Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.Kleinfontein is geleë bo-op die...
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
STAND AVAILABLE FOR SALE! Two stands next to each other both 500m for R380000 each, has water, electricity and house plans. It is well fenced. On the main road walking distance to town and schools. Ideal to build your dream home! Erf te koop! Twee erwe is langs mekaar geleë, beide 500m vir R380000 elk, het...
1-Hektaar Onverbeterde Kleinhoewe.Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole...
750v/m erf te koop. Kom bou jou droom huis..
Groot erf te koop naby laerskool en winkels. Kom bou jou droom huis..
3 x Vacant Stands for Sale in Albertinia! 3 x Vakante Erwe te koop in ons rustige dorpie, Albertinia.Hierdie erwe is geleé aan die stil kant van die dorp en geskik vir residensieéle ontwikkeling.Die Hoof-erf is verdeel in 3 erwe en meet as volg uit:Erf 1 - 1568vkm @ R445 000-00Erf 2 - 1454vkm @ R445...
Vakante erf te koop in ons rustige dorpie, Albertinia.Hierdie erf meet 1568vkm in grootte en is geleé in 'n stil kant van die dorp.Albertinia is 'n rustige plattelandse omgee dorpie sentraal geleé met al die populre vakansie bestemmings soos Stilbaai, Mosselbaai en Gouritsmond ongeveer 30minute weg.Vir...
Erf te koop in de Kelders. 616 m2. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer ekstra gaste badkamer, dubbelverdieping huis met dubbel motorhuis in. Fibre kabels ook reeds in de Kelders aangelê. Gedeeltelike...
Huis te koop in makwassie
Huis te koop met 'n elektriese heining en alarm stel in het 'n motor huis vir 2 kare n groot burger erf
1 Slaapkamer oopplan Studente woonstel te Koop. Die woonstel bied 'n lekker ruim sitkamer oopplan kombuis, naby aan Spar en ander Winkelsentrums Kontak my vir besigtiging
3Slaapkamer huis met met oopplan kombuis sitkamer eentkmer. Te Koppies
Erwe te Koop naby die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania! Prima ligging!! Erwe te koop LOOPAFSTAND van die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania!ALLEENMANDAATHierdie erwe beskik oor massiewe Dennebome, Pekanneut Bome, beeldskone natuur! -Elke erf beskik oor 'n vesel (Fibre) aansluiting vir internet &...
Erf te koop in de Kelders. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer dubbelverdieping huis in. Gedeeltelike see-uitsig.
Netjiese gesinshuis; Siersteen; Nuwe kombuis; Pragtige houtvloere; Warm leefarea met baie plek; Gevestigde tuin met groot bome; Motorhuis; Dubbelafdak; Buite gebouw; Groot erf.Bejaarde paartjie skaal af.Neat family home with lots of character; Facebrick; Newly renovated kitchen; Beautiful wooden floors;...
Erf in rustige stil straat met 180 grade see uitsig in gewilde Danabaai te koop. 50 km vanaf George lughawe. Maak vandag nog afspraak om hierdie pragtige erf te koop en kom bou u droomhuis by die see.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
STEWIGE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP / TE HUUR IN LEEUDORINGSTAD NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELE IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN...
NETJIESE RUIM 2 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN VEILIGHEIDS KOMPLEKS WOLMARANSSTAD HIERDIE NETJIESE RUIM 2 SLAAPKAMER MEENTHUIS IS 'N BAIE GOEIE BELEGGING VIR DIE KONTANT KOPER OOPPLAN EET / SIT / TV KAMER / KOMBUIS 2 SLAAPKAMERS - MET INGEBOUDE KASTE HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER EN EN-SUITE...
IngangsportaalRuim Sit/Eetkamer TV KamerSonkamer3 x Slaapkamers - 2 met ingeboude kaste en 2 kamers het lugreeling2 x Badkamers - 1 het stort met wasbak en toilet en kassies1 het wasbak en bad en kasteAparte Toilet1x MotorhuisAfdak vir 2 motorsAgterstoep met afdak en BraaiHoender/Duiwehok/VoeltjiehokHuis...