Similar listings you may like:
GRONDVLOER WOONSTEL IN REEBOK TE KOOP 2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word...
STEWIGE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP / TE HUUR IN LEEUDORINGSTAD NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELE IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN...
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.Veilige eiendomNaby die strand en winkelsKan maklik verhuur wordWaterverbruik , geboue- onderhoud en...
Die pragtige huis is ideaal vir eerste huiskopers of vir 'n aftree huis. Die huis is naby kerke, skole en die hospitaal.Die huis beskik oor die volgende:*1295sq erf.*2 Slaapkamers met houtvloere*1 Badkamer*Sitkamer met dakwaaier*Ruim eetkamer met houtvloere en dakwaaier.*Kombuis met gasstoof.*Waskamer*Lapa...
Meenthuis te huur: 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, oopplan Sit/ Eetkamer area. Enkel toesluit motorhuis plus skadunet afdak, onderdak stoep en klein tuin. Let wel, ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie. Goeie sekuriteits kompleks in Montana loop afstand van hoërskool, hospitaal en winkel...
1 Slaapkarmer Woonstel te Huur R 3 375.00 Een slaapkamer woonstel te huur noord van Pretoria (Honingneskraans) op plaas met hengel damme, R3375.00 per maand, R1687.00 deposito. Sluit water en ligte in. Een van 8 woonstelle op plaas. GEEN TROETELDIERE. 2 Personne. 8km vanaf Zambesiweg op Sphinxpad af van...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat. Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2110 HektaarVerdeel in 4 kampe met veesuipings.Drakrag:1/38...
NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat.Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2251 Hektaar met twee titelaktes.Verdeel in 4 kampe met...
Netjiese gesinshuis; Siersteen; Nuwe kombuis; Pragtige houtvloere; Warm leefarea met baie plek; Gevestigde tuin met groot bome; Motorhuis; Dubbelafdak; Buite gebouw; Groot erf.Bejaarde paartjie skaal af.Neat family home with lots of character; Facebrick; Newly renovated kitchen; Beautiful wooden floors;...
2 Slaapkamer woonstel agter in yard baie veilig. Het n groot sitkamer en n oopplan kombuis. Eie afdak en watercis in gesluit en het koop krag boks. N groot badkamer met bad en stort. R5000 Dep en R5000 n maand en R850 kontrakfooi. Kontak Louisa 061580223
Plaas te Koop in Loeriesfontein Distrik - Noord-Kaap Uitstekende skaapplaas te koop.Hierdie plaas is goed geleë (ook veilig) en is n oorgansplaas tussen winterreën (Hantam) en Somerreën (Boesmanland).Die weiding is goed opgepas en die plaas word oor die afgelope 8-10 jaar nie op volle drakrag geboer...
2 Slaapkamer Tuinwoonstel /Meenthuis, Voledige Badkamer, Sitkamerstel, Oop plan kombuis, Erf Voor en Agter, Gas geyser, koop krag, water in gesluit en Garage.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
1 Slaapkamer oopplan Studente woonstel te Koop. Die woonstel bied 'n lekker ruim sitkamer oopplan kombuis, naby aan Spar en ander Winkelsentrums Kontak my vir besigtiging
Woonstel by Universiteit Pretoria te koop. Unicrest. Binne sekuriteitskompleks. Binne loopafstand van Universiteit van Preotria. Baie veilig. Stoof, Mikorgolfoond asook Skottelgoedwasser, Wasmasjien en Tuimeldroer ingesluit. Baie goeie toestand. Koop direk vanaf die eienaar. Bel DanieApartment at...
1 Man Woonstel te huur; Ingeboude kaste, badkamer, toegeruste kombuis en parkering. 6 kilometer vanaf Bapsfontein en 25 kilometer vanaf lughawe. Prys sluit water in. Prepaid Krag. Daar is ook n gemeenskaplike opwaskamer, lapa en braai. Lekker plaas atmos
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!MEUBELS NIE INGESLUIT NIEHierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!Oopplan kombuis...
Meenthuis Te Koop in Kleinfontein Afree-Oord vir slegs R1,250,000 net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds...
3 Bedroom House For Sale in Klawer 3 Slaapkamer huis te koop in Klawer!!!!Hierdie huis is ín 'n stil area!!Huis bestaan uit die volgende:Stoepkamer3 slaapkamers LeefareaKombuisBadkamer met Bad,Stort,toilet en wasbakBuitekamerBuite toiletWaskamerEnkel motorhuis met afdak.Ons help met Finansierings...
20ha Plot te koop Naboomspruit Pragtige plot met 'n gerieflike 2 slaap kamer huis swembad en 'n lapa, erf is omhein. Plaas is vol omhein met Wildsheining. 2 slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan leef area met deur wat uitgaan op die stoep. 6x10m staal stoor 3 ha droee lande. (ontbos daar is ook spasie vir...
Jackpot - Opknappers se droom!!! 'n Goed geleë 4 slaapkamer huis te koop in Hopetown.Met die nodige opknappings kan hierdie 'n juweel van 'n huis word. Die huis beskik oor dik mure wat die huis heerlik koel hou in die sommer. Meeste vertrekke het houtvloere. Die kombuis beskik oor 'n elektriese stoof. Dit...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Huis te Koop in Klawer, 3 Slaapkamer,1badkamer,waskamer,kombuis,leefarea,groot tuin met braai area. Hierdie huis het 'n mooi uitsig oor maskam berg en is geleë in 'n stil area in Klawer. Bel my om na hierdie eiendom.te gaan kyk. Ons help met finansiering aansoeke
Page 1 of 2
Next Page