Sterk,gesonde hondjies Aan goeie huise 4 reuntjies,1tefie Naby Agter Paarl 0828235400
2 x beeshond tefies te koop. Pers bandjie- half swart gesig Bruin bandjie- volle swart gesig Res is klaar verkoop. 6 weke oud. Eerste enting en ontwurming gedoen. R3500 Swellendam Wes Kaap
Pragtige beeshond reuntjies beskikbaar. 8 weke oud en gereed vir hul nuwe huise. Hul is ingeent en elke tweede week ontwurm.Die pa is geregistreer en die ma het geregistreerde ouers.
Australian Cattle dog pups 3 boys and 3 girls. Will be ready for new homes at min age of 8 weeks old. dob: 10/02/2023. Forever a best friend . Need lots of active time. Vet checked. Trains well.
Page 1 of 1