2 Huise te koop in Strandfontein,Wes Kaap 2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop.Die wooneenhede is spieëlbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak.Waaruit bestaan elke...
3 Bedroom House for Sale in Williston 3 Slaapkamer woonhuis te koop in Williston, Noord-KaapDie woonhuis bied die volgende:3 Slaapkamers2 BadkamersWoonkamerSitkamerEetkamerKombuisBuitegeboue:Groot Enkel MotorhuisSolder StoorkamerBuite braai areaIdeale woonhuis vir afgetrede persone in rustige plattelandse...
Huis te koop in Vanrhynsdorp met min onderhoud. Hierdie pragtige huis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 Volledige badkamer met aparte toilet, Kombuis met dbl wasbak en kaste, 2 kamers het ingeboude kaste en een het nie ingeboude kaste, Die hoof slaapkamer het aircon. Ruim leefarea met eetkamer. Groot dbl...
ENRICH YOUR LIFESTYLE BY ACQUIRING THIS 207Ha FARM. This retreat of a farm is nestled in the heart of the bushveld. The farmhouse offers 3 modern lodge-like bedrooms with ample space that will ensure peaceful evenings as the sounds of the bush surrounds you and 2 modern and functional bathrooms that are...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Te koop in KlawerRuim familie huis!!!!Wat bied hierdie huis?3 slaapkamers met ensuite badkamers en ingeboude kaste.LeefareaEetkamerKombuis met pantrywaskamerBaie groot dbl motorhuis.Buite kuier area.Bel my as jy na hierdie huis wil gaan loerOns help met finansierings...
3 Bedroom House For Sale in Klawer 3 Slaapkamer huis te koop in Klawer!!!!Hierdie huis is ín 'n stil area!!Huis bestaan uit die volgende:Stoepkamer3 slaapkamers LeefareaKombuisBadkamer met Bad,Stort,toilet en wasbakBuitekamerBuite toiletWaskamerEnkel motorhuis met afdak.Ons help met Finansierings...
3 Bedroom House For Sale in Vredendal Groot familie huis te koop in Vredendal op hoekerf.Baie stil area. Hierdie huis bestaan uit die volgende: 3Slaapkamers,2badkamers,Groot ruim leefarea,eetkamer en nog 'n leefarea,ruim kombuis. Bel my en ek gaan wys jou. Ons help met finansierings aansoeke.
Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania! 1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede? Dan is hierdie dié plek vir jou!Hierdie kleinhoewe beskik oor:- 3 Slaapkamer huis- Dubbel motorhuis vir potensiële woonstel/stoorspasie-...
3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!Seeff Orania bied aan:Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys...
3 Bedroom House For Sale in Vanrhynsdorp 3 Slaapkamer huis te koop in Vanrhyndorp!!!Hierdie eiendom is 'n goeie belegging of 'n lekker bly huis!!!!Waaruit bestaan hierdie plek?3Slaapkamers waarvan al 3 ingeboude kaste het.Hoofslaapkamer het 'n ensuite badkamer(Baie ruim: Stort,toilet en wasbak)Familie...
Almal wil ''n huisie by die see h TE KOOP IN PAPENDORP!!! Hierdie is die perfekte geleentheid om ''n plekkie naby die see te kan h. Huis is so 3km vanaf Strandfontein en so 10km vanaf Dooringbaai en dan so 15km uit Lutzville uit.Die huis sit op ''n heuwel in Papendorp en kyk oor die Olifantrivier...
3 Bedroom House For Sale in Lutzville Te koop in Lutzville in Cul-de Sac stap afstand van die dorp.Hierdie huis met sy moderne afwerkings wag net vir jou!!!!Huis bestaan uit:LeefareaModerne kombuis3 Slaapkamers (Al 3 ingeboude kaste)Hoofslaapkamer het ensuit badkamer(Stort,toilet en wasbak)2 de badkamer...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Huis te Koop in Klawer, 3 Slaapkamer,1badkamer,waskamer,kombuis,leefarea,groot tuin met braai area. Hierdie huis het 'n mooi uitsig oor maskam berg en is geleë in 'n stil area in Klawer. Bel my om na hierdie eiendom.te gaan kyk. Ons help met finansiering aansoeke
Huis te Koop in Klawer, 3 Slaapkamer,1badkamer,waskamer,kombuis,leefarea,groot tuin met braai area. Hierdie huis het 'n mooi uitsig oor maskam berg en is gele? in 'n stil area in Klawer. Bel my om na hierdie eiendom.te gaan kyk. Ons help met finansiering aansoeke
Newly built 3 bedroom house now for sale in our peaceful country town, Albertinia.The house is still in the process of being completed and will consist of 3 bedrooms, 1 bathroom, an open plan modern kitchen and living area as well as 1 single garage.The property is located opposite Albertinia's Golf...
3 Bedroom House For Sale in Vanrhynsdorp Rural Te koop Maskamsig Vanrhynsdorp.Hierdie pragtige moderne huis is net vir intrek en bly!!!!Waaruit bestaan hierdie eiendom!Leefarea met binnebraai Ruim kombuis met genoeg kaste en baie modernSlaapkamer 1 het geen ingeboude kaste nie.Slaapkamer 2 Het ingeboude...
NUWE 3 SLAAPKAMERHUIS TE KOOP IN FRAAIUITSIG GESINSWONING IN AANBOU OP N PLAT ERF. HIERDIE DUETE IS NABY DIE WINKELSENTRUM EN DIE STRAND. GERIEFLIK GELEE OP N STRAATHOEK VIR MAKSIMUM PRIVAATHEID VIR ELKE EENHEID. KIES JOU EIE KLEURSKEMA TOV TEELS EN INGEBOUDE KASTE. ALLE OORDRAGKOSTES INGESLUIT. VEILIGE...
3 Slaapkamer huis te koop in Klawer!!!! Hierdie huis is?n 'n stil area!! Huis bestaan uit die volgende: Stoepkamer 3 slaapkamers Leefarea Kombuis Badkamer met Bad,Stort,toilet en wasbak Buitekamer Buite toilet Waskamer Enkel motorhuis met afdak. Ons help met Finansierings aansoeke. Gou spring voor hy...
'n Juweel in die Karoo! Pragtige 3 slaapkamer huis te koop in Hopetown.Die huis beskik oor 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n inloopkas, badkamer met 'n groot stort, bad en toilet. Die kombuis is modern en beskik oor 'n inloopspens en opwasarea. Die leefarea is ruim met 'n...
3 SLAAPKAMERHUIS IN REEBOK TE KOOP LIEFLIKE RUIM GESINSWONING MET UITSIG NA DIE BERGE. FRONT NOORD EN IS LEKKER SONNIG. HET PRAGTIGE HOUT BINNEDEURE. DIE KOMBUIS HET ALLES VIR DIE MOEDER. BAIE GOEIE WAARDE VIR GELD. SONNIG NABY DIE WINKELSENTRUM EN STRAND. MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE
NEAT 3 BEDROOM DUPLEX FOR SALE IN MOOKGPHONG This neat Duplex offers the following : 3 Bedrooms 1,5 Bathrooms Kitchen with built-in cupboards and an electrical stove. Separate Scullery. Open plan Living and Dining Area. 1 Garage and 1 Carport. Lock up Gates. Do not miss out on this bargain! Call me today...
3 Bedroom House For Sale in Vredendal Ruim 3 Slaapkamers huis te koop in Vredendal in Cul De Sac.Hierdie eiendom bestaan uit die volgende:3 Slaapkamers( Al drie met ingeboude kaste) Hoofslaapkamer het ensuite badkamer maar daar is net 'n toilet en wasbak en dan kas( Mens kan maklik hom omskep in...
3-Slaapkamer Huis Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle...
3 Bedroom House For Sale in Klawer 3 Slaapkamer huis te koop in stilarea in Klawer.Hierdie eiendom is 'n baie stewig huis met lae onderhoud,huis is op 'n hoekerf. Waaruit bestaan hierdie eiendom: 3Slaapkamers,1badkamer (bad,stort en wasbak en aparte toilet) Ruim kombuis met baie ingeboude kaste....