Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers...
Te koop Erf 1815m , Kamieskroon Noord Kaap
Baie mooi Log huis te koop ,kom met n kombuis area badkamer en asook slaapkamer met leefarea,alle elektries en pluming is gedoen,kan met huis kraan gelig en vervoer word..idiaal vir plaas of self uitverhuurings plekkie.Kontak gerus vir meer fotos.Prys is R250 000 onderhandelbaarKontak my op :0723221130...
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.Kleinfontein is geleë bo-op die...
Baie mooi Log Cabin te koop,kan met huiskraan gelig en vervoer word,plumbing en elektries is klaar gedoen het asook klaar werkende geyser in,kom met kombuis area..badkamer en asook kamer en leef area.Prys is R300 000 onderhandelbaar.Kontak nommer :0723221130 Armand
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
STAND AVAILABLE FOR SALE! Two stands next to each other both 500m for R380000 each, has water, electricity and house plans. It is well fenced. On the main road walking distance to town and schools. Ideal to build your dream home! Erf te koop! Twee erwe is langs mekaar geleë, beide 500m vir R380000 elk, het...
1-Hektaar Onverbeterde Kleinhoewe.Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole...
750v/m erf te koop. Kom bou jou droom huis..
Groot erf te koop naby laerskool en winkels. Kom bou jou droom huis..
3 x Vacant Stands for Sale in Albertinia! 3 x Vakante Erwe te koop in ons rustige dorpie, Albertinia.Hierdie erwe is geleé aan die stil kant van die dorp en geskik vir residensieéle ontwikkeling.Die Hoof-erf is verdeel in 3 erwe en meet as volg uit:Erf 1 - 1568vkm @ R445 000-00Erf 2 - 1454vkm @ R445...
Vakante erf te koop in ons rustige dorpie, Albertinia.Hierdie erf meet 1568vkm in grootte en is geleé in 'n stil kant van die dorp.Albertinia is 'n rustige plattelandse omgee dorpie sentraal geleé met al die populre vakansie bestemmings soos Stilbaai, Mosselbaai en Gouritsmond ongeveer 30minute weg.Vir...
Erf te koop in de Kelders. 616 m2. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer ekstra gaste badkamer, dubbelverdieping huis met dubbel motorhuis in. Fibre kabels ook reeds in de Kelders aangelê. Gedeeltelike...
Huis te koop in makwassie
Huis te koop met 'n elektriese heining en alarm stel in het 'n motor huis vir 2 kare n groot burger erf
1 Slaapkamer oopplan Studente woonstel te Koop. Die woonstel bied 'n lekker ruim sitkamer oopplan kombuis, naby aan Spar en ander Winkelsentrums Kontak my vir besigtiging
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
3Slaapkamer huis met met oopplan kombuis sitkamer eentkmer. Te Koppies
Erwe te Koop naby die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania! Prima ligging!! Erwe te koop LOOPAFSTAND van die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania!ALLEENMANDAATHierdie erwe beskik oor massiewe Dennebome, Pekanneut Bome, beeldskone natuur! -Elke erf beskik oor 'n vesel (Fibre) aansluiting vir internet &...
Erf te koop in de Kelders. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer dubbelverdieping huis in. Gedeeltelike see-uitsig.