Tue Apr 30 2024 06:00:07 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Hondjies

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

View Photos
Jack Russell hondjies

Jack Russell hondjies

    Baie mooi oulike lewendige top Jack Russell hondjies hier op die plaas. Hondjies is geent en ontwurm en veearts goedgekeur. 1tefie en 5 reuntjies nog beskikbaar. R2500elk. Onderhandelbaar. Ooste van Pretoria Tierpoort. 0797343113 Pieter.

    R 2 500
    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
    See more details
    View Photos
    Jack russel hondjies

    Jack russel hondjies

      Pragtige opregte kortbeen jack russel hondjies..een tefie en een reuntjie

      R 2 000
      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
      See more details
      3 Pictures
      Opregte jack russel hondjies te koop

      Opregte jack russel hondjies te koop

        Opregte jack russel hondjies te koop.. gebore op 29 oktober 2023.. 1 reuntjie en 1 tefie.. die hondjies is ontwurm.. kontak my asseblief vir meer inligting.. Lies 082 059 8832view more

        R 2 000
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        View Photos
        Skaaphondjies Border Collie puppies

        Skaaphondjies Border Collie puppies

          SASDA gerihistreerde hondjies. Geteel uit kampioene. Intiligente ouers.

          R 6 000
          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
          See more details
          15 Pictures
          Kort been Jack Russel hondjies

          Kort been Jack Russel hondjies

            Opregte kortbeen jack russel hondjies sal op 8 weke beskikbaar.. 3 reuntjies en 2 tefies.. gebore op 29 oktober 2023.. ontwurm maar nie in geënt nie.. kontak my gerus vir meer inligting en foto s.. Lies 0820598832view more

            R 2 000
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details
            6 Pictures
            Beagle puppies

            Beagle puppies

              Beagle hondjies beskikbaar. Twee seuns en drie meisies. Mamma en pappa woon saam so kan besigtig word op besoek. Super oulik, speels en gekuier met kinders. Alle hondjies word ingeënt en gechip voordat hulle na die nuwe huis vertrek. Hulle is nou meer as 7 weke oud en sal op 8 weke oud gereed om te gaan....

              R 3 900
              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
              See more details
              3 Pictures
              Maltese

              Maltese

                Maltese 9wk oud geent en ontwurm pragtig Klein hondjies opreg.. reuntjies

                R 3 000
                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                See more details
                2 Pictures
                Weimaraner Puppies

                Weimaraner Puppies

                  Beautiful Weimaraner puppy available. Our puppies are bred in a loving home environment. Weimaraner are excellent family pets,very loyal and love to be close to owners. Weimaraner are active dogs who thrives on running and long walks. Short clean coats make them perfect for indoor living. Pups were born on...

                  R 3 000
                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                  See more details
                  View Photos
                  OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

                  OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

                    DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. IDEALE KERS GESKENK REUNTJIES...

                    R 5 950
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details
                    5 Pictures
                    Beagle puppies

                    Beagle puppies

                      Haai almal. Ons is opsoek na nuwe huise vir hierdie werpsel reun en vroulike beagle hondjies. SMS of WhatsApp: 071 831 8506view more. Hulle is baie intelligente en gehoorsame hondjies. Gebore 03-10-2023 en net meer as 8 weke oud. Gereed om jou hondjie te besigtig en te versamel. Ma en pa is ook hier om te...

                      R 4 200
                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                      See more details
                      3 Pictures
                      Duitse Herdershondjies

                      Duitse Herdershondjies

                        DUITSE HERDERSHONDJIES Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. reuntjies beskikbaar. Hulle is 10 Okt gebore....

                        R 3 000
                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                        See more details
                        8 Pictures
                        BEAGLE PUPPIES

                        BEAGLE PUPPIES

                          Pragtige rasegte beagle hondjies benodig dringend goeie huise. Tuis grootgemaak en potjie opgelei. Albei ouers kan gesien word. Al ons hondjies is ontwurm, ingeënt en gereed om te gaan. Geboortedatum 10/09/2023. Tans is hulle 8 weke oud. Om beskikbare hondjies te sien WhatsApp Melanie: 062 949 5246view...

                          R 3 850
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          6 Pictures
                          DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

                          DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

                            DUITSE HERDERSHONDJIES ️Ek het baie goeie nuus. Ek het baba Duitse Herdershondjies. ️Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers is geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. Hulle is 10 Okt gebore en sal op 8 weke oud gereed wees. Hulle word elke 2 weke ontwurm. Hulle gaan...

                            R 3 950
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            View Photos
                            Chocolate Labrador puppies

                            Chocolate Labrador puppies

                              Pragtige chocolate labrador hondjies ingeent en ontwurm R3500 1 tefie 1reuntjie. Gebore 23/08/2023.

                              R 3 500
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details
                              6 Pictures
                              Miniature Pinscher (bokhondjies)

                              Miniature Pinscher (bokhondjies)

                                hello i have 3 miniature pinschers BOK HONDJIES that has recently turned 6 weeks old and will be ready to get wonderfull homes at min age of 8 weeks old, they were born on the 1st of september i have 2 females going for R1800 each and 1male going for R1500

                                R 1 800
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details
                                4 Pictures
                                Opregte Boston Terriërs

                                Opregte Boston Terriërs

                                  Opregte Boston Terriër Hondjies beskikbaar 7 November vir liefdevolle huis. Gebore 12 September. Sluit in: Vet check, 1st spuite en ontwurming. Klerksdorp area. Betroubare courier kan gereel word. BESPREEK NOU JOUNE VOOR DIT TE LAAT IS. What'sApp my 072 792 4860view more of bel op 072 094 7844view more. 2x...

                                  R 3 500
                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                  See more details
                                  2 Pictures
                                  Weimaraner hondjies

                                  Weimaraner hondjies

                                    Weimaraner puppies. Born 14 August 2023 ready at 8 weeks. Dewormed and Vaccinated.

                                    R 2 500
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    5 Pictures
                                    Opregte chocolate labrador hondjies

                                    Opregte chocolate labrador hondjies

                                      Opregtr chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 13 weke oud.. kusa geriggistreer, microchipped, ingeënt en ontwurm.. dadelik beskikbaar.. kontak my gerus vir meer fotos 0825477816view more

                                      R 5 500
                                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                      See more details
                                      9 Pictures
                                      Border Collies/Skaaphondjies

                                      Border Collies/Skaaphondjies

                                        Skaaphondjies/ Border Collie hondjiesOpregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag met beeste en skape werk. 7 tefies en 7 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....

                                        R 3 000
                                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                        See more details
                                        4 Pictures
                                        Registered Wire Haired Foxterriers

                                        Registered Wire Haired Foxterriers

                                          Geregistreerde wire haired foxterrier hondjies beskikbaar. 3 Reuntjies en 3 tefies. Hul is amper 8 weke oud en gereed vir hul nuwe huise. Die hondjies is ingeent en elke tweede week ontwurm. Baie oulike geaardhede. En geteel uit baie goeie bloedlyne.

                                          R 5 000
                                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                          See more details
                                          4 Pictures
                                          Beagle puppies

                                          Beagle puppies

                                            Ons pragtige hondjies is gebore op die 21ste Julie 2023. Hulle benodig dringend nuwe goeie huise. Tans 8 weke oud. Al die hondjies floreer en het vinnig gegroei. Mamma was baie oplettend vir haar babas en is nou gereed om hulle te laat gaan. Beide ouers en die kleintjies is in ons gesinshuisomgewing saam...

                                            R 4 400
                                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                            See more details
                                            View Photos
                                            Cocker Spaniels for sale

                                            Cocker Spaniels for sale

                                              Cocker Spaniels te koop in Brits, Noord Wes. 2 Swart Tefies, 3 Bruin reuntjies en 2 Swart Reuntjies. Gebore 31 Julie 2023, omtrent 8 weke oud. Het reeds eerste ent en ontwurming gehad. Mooi gesonde hondjies, eet self. R3000 elk.

                                              R 3 000
                                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                              See more details
                                              2 Pictures
                                              Weimeraner hondjies te koop

                                              Weimeraner hondjies te koop

                                                Weimeraner hondjies te kooo.Gebore: 9 Junie 2023 Beskikbaar 8 wekeWord verkoop met 5 in 1 inenting en ontwurming.Foto's van ouers:Bruin : PaLiggrys : MaMeer inligting kontak adverteerder.

                                                R 3 500
                                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                See more details
                                                3 Pictures
                                                Weimeraner hondjies te koop

                                                Weimeraner hondjies te koop

                                                  Weimeraner hondjies te koop.Gebore: 9 Junie 2023Beskikbaar: op 8 weke oudWord verkoop met 5 in 1 inenting, asook ontwurming.Ouers:Pa : bruin Ma : liggrys Verdere inligting benodig, kontak adverteerder.

                                                  R 3 500
                                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                  See more details
                                                  first

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • Free State
                                                  • North West
                                                  • Western Cape
                                                  • Northern Cape
                                                  • Eastern Cape
                                                  • Limpopo
                                                  • Kwazulu Natal
                                                  • Mpumalanga