Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

werk beskikbaar in pretoria noord

Afrikaans Trainee sales Managers Centurion NEEDED!!!

    Korporatiewe Agente Korporatiewe maatskappy is opsoek na Matriekulante wat bereid is om in n Korporatiewe Bedryf met kliente handel te dryf Ons maatskappy is opsoek na jong kandidate wat bereid is om hard te werk Ons maatskappy bied -Groeie potensiaal -

    Seen 30+ days ago onadsafrica.co.za
    See more details

    Bookings

      Gladdebek Afrikaans sprekende Call Center Agente benodig Is jy opsoek na werk? Vat jy ook nie net sommer nee vir n antwoord nie? Wil jy graag jou eie inkomste bepaal aan die einde van elke maand? Wel, dan het ek net die perfekte posisie vir jou. Wha

      Seen 30+ days ago onadsafrica.co.za
      See more details

      TRG 2131 (Middelburg) Kommerciële Waarborgadministrateur See advert for details

        NUWE WERK BESKIKBAAR Titel: Waarborgadministrateur Gebied: Middelburg Bedryf: Kommerciële Handelaar / Werkswinkel / Motorbedryf Verw Nr.: TRG 2131 Salaris: Markverwante TCTC beskikbaar / onderhandelbaar Begindatum: Onmiddellik / Onderhandelbaar 'n Geleentheid vir 'n ervare WAARBORGADMINISTRATEUR word benodig vir permanente indiensneming gebaseer in Middelburg. PLIGTE & VERANTWOORDELIKHEDE: Om all...

        Seen 30+ days ago onpnet.co.za
        See more details

        Middelburg

          NUWE WERK BESKIKBAAR Titel: Waarborgadministrateur Gebied: Middelburg Bedryf: Kommerciële Handelaar / Werkswinkel / Motorbedryf Verw Nr.: TRG 2131 Salaris: Markverwante TCTC beskikbaar / onderhandelbaar Begindatum: Onmiddellik / Onderhandelbaar 'n Geleentheid vir 'n ervare WAARBORGADMINISTRATEUR word benodig vir permanente indiensneming gebaseer in Middelburg. PLIGTE & VERANTWOORDELIKHEDE: Om all...

          Seen 30+ days ago onpnet.co.za
          See more details

          Junior Koordineerder: Verskeping/ Junior Coordinator: Shipping

            Kern doel van die pos:Berei bale volgens die behoeftes van die kopers voor.Minimum Vereistes:Matriek / Graad 12 (Kwalifikasie in Verskeping sal n voordeel wees);Vurkhysterlisensie (sal voordelig wees);3-5 jaar ervaring in 'n Verskeping en Logistieke omgewing.Vaardighede:Rekenaarvaardigheid (Excel, Word, Powerpoint en Outlook);Tweetalig (Afrikaans en Engels);Kosteberekening;Sperdatum en teikengedr...

            Seen 16 days ago onfindojobs.co.za
            See more details

            VOORRAAD KONTROLEERDER

              Centurion, Pretoria: VOORRAAD KONTROLEERDER Minimum Vereistes: -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Matriek / Graad 12 -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend, verkieslik in retail / pakhuis industrie -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig) -Hoë aandag vir detail en...

              Seen 30+ days ago onjobs4jobs.com
              See more details

              VOORRAAD KONTROLEERDER

                Hermanstad, Pretoria Wes: VOORRAAD KONTROLEERDER Minimum Vereistes: -Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Matriek / Graad 12 -2 tot 4 jaar volle voorraad beheer ondervinding verpligtend, verkieslik in retail / pakhuis industrie -Rekenaargeletterd in MS Office (Pastel Evolution verkies / voordelig) -Hoë aandag vir detail e...

                Seen 30+ days ago onjobs4jobs.com
                See more details

                Junior Jeug koà rdineerder

                  Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer. Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende: Eienskappe: n Passie en liefde het vir kinders. Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student). n Spanspeler wat in n groep funksioneer. Jy het die vermoë om met ongeveer 60 klei...

                  Seen 27 days ago onjobplacements.com
                  See more details

                  Solar Sales Representative

                    Geen kriminele record.Bestuurs lisensieOrdentlike Laptop en slimfoon wat PDF en excel kan vertoon.Kandidaat moet Wifi beskik by sy woning omdat ons dus ook 'n app voorsien waarmee jy kan belEie voertuig wat in 'n goeie toestand is (presentable wees)Moet onder druk kan werk en bereid wees om die ekstra myl te gaan bv. na ure kliente te kan sien.Die kandidaat moet die vermoe kan toepas om nuwe besi...

                    Seen 5 days ago onfindojobs.co.za
                    See more details

                    Kommerciële Waarborgadministrateur

                      NUWE WERK BESKIKBAAR Titel: Waarborgadministrateur Gebied: Middelburg Bedryf: Kommerciële Handelaar / Werkswinkel / Motorbedryf Verw Nr.: TRG 2131 Salaris: Markverwante TCTC beskikbaar / onderhandelbaar Begindatum: Onmiddellik / Onderhandelbaar ''n Geleentheid vir ''n ervare WAARBORGADMINISTRATEUR word benodig vir permanente indiensneming gebaseer in Middelburg. PLIGTE & VERANTWOORDELIKHEDE: Om a...

                      Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                      See more details

                      Kommerciële Waarborgadministrateur

                        NUWE WERK BESKIKBAAR Titel: Waarborgadministrateur Gebied: Middelburg Bedryf: Kommerciële Handelaar / Werkswinkel / Motorbedryf Verw Nr.: TRG 2131 Salaris: Markverwante TCTC beskikbaar / onderhandelbaar Begindatum: Onmiddellik / Onderhandelbaar ''n Geleentheid vir ''n ervare WAARBORGADMINISTRATEUR word benodig vir permanente indiensneming gebaseer in Middelburg. PLIGTE & VERANTWOORDELIKHEDE: Om a...

                        Seen 16 days ago onfindojobs.co.za
                        See more details

                        Cost Accountant

                          Ons kliënt, gebaseer in Kimberley (Noord-Kaap), is op soek na 'n Koste-Rekenmeester om by hul uitbreidende span aan te sluit. Jy sal die geleentheid kry om saam van die mees bevoegde individue in die landbou-sektor te werk en jou vaardighede en ervaring saam te voeg om gemeenskaplike doelwitte te bereik. Deur die gebruik van innoverende boerdery-ontwerpe en presisie-boerderytegnologie, het ons kl...

                          Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                          See more details

                          Admin assistent

                            Admin assistent pos beskikbaar by 'n snelgroeiende voedselverspreider (Epping 2, Kaapstad).Die ideale kandidaat moet betroubaar wees met geen kriminele rekord nie. Kandidaat moet eie betroubare vervoer hê om by die werk te kan kom;Pos behels om hoofsaaklik daaglikse administratiewe take te verrig, insluitend krediteure/debiteure rekonsiliasies ensovoorts;Kandidaat moet tweetalig wees in beide Afr...

                            Seen 30+ days ago onjustthejob.co.za
                            See more details

                            Administratiewe Klerk

                              'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Administratiewe Klerk.3 Maande proefperiode vir Permanente aanstelling.Vereistes:- Matrieksertifikaat (met Wiskunde as vak)- Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels)- MOET syfervaardig wees- Doeltreffende kommunikasievaardighede- Rekenaarvaardig (Excel en Outlook)- MOET Pastel ondervinding hê- Goeie menseverhouding- Goeie telefoon etiket- Betroubaar- ...

                              Seen 30+ days ago onjustthejob.co.za
                              See more details

                              KANTOORBESTUURDER (Tulbagh) / OFFICE MANAGER (Tulbagh)

                                LARHONE, het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese, energieke, en betroubare Kantoorbestuurder om by hul groeiende span aan te sluit. Sleutel Prestasie Areas: Dienskontrakte Dissiplinêre Prosedures Global Gap & Siza Oudits Gesondheid & Veiligheid Employment Equity Beserings aan diens / Vergoedingskommissaris Werknemer behuising Administrasie van alle algemene rekords en databasisse Debiteure & Kredi...

                                Seen 30+ days ago onexecutiveplacements.com
                                See more details

                                TRUEWOOD VERKOOPSPERSOON/ BESTUURDER

                                  TRUEWOOD VERKOOPSPERSOON/ BESTUURDER Poste beskikbaar in Johannesburg en Pretoria.Ervaring en kwalifikasies: Matriek 5 jaar verkoopservaring Goeie mensevaardighede Hoogs gemotiveerd Uitstekende spanspelerPermanente PosisieArea: Pretoria & JHBSalaris: R15k-R35k. Stuur asseblief jou aansoek per epos na: Frits Reyneke frits@ truewoodfurniture.co.za

                                  Seen 30+ days ago onjustthejob.co.za
                                  See more details

                                  Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)

                                    Ons kliënt , Gydosig Aftree Oord ( geleë in Prince Alfred's Hamlet) het 'n geleentheid beskikbaar vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit. VEREISTES: SAVR geregistreerd. Diploma / Graad in Verpleging. Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede. Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes. 'n Liefde vir bejaardes. Moet bereid wees om skofte te werk....

                                    Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                    See more details

                                    Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)

                                      Ons kliënt , Gydosig Aftree Oord ( geleë in Prince Alfred s Hamlet) het n geleentheid beskikbaar vir n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit. VEREISTES: SAVR geregistreerd. Diploma / Graad in Verpleging. Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede. Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes. n Liefde vir bejaardes. Moet bereid wees om skofte te werk. Mo...

                                      Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                                      See more details

                                      PLAASVOORMAN | VERKYKERSKOP, HARRISMITH

                                        PLAASBESTUURDER/VOORMANOns kliënt, 'n groeiende familie Veeboerdery in die Verkykerskop distrik in die Noord-Oos Vrystaat, is opsoek na 'n Plaasbestuurder wat saam die eienaar verantwoordelikheid neem vir die effektiewe, volhoubare en winsgewende bestuur van die veeboerdery. Hierdie is vir n baie spesifieke persoon wat sal inpas in die familie se kultuur, bereid is om hard te werk, oor sober gewo...

                                        Seen 30+ days ago onneuvoo.com
                                        See more details

                                        Plaasvoorman | Verkykerskop, Harrismith

                                          PLAASBESTUURDER/VOORMANOns kliënt, 'n groeiende familie Veeboerdery in die Verkykerskop distrik in die Noord-Oos Vrystaat, is opsoek na 'n Plaasbestuurder wat saam die eienaar verantwoordelikheid neem vir die effektiewe, volhoubare en winsgewende bestuur van die veeboerdery. Hierdie is vir 'n baie spesifieke persoon wat sal inpas in die familie se kultuur, bereid is om hard te werk, oor sober gew...

                                          Seen 12 days ago onfindojobs.co.za
                                          See more details

                                          Dieselwerktuigkundige Robertson

                                            Reference: CPT001184-NP-1 DIESEL WERKTUIGKUNDIGE Robertson Wonderlike loopbaangeleentheid beskikbaar in Robertson vir n toepaslik gekwalifiseerde diesel werktuigkundige by n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming. DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR: - kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaasimplemente wat op n vrugteplaas ge...

                                            Seen 16 days ago onpnet.co.za
                                            See more details

                                            DIESEL WERKTUIGKUNDIGE

                                              Reference: CPT001184-NP-1 DIESEL WERKTUIGKUNDIGE Robertson Wonderlike loopbaangeleentheid beskikbaar in Robertson vir n toepaslik gekwalifiseerde diesel werktuigkundige by n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming. DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR: - kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander plaasimplemente wat op n vrugteplaas ge...

                                              Seen 16 days ago onpnet.co.za
                                              See more details

                                              Litigasie Tikster

                                                LITIGASIE TIKSTERNelspruitRequirements: Voldoende ervaring van litigasie en algemene kontraktereg in n prokureursfirma. Opstel van hofstukke. Opstel van kontrakte en algemene tikwerk soos beantwoording van eposse en briewe. Indeksering en paginering van hofstukke. Tikspoed en akkuraatheid wat spelling aanbetref in beide afrikaans en engels is vereiste. Moet in staat wees om te kan tik van n dikte...

                                                Seen 12 days ago onneuvoo.com
                                                See more details

                                                PLAASVOORMAN | VERKYKERSKOP, HARRISMITH

                                                  PLAASBESTUURDER/VOORMAN Ons kliënt, 'n groeiende familie Veeboerdery in die Verkykerskop distrik in die Noord-Oos Vrystaat, is opsoek na 'n Plaasbestuurder wat saam die eienaar verantwoordelikheid neem vir die effektiewe, volhoubare en winsgewende bestuur van die veeboerdery. Hierdie is vir n baie spesifieke persoon wat sal inpas in die familie se kultuur, bereid is om hard te werk, oor sober gew...

                                                  Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                                                  See more details
                                                  first

                                                  Page of 

                                                  Next Page