Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

kallers te koop

3 Pictures
Groepie bokke te koop

Groepie bokke te koop

    Groepie bokke te koop 3 ooie, 2 kapaters en 1 ram R1450 elk Pretoria Lusthof area S0328 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

    R 1 450
    Seen 16 days ago ongumtree.co.za
    See more details
    3 Pictures
    Kalwers te koop

    Kalwers te koop

      Kalwers te koop2 x bulkalwers1 x verskalfJersey x Brahman kruisings6 maande oudR14 000 vir al 3 kalwers

      R 14 000
      Seen 5 days ago ongumtree.co.za
      See more details
      View Photos
      Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

      Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

        Pragtige Maltese Poedeltjies te koop. 8 Weke oud. Eerste inenting en ontwurming gedoen.

        R 2 500
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        5 Pictures
        Jersey Koei te koop

        Jersey Koei te koop

          Jersey koei in melk te koop. Gee 12 liter melk per dag. 7jr oud. Goeie kondisie. rede vir verkoop is haar eier het effe gesak en dit maak dit moeilik vir my on die klosse aan te sit met my manual melk masjien. kontak Johan, 082 2287162. Worcester, Western Cape

          Check Price
          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
          See more details
          View Photos
          opregte skaaphondjies te koop

          opregte skaaphondjies te koop

            Opregte skaaphonde te koop...babas nou 8 weke oud, gereed vir nuwr huise...ingespuit en ontwurm, groot tipe skaaphonde...4 x reunjies en 5 x teefies beskikbaar...kontak Piet 0832508949view more

            R 1 500
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details
            6 Pictures
            Ooilammers te koop

            Ooilammers te koop

              21 Ooilammers te koopMeeste is MeatmastersPaar wit Dorper x Meatmaster (+/- 5)R1350 +BTW stukLoeriesfontein, Noord-Kaap Vir meer inligting kontak Franchwa by 0780485483 of 087 094 7100

              Check Price
              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
              See more details
              8 Pictures
              25 Dragtige Soe te koop

              25 Dragtige Soe te koop

                25 Dragtige Landras en Groot Wit soë te koop. Meeste dragtig van Durox en Landras R3500 elk om almal te vat. Caledon Weskaap 0824331767

                R 3 500
                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                See more details
                4 Pictures
                Voëlhok te koop met 24 kanaries

                Voëlhok te koop met 24 kanaries

                  voëlhok met 24 x kanaries te koop .Port Elizabeth

                  R 3 000
                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  3 Pictures
                  Morkies te koop

                  Morkies te koop

                    Pragtige Morkies te koop.Hulle is 08 Januarie 2023 gebore.Op 6 weke ingeënt en ontwurm. Hulle sal 05 Maart 2023 @ 8weke gereed vi hul nuwe huise. Skakel my gerus vir meer besonderhede: Elena 082 558 5557view moreMorkies is voorwaar ʼn spesiale honderas en ʼn aanwins vir enige huishouding.

                    R 3 500
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details
                    2 Pictures
                    37 lammers te koop

                    37 lammers te koop

                      Kruisras Dormer Ill de France met Merino in die meng. 37 lammers te koop. Gemiddelde gewig 37kg. Aan gepas vir voerkraal. Hulle het hulle inentings gekry en ontwurming. R2100 per lam onderhandelbaar geen btw. Rammetjies en ooitjies. Klerksdorp omgewing. S0125 Monique Venter 066 438 8694 MMLH

                      R 2 100
                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                      See more details
                      4 Pictures
                      Groepue perde te koop

                      Groepue perde te koop

                        * groepie perde te koop* 3 merries 13 jaar oue merrie wat rybaar is vulletjie wat haltermak is vulletjie se ma ook net haltermak, moontlikheid dat sy al gery was maar onseker of dit waar is R12 000 vir al 3 Carltonville area s0319 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                        R 12 000
                        Seen 24 days ago ongumtree.co.za
                        See more details
                        9 Pictures
                        Boston Terrier hondjies te koop

                        Boston Terrier hondjies te koop

                          Twee opregte Boston Terrier hondjies te koop. 1 Reuntjie en 1 Tefie. Hulle is gebore op 9 Mei en is gereed om na hulle nuwe liefdevolle huis te gaan. Hulle is reeds geent en ontwurm.Reuntjie R3800Tefie R4000

                          R 3 800
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          2 Pictures
                          Shih Tzu reuntjie te koop

                          Shih Tzu reuntjie te koop

                            Shih Tzu reuntjie 8weke oud. Reeds 1ste spuit en gereeld ontwurm.Shih Tzu reuntjie te koop. More details:Intention - For SalePrice - 3000.0Region - North WestCity and Suburb - Klerksdorp

                            R 3 000
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            View Photos
                            Boerperd merie te koop

                            Boerperd merie te koop

                              boerperd merrie te koopR6500.00. Pretoria tel 0726106352

                              R 6 500
                              R 6 9006%
                              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                              See more details
                              7 Pictures
                              BorderCollies for sale / Skaaphondjies te koop

                              BorderCollies for sale / Skaaphondjies te koop

                                Skaap hondjies te koop ! Bordercollies for salePuppies were born on 13 January 2023They will be ready to go to their forever home on the 27th of MarchThey will be Vacinated and dewormed ( Will supply the vaccination card )There are 3 girls and 4 boysPrice is R1500 per dogAs they are geniunly breededWelcome...

                                R 1 500
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details
                                4 Pictures
                                Saal perd te koop

                                Saal perd te koop

                                  Saalperd te koop. 8 jaar oud 16.1hh Backed Rustige perd Nie warm of haastig nie. Saal maklik en vang maklik. Geen paspoort. Tel al 4 hoewe op. Klim in n trailer maklik. Byt nie. Lewe buite. Geen skoene. Geen beserings. Bombproof. Sal n lekker uitry perd maak. Petrus Steyn. R26 500 LHI0168 Monique Venter...

                                  R 26 500
                                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                  See more details
                                  View Photos
                                  Gespeende Angus kalwers te koop

                                  Gespeende Angus kalwers te koop

                                    Gespeende Angus Rooi en Swart kalwers te koop. Bulle en verse beskikbaar. Bul- R3000 Verse- R3500 3 tot 5 maande oud. Swellendam Overberg JP 078 666 6667

                                    R 3 000
                                    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                    See more details
                                    3 Pictures
                                    Mooi Boerbok ram te koop

                                    Mooi Boerbok ram te koop

                                      * mooi boerbok ram te koop* kom van rooyen stoet af R6800 3 jaar oud Pretoria Lusthof area S0300 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                                      R 6 800
                                      Seen 9 days ago ongumtree.co.za
                                      See more details
                                      View Photos
                                      Bonsmara Bulle te Koop

                                      Bonsmara Bulle te Koop

                                        Bonsmara Bulle te Koop.Mosselbaai area.Kontak vir meer inligting. 0824166518 vanaf R40,000.00 + Btw

                                        Check Price
                                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                        See more details
                                        8 Pictures
                                        AUSTRALIESE BEESHOND KLEINTJIES TE KOOP

                                        AUSTRALIESE BEESHOND KLEINTJIES TE KOOP

                                          2 x beeshond tefies te koop. Pers bandjie- half swart gesig Bruin bandjie- volle swart gesig Res is klaar verkoop. 6 weke oud. Eerste enting en ontwurming gedoen. R3500 Swellendam Wes Kaap

                                          R 3 500
                                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                          See more details
                                          2 Pictures
                                          Great dane puppy te koop ( almal swart )

                                          Great dane puppy te koop ( almal swart )

                                            Great dane puppys te koop 8 weeks old near krugersdorp

                                            R 1 500
                                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                            See more details
                                            Price
                                            Location
                                            • Free State
                                            • Gauteng
                                            • Western Cape