Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

werk in die wes kaap

Listings from justthejob.co.za, neuvoo.com and 3 more

Finansiele Bestuurderes - Plattekloof, Wes Kaap

    Die Finansiële Bestuurder sal 'n span van rekenmeesters en klerke lei en die daaglikse rekeningkundige prosesse van die besigheid oorsien. Hulle sal verantwoordelik wees vir maandelikse, kwartaallikse en jaarlikse finansiële verslagdoening. As 'n Finansiële Bestuurderes sal jy hoë kwaliteit finansiële en sakeverslae lewer, wat uitvoerende besluite moontlik maak. Tasks Rol Verantwoordelikhede: Oor...

    Seen 4 days ago onneuvoo.com
    See more details

    Regsadviseur Wes Kaap

      Ons gerespekteerde klient is opsoek na n dinamiese Regsadviseur om aan te sluit by hulle span in Swellendam. Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend) Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing Minimum van 2 jaar regservaring na toelating Uitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en Engels Uitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltref...

      Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
      See more details

      Regsadviseur Wes Kaap

        Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend) Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing Minimum van 2 jaar regservaring na toelating Uitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en Engels Uitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktyd te hanteer, en onder druk te presteer. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentas...

        Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
        See more details

        INTERNAL AUDITOR

          INTERNAL AUDITOR - BERGRIVIERFull job descriptionBERGRIVIER MUNICIPALITYBergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, communityinvolvement and effective management within a safe and healthy environment. Women and persons with disabilities are encouraged to apply.Bergrivier Municipality with its head office ...

          Seen 19 days ago onjustthejob.co.za
          See more details

          Regsadviseur Wes Kaap

            Minimum vereistes:LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend)Kennis van maatskappy- en verwante wetgewingMinimum van 2 jaar regservaring na toelatingUitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en EngelsUitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktyd te hanteer, en onder druk te presteer.Verantwoordelikhede:Maatskappy dokumentasie en s...

            Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
            See more details

            Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER

              Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER Minimum Vereistes: -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Matriek / Graad 12 -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend , verkieslik in retail / pakhuis industrie -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig) -Hoë aandag vir detail ...

              Seen 30+ days ago onjobplacements.com
              See more details

              Cost Accountant

                Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit. Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kl...

                Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                See more details

                Finansiële Bestuurder R37 000 - R42 000 p/m

                  n Karwassery in Durbanville , met 20 takke in die Wes-Kaap, is opsoek na n Finansiële Bestuurde r om hul rekenkundige funksies te lei. Die maatskappy is besig om agressief uit te brei en het groot planne vir die komende jare. Vir die Finansiële Bestuurder pos is hulle opsoek na n energieke persoon; iemand met n aanvoeling vir entrepreneurskap, en iemand wat vinnig kan groei en beweeg saam met die...

                  Seen 12 days ago onpnet.co.za
                  See more details

                  Bestuurder Durbanville

                    n Karwassery in Durbanville , met 20 takke in die Wes-Kaap, is opsoek na n Finansiële Bestuurde r om hul rekenkundige funksies te lei. Die maatskappy is besig om agressief uit te brei en het groot planne vir die komende jare. Vir die Finansiële Bestuurder pos is hulle opsoek na n energieke persoon; iemand met n aanvoeling vir entrepreneurskap, en iemand wat vinnig kan groei en beweeg saam met die...

                    Seen 12 days ago onpnet.co.za
                    See more details

                    Administratiewe Beampte: Kredietverlening

                      SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming in die Wes- Kaap beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by hul kantore te Riversdal . Administratiewe Beampte: Kredietverlening Die ideale kandidaat sal oor n Matriek/ Graad 12 kwalifikasie beskik, goed tweetalig wees asook oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik. Rekenaarvaardigheid met kennis van die volledige Microsof...

                      Seen 12 days ago oncareers24.com
                      See more details

                      Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder

                        Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 Jaar toepaslike ondervinding; Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig; Graan graderings kursusse voltooi; Ondervinding in voedselveiligheid voordelig; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasi...

                        Seen 2 days ago oncareers24.com
                        See more details

                        LITIGASIE SEKRETARESSE

                          Pos beskikbaar: litigasie sekretaresse prokureurs firma: rustenburg, noord-wes permanent betrekking om dadelik diens te aanvaar ondervinding: litigasie (ten minste 5 jaar of meer) invorderings moet kan onafhanklik werk hantering van direkteur se dagboek

                          Seen 30+ days ago onadsafrica.co.za
                          See more details

                          Junior Koordineerder: Verskeping/ Junior Coordinator: Shipping

                            Kern doel van die pos:Berei bale volgens die behoeftes van die kopers voor.Minimum Vereistes:Matriek / Graad 12 (Kwalifikasie in Verskeping sal n voordeel wees);Vurkhysterlisensie (sal voordelig wees);3-5 jaar ervaring in 'n Verskeping en Logistieke omgewing.Vaardighede:Rekenaarvaardigheid (Excel, Word, Powerpoint en Outlook);Tweetalig (Afrikaans en Engels);Kosteberekening;Sperdatum en teikengedr...

                            Seen 21 days ago onfindojobs.co.za
                            See more details

                            5X Petrol Attendants / 5X Petroljoggies

                              Kern doel van die pos:Lewer dienste aan OVK kliënte deur die uitvoer van vulstasie take.Vereistes:Graad 11;6 maande ondervinding as petrojoggie.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Luister vermoëns;Goeie menseverhoudinge kan handhaaf (Werk met diverse mens. In gevalle waar kliënt kaarte "decline" weet hoe om die situasie te hanteer met die kliënt).Verantwoorde...

                              Seen 2 days ago onfindojobs.co.za
                              See more details

                              VOORRAAD KONTROLEERDER

                                Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER Minimum Vereistes: -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Matriek / Graad 12 -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend, verkieslik in retail / pakhuis industrie -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig) -Hoë aandag vir detail e...

                                Seen 30+ days ago onjobs4jobs.com
                                See more details

                                5x Petrol Attendants / 5x Petroljoggies

                                  Kern doel van die pos: Lewer dienste aan OVK kliënte deur die uitvoer van vulstasie take. Vereistes: Graad 11; 6 maande ondervinding as petrojoggie. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Luister vermoëns; Goeie menseverhoudinge kan handhaaf (Werk met diverse mens. In gevalle waar kliënt kaarte decline weet hoe om die situasie te hanteer met die kliënt). Vera...

                                  Seen 4 days ago oncareers24.com
                                  See more details

                                  Junior Programmer / Junior Programmeerder

                                    Kern doel van die pos Die instandhouding en / of ontwikkeling van IT sagteware, databasisse en stelsels van die OVK Groep. Minimum Vereistes Voltooide tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling (B-Graad / N.Dip) en / of soortgelyke ondervinding in IT sagtewareontwikkeling; SQL en IT databasis kwalifikasie, kennis en / of ondervinding. Vaardighede Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in ...

                                    Seen 4 days ago oncareers24.com
                                    See more details

                                    Junior Jeug Koördineerder

                                      Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer.Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende:Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders.Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student).n Spanspeler wat in n groep funksioneer.Jy het die vermoë om met ongeveer 60 kleingroe...

                                      Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                      See more details

                                      Tak Administrateur

                                        Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n dame as Tak Administrateur by ons Stoor fasiliteite in die Annlin/Wonderboom area in Pretoria. Die geskikte kandidaat sal iemand moet wees wat positief, energiek, vol lewenslus, gesond en oor goeie adminstratiewe eienskappe beskik. Iemand met 'n oog vir fyner besonderhede in haar werk. Jy moet bereid wees om die ekstra myl te loop van tyd tot tyd. Jy sal daaglikse...

                                        Seen 23 days ago onfindojobs.co.za
                                        See more details

                                        Senior Verkoelings Tegnikus

                                          Ons client, n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk ver...

                                          Seen 30+ days ago onexecutiveplacements.com
                                          See more details

                                          Senior Verkoelings Tegnikus

                                            Ons client, 'n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek 'n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk v...

                                            Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                            See more details

                                            Junior Jeug Koördineerder

                                              Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). n Spanspeler wat in n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 klei...

                                              Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                              See more details

                                              Junior Jeug Koördineerder

                                                Ons is opsoek na 'n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: 'n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). 'n Spanspeler wat in 'n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 ...

                                                Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                                See more details

                                                Junior Jeug koà rdineerder

                                                  Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). n Spanspeler wat in n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 klei...

                                                  Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Location
                                                  Job type