Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995
3ha met huis en store, te KoppiesPragtige eiendom
Warmbad naby skole - Ruim 3slk huis te huur.
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
Huur huis
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
2 Klein honde is welkom. Geen Kate
Huis te koop in makwassie
DRIE gemeubileerde kamers te huur in nuwe, moderne kommune inVALHALLA. Elke kamer het...
3 Slaapkamer dubbelverdieping huis met 3.5 badkamers en dubbel motorhuis te huur in stil kompleks in Breyerlaan,Waverley,Pretoria.Geen meer beurtkrag nie,sonpanele met battery-stelsel op alle huise.Gas stowe in alle huise.Alle slaapkamers het lug versorging in en hoof slaapkamer het ń geweer kluis...
Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg, Goedgelee, naby n skole, winkelsentrum, dokter en hospitaal3 Slaapkamers elk met en-suite badkamer (toilet, shower & wasbak) - Sitkamer, eetkamer , kombuis, kantoor.- Groot opwaskamer - Dubbel Garage- Groot tuin (dubbel erf met vrugtebome) wat...
Skakel nou vir besigtiging van die huis in die gesogte Kraaibosch Park ontwikkeling gelee na die Ooste vleuel van pragtige George.Die dorp oftewel stad is lank reeds een van die mees gesogte opsies om jou aftrede te beplan en die geleentheid sal momentum gee aan die gedagte.Lewensreg opsies te Kraaibosch...
LIEFLIKE RUIM GESINSWONING MET UITSIG NA DIE BERGE. FRONT NOORD EN IS LEKKER SONNIG. HET PRAGTIGE HOUT BINNEDEURE. DIE KOMBUIS HET ALLES VIR DIE MOEDER. BAIE GOEIE WAARDE VIR GELD. SONNIG NABY DIE WINKELSENTRUM EN STRAND. MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE
Drie slaapkamer Splinternuwe houthuis te huur! Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste en die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op n heerlike kuierstoep met n mooi uitsig. Die hoofslaapkamer is ruim en loopuit op die stoep waar jy kan kuier. Die aantrekkamer het baie kaste en die...
TE KOOPRAYTON R1,350 000-00 LIEFLIKE GESINS WONING, MET 3 SLPK (GROOT KAMERS), 1 & 1/2 BADKAMER, SIT/ EETKAMER, ONTHAAL AREA, OOPPLAN KOMBUIS, TOEGEBOUDE STOEP, GEVESTIGDE TUIN, LIEFLIKE GROOT ERF, OPWASKAMER WAT OMSKEP IS IN N SALON. 2 WENDY HUISE,AFDAK VIR 2 MOTORS EN AFSTANDBEHEERDE HEK, PALISADE...
Te huur / to rent: dalmada - polokwane rockhill accommodation: long term rentals also, specially for self sufficient pensioners bachelor units. Bedroom with small kitchen open plan, bathroom with shower. From: r2850. 00 per month plus deposit r5700. 00. 1-
GESINSWONING IN AANBOU OP N PLAT ERF.HIERDIE DUETE IS NABY DIE WINKELSENTRUM EN DIE STRAND.GERIEFLIK GELEE OP N STRAATHOEK VIR MAKSIMUM PRIVAATHEID VIR ELKE EENHEID.KIES JOU EIE KLEURSKEMA TOV TEELS EN INGEBOUDE KASTE.ALLE OORDRAGKOSTES INGESLUIT.VEILIGE WOONBUURT.# Parking: 2Rates And Taxes: 800Property...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok. Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning. Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe. En die strand is so 2km naby. Solargekoppelde geyser. Dakwaaiers in elke...
Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel. Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien!...
IngangsportaalRuim Sit/Eetkamer TV KamerSonkamer3 x Slaapkamers - 2 met ingeboude kaste en 2 kamers het lugreeling2 x Badkamers - 1 het stort met wasbak en toilet en kassies1 het wasbak en bad en kasteAparte Toilet1x MotorhuisAfdak vir 2 motorsAgterstoep met afdak en BraaiHoender/Duiwehok/VoeltjiehokHuis...
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met ''n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid.Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die...