort area. Entrance welcomes you...
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei.2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.# Parking: 1Rates And Taxes: 600Levies: 600Property Reference #:...
Huis te koop in makwassie
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...