Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

africa ouers

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

5 Pictures
Opregte Skaaphondjies uit werkende ouers

Opregte Skaaphondjies uit werkende ouers

    Ingeënt en ontwurm deur 'n veearts.

    R 1 800
    Seen 28 days ago ongumtree.co.za
    See more details
    3 Pictures
    DUITSE HERDERSHONDJIES BESKIKBAAR, OPREG

    DUITSE HERDERSHONDJIES BESKIKBAAR, OPREG

      DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. OUERS BEIDE geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en ander klein ras hondjies. REUNTJIES en TEFIES beskikbaar. Hulle is 12 Maart gebore. Hulle word elke 2...

      R 4 950
      Seen 9 days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      4 Pictures
      Chihuahua puppies for sale

      Chihuahua puppies for sale

        Chihuahua's Geregistreerd, ingeent, ontwurm, vet check, 8 weke oud. Nou Gereed om te gaan. Plus Geskenk Pakkie, 2 Tefies R6000 elk en 1 Reuntjie R4500. Albei ouers is Baie Klein en van bekende breeder. Whatsapp 0823356171view more Pretoria Noord

        R 4 500
        Seen 11 days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        3 Pictures
        DUITSE HERDERHONDJIES / GERMAN SHEPHERD PUPPIES

        DUITSE HERDERHONDJIES / GERMAN SHEPHERD PUPPIES

          DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. OUERS BEIDE geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en ander klein ras hondjies. IDEALE GESKENK REUNTJIES en TEFIES beskikbaar. Hulle is 12 Maart gebore....

          R 5 950
          Seen 15 days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          10 Pictures
          Skaaphondjies/ Border Collie hondjies

          Skaaphondjies/ Border Collie hondjies

            Skaaphondjies/ Border Collie hondjies Opregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag werk met beeste en skape. 3 tefies en 1 reuntjie nog beskikbaar, 9 weke oud nou. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....

            R 3 500
            Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
            See more details
            5 Pictures
            Jack Russells hondjies

            Jack Russells hondjies

              Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur. Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter 079 7343113

              R 2 000
              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
              See more details
              3 Pictures
              Miniature Schnauzer babas

              Miniature Schnauzer babas

                Miniature Schnauzer babas, grootgemaak met grenslose liefde. Ouers is geregistreed en baie lojaal. Deur 'n veearts nagegaan, ingeënt, en ontwurm. Perfek vir gesinne, enkellopendes, of seniors. Hipoaalergenies en pelse verloor nie hare nie. Baba's gereed vir hulle nuwe tuiste. Reuntjie R5500 tefie R6300....

                R 5 500
                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                See more details
                View Photos
                German Short-Haired Pointers (GSP) in BOSHOF, FREE STATE

                German Short-Haired Pointers (GSP) in BOSHOF, FREE STATE

                  Die prys is hoogs onderhandelbaar vir goeie liefdevolle Ouers en huise. Ons is in Boshof, Vrystaat. Koerier dienste, spesiaal vir diere, is ook beskikbaar. Hierdie is die mees liefdevolste honde-ras ooit. Hulle speel, swem, slaap in die huis, lê teen jou in die nag en cuddle! Ons het selfs 'n GSP (German...

                  R 3 500
                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  View Photos
                  Skaaphondjies Border Collie puppies

                  Skaaphondjies Border Collie puppies

                    SASDA gerihistreerde hondjies. Geteel uit kampioene. Intiligente ouers.

                    R 6 000
                    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                    See more details
                    8 Pictures
                    Pragtige Exotic yorkies besikbaar albei ouers geregistreerd

                    Pragtige Exotic yorkies besikbaar albei ouers geregistreerd

                      Pragtige exotic yorkies beskikbaar.8 weke oud albei ouers geregistreerd

                      R 2 500
                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                      See more details
                      10 Pictures
                      Praftige Exotic yorkie babas beskikbaar albei ouers geregistreerd

                      Praftige Exotic yorkie babas beskikbaar albei ouers geregistreerd

                        Exotic yorkie babas beskikbaar albei ouers geregistreerd, 4 weke oud en sal op 8 weke oud gereed wees..

                        R 2 500
                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                        See more details
                        View Photos
                        OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

                        OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

                          DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. IDEALE KERS GESKENK REUNTJIES...

                          R 5 950
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          2 Pictures
                          opregte biro yorkies

                          opregte biro yorkies

                            Die 2 pragtige biro yorkies is gereed om hul forever ouers te ontmoed Gespuit , ontwurm x 4 , registreer by SACBR, kom saam n geskenkpakkie . Daphne Venter Carletonville Gauteng Carletonville Watsupp of bel gerus om 1 van die mooie kids joune te maak ma en pa ook tesieneGebore 02/10/2023 en sal op 8 weke...

                            R 3 500
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            3 Pictures
                            Duitse Herdershondjies

                            Duitse Herdershondjies

                              DUITSE HERDERSHONDJIES Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. reuntjies beskikbaar. Hulle is 10 Okt gebore....

                              R 3 000
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details
                              6 Pictures
                              DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

                              DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

                                DUITSE HERDERSHONDJIES ️Ek het baie goeie nuus. Ek het baba Duitse Herdershondjies. ️Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers is geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. Hulle is 10 Okt gebore en sal op 8 weke oud gereed wees. Hulle word elke 2 weke ontwurm. Hulle gaan...

                                R 3 950
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details
                                8 Pictures
                                BEAGLE PUPPIES

                                BEAGLE PUPPIES

                                  Pragtige rasegte beagle hondjies benodig dringend goeie huise. Tuis grootgemaak en potjie opgelei. Albei ouers kan gesien word. Al ons hondjies is ontwurm, ingeënt en gereed om te gaan. Geboortedatum 10/09/2023. Tans is hulle 8 weke oud. Om beskikbare hondjies te sien WhatsApp Melanie: 062 949 5246view...

                                  R 3 850
                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                  See more details
                                  9 Pictures
                                  Border Collies/Skaaphondjies

                                  Border Collies/Skaaphondjies

                                    Skaaphondjies/ Border Collie hondjiesOpregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag met beeste en skape werk. 7 tefies en 7 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....

                                    R 3 000
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    16 Pictures
                                    Boston terrier

                                    Boston terrier

                                      Baie mooi boston terriers puppies ingespuit en ontwurm met kaart reg vir hulle nuwe huise pa is bruin en ma is swart en wit fotos sal by gesit wees van ouers babas sal bruin gene oor dra Gebore 20 08 2023 sal reg wees 07 10 2023 (8 weke) vir hulle nuwe huis

                                      R 3 800
                                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                      See more details
                                      4 Pictures
                                      Beagle puppies

                                      Beagle puppies

                                        Ons pragtige hondjies is gebore op die 21ste Julie 2023. Hulle benodig dringend nuwe goeie huise. Tans 8 weke oud. Al die hondjies floreer en het vinnig gegroei. Mamma was baie oplettend vir haar babas en is nou gereed om hulle te laat gaan. Beide ouers en die kleintjies is in ons gesinshuisomgewing saam...

                                        R 4 400
                                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                        See more details
                                        2 Pictures
                                        Beagle puppies

                                        Beagle puppies

                                          Albei Ouers is driekleurig en het wonderlike temperamente wat hulle die wonderlikste familie troeteldiere maak. Mamma is al van kleins af self by ons grootgemaak en is wonderlik met ons seun en ander kinders. Hulle is baie sagte, lojale en speelse honde wat 'n wonderlike toevoeging tot enige huis as...

                                          R 4 000
                                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                          See more details
                                          7 Pictures
                                          Skaaphondjies te koop

                                          Skaaphondjies te koop

                                            Pragtige skaaphondjies te koop uit baie goeie bloedlyn. Gebore 9 mei Ouers uitstekende werkers honde

                                            R 1 700
                                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                            See more details
                                            4 Pictures
                                            Australian cattle dog puppies

                                            Australian cattle dog puppies

                                              Pragtige beeshond reuntjies beskikbaar. 8 weke oud en gereed vir hul nuwe huise. Hul is ingeent en elke tweede week ontwurm.Die pa is geregistreer en die ma het geregistreerde ouers.

                                              R 3 000
                                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                              See more details
                                              4 Pictures
                                              opregte Biro reuntjie

                                              opregte Biro reuntjie

                                                My naam is Mickey ek is n op en wakker biro reuntjie wat wag vir my forever ouers . Ek is 2 x gespuit , 4x ontwurm ,registreer en kom saam my eie geskenkpakkie ek is gebore die 06/06/2023 en al gereed om te verhuis . Ek is woonagtig in Carletonville Gauteng kontak of watsupp Daphne by 072 440 4025view more...

                                                R 3 000
                                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                See more details
                                                View Photos
                                                Whippet

                                                Whippet

                                                  Whippet reuntjie 11wk oud ouers op perseel ... Geregistreer reeds geent en ontwurm..pragtige hondjie

                                                  R 3 500
                                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • Free State
                                                  • North West
                                                  • Eastern Cape
                                                  • Mpumalanga
                                                  • Northern Cape