WILDSPLASIE 38ha. Ontwikkelde naweek wildplasie naby Marble Hall te koop! Egte bos jagkamp met net die regte atmosfeer om kop skoon te maak. Gerief van warm water. Netjiese stoor vir al die rondstaan goed. Skakel gerus sodat ons 'n besigtiging kan reel.
Netjiese 2 Slaapkamer huis te koop by Die Oog Aftree Landgoed. Hierdie Pragtige huis het 2 slaapkamers met 2 badkamers oop plan kombuis sit en eet kamer gedeeltes. Hoof slaapkamer met en -suite badkamer en baie ingeboude kaste en dak waaier. Ruim 2 de slaapkamer ook met ingeboude kaste en dak waaier. Water...
Pragtige huis te koop by die Oog Aftree oord Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo...
THIS SPACIOUS 4-BEDROOM HOUSE WITH 4 EN-SUITE BATHROOMS IS IDEALLY SUITED TO BE CONVERTED INTO A GUEST HOUSE. With so much that is already in place, one can jump off very quickly very easily. The house is very well located in a quiet area near the school and offers a very large yard with ample parking. The...
Huis By die Oog Aftree Landgoed tekoop Groot ruim huis baie netjies en modern met al die ekstras! 3 Slaap kamers met 2 badkamers Kamers met laminated vloere 2 de slaap kamer het skuifdeur wat uitloop op die balkon met n privaat stoep, muskiet gaas voor aldie vensters en deure. Hoofslaap kamer met en- suit...
Netjiese 2 Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Hierdie gerieflike huis het twee slaapkamers met een vol badkamer en 'n aparte gaste toilet. Ruim slaapkamers met ingeboude kaste. Oop plan sit en eet kamer gedeelte. Goed beplande kombuis met baie ingeboude kaste. Spasie vir wasmasjien in motorhuis....
Welkom by jou nuwe hawe in die hart van die rustige Bosveld!Ontdek die hoogtepunt van gesinslewe in hierdie ruim 4-slaapkamer woning wat weggesteek is in die bekoorlike landelike dorpie Rooiberg binne die Thabazimbi Munisipaliteit. Omhels die gemoedelike atmosfeer van hierdie tipiese Bosveld-area. Ideal...
Een slaapkamer woonstel aangrensend aan huis te huur op Myngenoegen plotte buite polokwane (9km vana...
This beautiful sectional title house in a complex offers 2 bedrooms and 2 bathrooms. An extra bedroom that is used as a study. There is an entrance hall that leads to the open plan lounge and dining room. The kitchen has lots of built-in cupboards and an electrical stove. You will find an enclosed patio...
PRAGTIGE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP IN GOLF PARK, NABOOMSPRUIT. Netjiese maklik onderhoubare huis te koop in 'n vol titel diere vriendlike kompleks. Hierdie gerieflike huis het 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer met 'n bad en stort, ingeboude kaste, aircon,...
20ha Plot te koop Naboomspruit Pragtige plot met 'n gerieflike 2 slaap kamer huis swembad en 'n lapa, erf is omhein. Plaas is vol omhein met Wildsheining. 2 slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan leef area met deur wat uitgaan op die stoep. 6x10m staal stoor 3 ha droee lande. (ontbos daar is ook spasie vir...
Lovely double story house in Constantia Mineral Baths for Sale. Pragtige ruim huis tekoop te Constantia Minerale bron. Hierdie dubbel verdieping huis het 4 kamers met 4 badkamers 2 ingeboude braai plekke. Lieflike privaat kuier area aan die agter kant van die huis. Groot ruim motorhuis met n kamer en...
Beautiful 5-bedroom home for sale in a great area of Mookgophong. Walking into this majestic home youll find a built-in bar close by the kitchen next to the washroom. Your braai area doubles as your dining room, attached to the jacuzzi room. 4 Huge bedrooms each has its own aircon and a study. Built-in...
3 Bedroom House for Sale in Die Oog Luukse "Off Grid" Huis te Koop in Die Oog Aftreelandgoed - Mookgophong (Naboomspruit)Aftrede in hierdie huis beteken die volgende:Die hoofslaapkamer met dubbelglasdeure na buite. Instap aantrek kaste, en suite badkamer met inloop stort en dubbel wasbakkeDie 2 de...
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
2X 2 SLK WOONSTELLE TE HUUR MET OF SONDER MEUBELS.LOOPAFSTAND VAN SPAR / FOREVER RESORT / KFC.1X 2SLK WOONSTEL OP DIE GRONDVLOERINGANGSPORTAAL, BADKAMER MET BAD, SITKAMER, 2 SLK.GESAMENTLIKE BRAAI EN PARKEER AREA.SONDER MEUBELS:SLEUTEL DEP R4000 / HUUR R4000 / ADMINFOOI R500. MUNISIPALE REKENING &...
Netjiese 2 slaapkamer 2 badkamer huis tekoop by Die Oog Aftree Landgoed 2 Slaapkamers met 2 badkamers oop plan sit en eetkamer, ruim kombuis met spasie vir wasmasjien en skottelgoed wasser in kombuis. Braai kamer met ingeboude braai plek en skuif deure wat oppskuif na buite met 'n kuier area en afdak en 'n...
Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi. Ook 'n Boma. Dubbel garage dubbel afdak. Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus,...
Pragtige 3 Slaapkamer huis by Die Oog Aftree Landgoed tekoop Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld. Met al die vakansie-oord fasiliteite, dienste en sorg setrum kan mens met...
2 Bedroom House to Rent Aftreehuis te Huur in Modimolle (Nylstroom)2 slaapkamer2 badkamerOopplan sit/eetkamerKombuisEnkel motorhuisKaravaan parkering agter roldeurSlegs 50 plus persone
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Te huur / to rent: dalmada - polokwane rockhill accommodation: long term rentals also, specially for self sufficient pensioners bachelor units. Bedroom with small kitchen open plan, bathroom with shower. From: r2850. 00 per month plus deposit r5700. 00. 1-
1 bedroom flat to rent in Dalmada, Polokwane. Large open plan kitchen and living area. Large bedroom with several cupboards. Carport. Please contact for more info. Pets on approval. 1 slaapkamer woonstel te huur in Dalmada, Polokwane. Groot oopplan kombuis sitkamer. Groot badkamer. Baie ingeboude kaste....