Pragtige miniatuur Worshondjies beskikbaar van twee verskillende werpsels. Chocolate en chocolate dapple beskikbaar. Sal op 6 weke ingeeent en ontwurm word. Kontak my vir meer inligting. 0829268651
Pragtige Tri-Colour Morkie tefie te koop.Gebore: 25 Maart 2024Gereed @ 8 weke: 21 Mei 2024.Reeds ingeënt en ontwurm ... Veeartskaart.Kontak my direk:Elena - 082 558 5557view more
Pikenies babas tekoop gebore 18 maart 2024 en sal op 8 weke oud reg wees R500 elk baie oulik en liefdevol
2 Male Traditional Yorkies ingeent gereed op 8 weke 23de Mei chip reg ektra R180
2 beertjies 1 soggie 6 weke oud
Chihuahua's Geregistreerd, ingeent, ontwurm, vet check, 8 weke oud. Nou Gereed om te gaan. Plus Geskenk Pakkie, 2 Tefies R6000 elk en 1 Reuntjie R4500. Albei ouers is Baie Klein en van bekende breeder. Whatsapp 0823356171view more Pretoria Noord
Langhaar worshond puppies beskikbaar, net oor 13 weke oud. Ingeënt en ontwurming op datum. Vet checked. Gereed vir nuwe huise Chocolate and tan R2500 reuntjieDappled chocolate and tan R5500 tefieDappled chocolate and tan R4500 reuntjieHans0846528439
Pekingese Babas Beskikbaar Vir Nuwe Liefdevolle HuiseTans 8 weke oudGespuit en ontwurmBabas is baie liefdevol en speelerig1 Wit en Bruin Teefie1 Wit en Swart TeefieR2600 elkVir meer info kontak my076 182 7703view more
4 reuntjies 2 tefies. Ingeent en ontwurm. R 5000. 7 weke oud. Uitstekende waghonde. Ma en pa te besigtig.
DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. OUERS BEIDE geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en ander klein ras hondjies. REUNTJIES en TEFIES beskikbaar. Hulle is 12 Maart gebore. Hulle word elke 2...
Jack Russell puppies beskikbaar 3 Tefies 6 weke oud and will be ready at min age of 8 weeks oldPretoria in Doornpoort
Ongeregistreerde Yorkshire Terrier hondtjies1* Chocolate seuntjieR30002de inspuiting en ontwurm.11 Weke oud baie liefdevol en soek net aandag.2* Biro seuntjie R30001ste inspuiting en ontwurm.8 weke oud baie liefdevol Vir meer inligting whatsapp 0834071073view more. Klerksdorp.Unregistered Yorkshire Terrier...
DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. OUERS BEIDE geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en ander klein ras hondjies. IDEALE GESKENK REUNTJIES en TEFIES beskikbaar. Hulle is 12 Maart gebore....
- Tefie / Female- 8 weke / weeks- Eerste ontwurming & inenting / First deworming & vaccination- Groenkloof, Pretoria
Pragtige 8 weke oue yorkies,amper reg vir hulle nuwe huisies ,sal eerste inspuitings en ontwurming doen die 20ste 4 Wyfies en 1 Reuntjie ( met goue strikkie) 063 430 7596view moreCity and Suburb - Brakpan
Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur. Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter 079 7343113
Skaaphondjies/ Border Collie hondjies Opregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag werk met beeste en skape. 3 tefies en 1 reuntjie nog beskikbaar, 9 weke oud nou. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....
* pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
6 Australiaanse beeshondjies gebore 6 April 2024. Sal oor 8 weke gereed wees met ente en ontwurmings gedoen. 3 reuns en 3 tefies beskikbaar.Kom uit werkende bloedlyne wat gewoond is aan daaglikse bees werk.*foto van die pa wat beeswerk is saam op fotos...maar hy is nie te koop nie.6 Australian Cattle Dogs,...
Langhaar worshond puppies beskikbaar, net oor 9 weke oud. Ingeënt en ontwurming op datum. Vet checked. Gereed vir nuwe huise Chocolate and tan R3500 reuntjiesChocolate and tan R5000 tefieDappled chocolate and tan R7000 tefieDappled chocolate and tan R6000 reuntjieDappled chocolate and cream R7000 reuntjie...
Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more
Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more
Baie mooi teacup yorkys 8 weke ingent
Pragtigr boston terrier reuntjies beskikbaar ingespuit en ontwurm met vet kaart ma en pa opreg pa is bruin kleur skaars tiepe gebore 27/02/2024 sal op 8 weke oud reg wees beste famielie hond ek kom met alle diere oor die weg mooiste persoonlikheid
Page 1 of 10
Next Page