Tue Apr 30 2024 06:00:07 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

plaas te koop vrystaat

50 Pictures
3022 hectare livestock farm for sale in Springbok Farms

3022 hectare livestock farm for sale in Springbok Farms

    Hierdie plaas van 3022 ha groot beskik oor n groot verskeidenheid van gras en bos. Die veld is in n baie goeie toestand (geen oorbeweiding). Die plaas is omhein met Jakkalsproef draad en volledig gepak. Die buitedrade en binnedrade is ge-elektrifiseerd en in n puik toestand. 4 Boorgate voorsien die huis en...

    R 4 804
    R 4 804 000100%
    Seen 30+ days ago onpamgolding.co.za
    See more details
    View Photos
    4 Bedroom House For Sale in Hopetown

    4 Bedroom House For Sale in Hopetown

    • 4 bedrooms
    • 1 bathroom
    • 669 m²

    Jackpot - Opknappers se droom!!! 'n Goed geleë 4 slaapkamer huis te koop in Hopetown.Met die nodige opknappings kan hierdie 'n juweel van 'n huis word. Die huis beskik oor dik mure wat die huis heerlik koel hou in die sommer. Meeste vertrekke het houtvloere. Die kombuis beskik oor 'n elektriese stoof. Dit...

    R 600 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    1Ha Small Holding For Sale in Orania

    1Ha Small Holding For Sale in Orania

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 222 m²

    Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania! 1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede? Dan is hierdie dié plek vir jou!Hierdie kleinhoewe beskik oor:- 3 Slaapkamer huis- Dubbel motorhuis vir potensiële woonstel/stoorspasie-...

    R 3 250 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    3 Bedroom House For Sale in Orania

    3 Bedroom House For Sale in Orania

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 212 m²

    3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!Seeff Orania bied aan:Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys...

    Check Price
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    2 Bedroom Freestanding For Sale in Orania

    2 Bedroom Freestanding For Sale in Orania

    • 2 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 258 m²

    Bavaria Brouery Orania, 2 Slaapkamer Huis en Woonstel te koop!! !! BELEGGING BELEGGING BELEGGING !!Gevestigde Besigheid en 2 slaapkamer huis met woonstel te koop in Orania!Bavaria Brouery is 'n egte Duitse-bierbrouery sedert 2013 met gevestigde kliënte-basis. Die bier word tradisioneel gebrou volgens die...

    Check Price
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    3 Bedroom House For Sale in Hopetown

    3 Bedroom House For Sale in Hopetown

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 1 020 m²

    'n Juweel in die Karoo! Pragtige 3 slaapkamer huis te koop in Hopetown.Die huis beskik oor 3 slaapkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n inloopkas, badkamer met 'n groot stort, bad en toilet. Die kombuis is modern en beskik oor 'n inloopspens en opwasarea. Die leefarea is ruim met 'n...

    R 1 517 000
    Fair Price
    You save: R 110 681
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    5,279m Small Holding For Sale in Orania

    5,279m Small Holding For Sale in Orania

    • 1 bedroom
    • 1 bathroom
    • 60 m²

    Half Hektar (0.5Ha) Hoewe in die bekende "Oude Boord" te Orania met huis 0.5Ha Stukkie hemel te koop!Hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie!Die Kleinhoewe bied:- 49 Pekanneutbome (20 jaar oud)- 0.4Ha Waterregte ingesluit- Bestaande huis met oopplan ontwerp, teen die koppie- Privaat geleë met egte...

    R 2 800 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    4 Bedroom Freestanding For Sale in Calvinia

    4 Bedroom Freestanding For Sale in Calvinia

    • 4 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 1 642 m²

    4 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia 4 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.Die woonhuis bied die volgende:4 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte, ingeboude kaste en dakwaaiers)1 Vol Badkamer en "En-Suite" by hoofslaapkamer.Kombuis met ingeboude...

    R 1 370 000
    R 1 595 00014%
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    Freehold For Sale in Die Erwe SH

    Freehold For Sale in Die Erwe SH

    • 6 445 m²

    Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier. VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan...

    R 4 000 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    5 Bedroom Freehold For Sale in Williston

    5 Bedroom Freehold For Sale in Williston

    • 5 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 955 m²

    5 Bedroom House with 2 Bedroom Flat for Sale in Williston 5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-KaapDie woonhuis bied die volgende:5 Slaapkamers2 Badkamers1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamerKombuis met ingeboude kasteSitkamerEetkamerToegeboude...

    R 640 000
    R 920 00030%
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    28Ha Small Holding For Sale in Nieuwoudtville

    28Ha Small Holding For Sale in Nieuwoudtville

    • 2 bedrooms
    • 1 bathroom

    28Ha Small Holding For Sale in Nieuwoudtville Eksklusiewe AlleenmandaatGoed geleë kleinhoewe te koop in Nieuwoudtville, Noord-Kaap.Hierdie landbou kleinhoewe van 28.6770 hektaar is goed geleë ongeveer 2.2 km vanaf Nieuwoudtville, die bolstad van die wêreld en bekend vir mooi veldblomme gedurende Augustus...

    R 2 365 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    26 Pictures
    4 Bedroom House in Vanderkloof

    4 Bedroom House in Vanderkloof

    • 4 rooms
    • 4 bathrooms
    • 400 m²

    Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is gele in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...

    R 4 760 000
    Fair Price
    Seen 7 days ago onimmoafrica.net
    See more details
    View Photos
    3 Bedroom Freestanding For Sale in Calvinia

    3 Bedroom Freestanding For Sale in Calvinia

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms

    Small Holding for Sale in Calvinia Goed geleë kleinhoewe te koop in CalviniaHierdie landbou kleinhoewe van 488.1518 hektaar is goed geleë ongeveer 5 km vanaf Calvinia teen die pragtige Hantamberge.Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net in rustige omgewing wil...

    R 4 250 000
    Seen 30+ days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    2 Bedroom Flat To Let in Orania

    2 Bedroom Flat To Let in Orania

    • 2 bedrooms
    • 1 bathroom

    2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...

    R 6 000
    Seen 20 days ago onseeff.com
    See more details
    View Photos
    3 Bedroom House For Sale in Port Nolloth

    3 Bedroom House For Sale in Port Nolloth

    • 3 bedrooms
    • 1 bathroom

    Unlimited sea view with this holiday bungalow This beach bungalow offers you te most fantastic sea views over whole bay and located in a well-established area of McDougalls Bay, Port Nolloth. 3 bedrooms, Lounge 1 bathroom, kitchen. For Covered porch, 1 car house. House inside pre fab and outside covered...

    R 1 819 000
    Fair Price
    Seen 30+ days ago onchaseveritt.co.za
    See more details
    13 Pictures
    House in Vanderkloof

    House in Vanderkloof

    • 300 m²

    Uiters netjiese en stewig geboude stoor,op n 848 vkm erf in Vanderkloof. Die stoor is 300 vkm onderdak. DIE STOOR HET 'N 50 VKM ONDERDAK SPASIE WAT TOEGEBOU MOET WORD OM N WOONEENHEID TE VORM. BINNE IN STOOR: Toilet met wasbak....

    R 2 120 000
    Seen 7 days ago onimmoafrica.net
    See more details
    28 Pictures
    4 Bedroom House in Vanderkloof

    4 Bedroom House in Vanderkloof

    • 4 rooms
    • 2 bathrooms

    'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en...

    R 1 905 000
    Fair Price
    You save: R 77 492
    Seen 7 days ago onimmoafrica.net
    See more details
    View Photos
    3 Bedroom House For Sale in Port Nolloth

    3 Bedroom House For Sale in Port Nolloth

    • 3 bedrooms
    • 1 bathroom

    Droom gesins huis met ongelooflike potensiaal Hierdie ware ruim gesins huis bied u soveel potensiaal en beweeg ruimte. Groot oopplan sit en eetkamer wat deurloop na kombuis met alle spasie om te beplan vir 'n droom kombuis , van die gang af is toegang tot 3 slaapkamers, Hoofslaapkamer met oorvloed spasie....

    R 1 284 000
    Fair Price
    You save: R 42 080
    Seen 30+ days ago onchaseveritt.co.za
    See more details
    18 Pictures
    4 Bedroom House in Vanderkloof

    4 Bedroom House in Vanderkloof

    • 4 rooms
    • 4 bathrooms
    • 290 m²

    SOLE MANDATE. 290 sqm, 4 BEDROOM HOUSE IN VANDERKLOOF. Situated in central Vanderkloof, this beautiful 4-bedroom house overlooks the Vanderkloof Dam. The 290 sqm house is built on a 780 sqm plot. It features three bathrooms, a spacious 290 sqm interior, and an 81 sqm garage with an outdoor room and a...

    R 2 450 000
    Super Price
    You save: R 891 721
    Seen 7 days ago onimmoafrica.net
    See more details
    34 Pictures
    House in Jan Kempdorp

    House in Jan Kempdorp

      Op hierdie stukkie aarde van 2098m2 kry jy 'n ruim en gerieflike vier slaapkamer huis asook 4 woonstelle wat almal huidiglik uitverhuur word. 'n Stoep met houtdek met sinkdak lei jou na die ingang van die woonhuis met 'n lekker oopplan kombuis en woonvertrek. Hier kan gesellige kuiers plaasvind sonder dat...

      R 1 998 000
      Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
      See more details
      5 Pictures
      6.3ha Plaas te koop

      6.3ha Plaas te koop

        6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...

        R 2 050 000
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        17 Pictures
        Plaas te koop Nelspruit

        Plaas te koop Nelspruit

          Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit

          R 7 000 000
          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          6 Pictures
          Huis te Koppies Vrystaat

          Huis te Koppies Vrystaat

          • 3 bedrooms
          • 2 bathrooms

          Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995

          R 820 000
          Fair Price
          You save: R 111 150
          Seen 7 days ago ongumtree.co.za
          See more details
          5 Pictures
          3slapakamer huis te Koppies Vrystaat

          3slapakamer huis te Koppies Vrystaat

          • 3 bedrooms
          • 1 bathroom

          3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp

          R 490 000
          Good Price
          You save: R 117 493
          Seen 21 days ago ongumtree.co.za
          See more details
          first

          Page of 

          Next Page
          Price
          Location
          • Northern Cape