Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Jobs

Engineer

    Ben jij de ervaren engineer die de klantvraag niet uit het oog verliest? Jij ontwerpt samen met jouw projectteam een school, sporthal, verzorgingsgebouw, monumentaal pand of kantoorgebouw.Voor het berekenen en dimensioneren van de installaties werk je in Vabi en Hysopt. Het uitwerken van de installaties doe je in Revit.Jij zorgt dat regeltechnische gegevens worden aangeleverd voor het RTO en gaat...

    Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
    See more details

    Shop Assistant Cashier x2 - Clicks Van Riebeeck Mall

      To deliver service excellence through efficient customer service, point of sale (POS) operational activities and merchandising in store that leads to a positive customer experience. Job Objectives: To efficiently execute all operational activities at the point of sale in a timely and efficient manner. To maintain high levels of accuracy when scanning merchandise and collecting payment for goods p...

      Seen 2 days ago onpnet.co.za
      See more details

      Van Assistant/Crew - Cape Town, Du Noon, Langa, Killarney Gardens, Emfuleni, Brackenfell, Blue Downs, Bellville, Delft, Atlantis, Milnerton, Kraaifontein - R44.50 Per Hour R44.50 Per Hour

        Phakisa Holdings are seeking for Van Assistant/ Crew in Cape Town, Kraaifontein, Northpine, Brackenfell, Bellvile, Milnerton, Tableview, Killarney Gardens and Du Noon area. Loading and Offloading company products Compiling accurate delivery records and exports Report all deliveryrelated problems Ensuring that all safety and procedures are adhered to Experience working in warehousing Custpmer serv...

        Seen 16 days ago onpnet.co.za
        See more details

        BOU-TERREINBESTUURDER

          Ons kliënt is n eiendoms-gefokusde firma gesetel in Somerset-Wes wat sedert 1991 spesialiseer in eiendomsontwikkelingsbestuur regoor Suid-Afrika met uitgebreide dienste soos Argiteksontwerp, Projekbestuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur. Die volgende geleentheid bestaan tans vir entoesiastiese en gedrewe persoon as. BOU-TERREINBESTUURDER (Projek: Aggeneys) n Gekwalifiseerde Terreinbestuurder...

          Seen 6 days ago oncareers24.com
          See more details

          REKENMEESTER

            Hierdie gevestigde ouditeurs & rekenmeesters praktyk in Upington beskik oor die volgende uitdagende posisie vir dinamiese, selfgedrewe persone as: REKENMEESTER (UPINGTON) Vereistes: - Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individue met bogemiddelde syfervaardigheid, ondersteun deur minstens 5 jaar toepaslike ondervinding in rekenmeesters praktyk word ingewag met sterk probleem oplossing vaar...

            Seen 1 day ago oncareers24.com
            See more details

            PRODUKSIEBESTUURDER

              Ons kliënt gevestigde tafeldruif-,en rosyne druiwe boerdery, is opsoek na jong, dinamiese, energieke kandidaat met n liefde vir boerdery. PRODUKSIEBESTUURDER Kakamas omgewing Vereistes: - Aansoeke word ingewag van selfgedrewe kandidate wat oor goeie bestuursvaardighede beskik met minstens 3-5 jaar ondervinding in die verbouing van tafel- en rosynedruiwe. - Basiese tegniese kennis van alle produks...

              Seen 1 day ago oncareers24.com
              See more details

              PRODUKSIEBESTUURDER SITRUS

                Ons kliënt in die Noorde van Egipte beskik oor n gevestigde sitrus boerdery en is op soek na n leergierige jong man met goeie bestuurspotensiaal met basiese kennis uit Suid-Afrika in die volgende posisie: PRODUKSIEBESTUURDER / SITRUS EGIPTE Vereistes: - Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende individue met deursettingsvermoë en n passie vir boerdery. Die geskikte kandidaat moet minstens 5...

                Seen 8 days ago oncareers24.com
                See more details

                BESTUURDER: KIOSK

                  Hierdie gevestigde instansie in die kleinhandel sektor beskik oor die volgende geleentheid vir selfstandige kandidaat met sterk leierseienskappe, in diepte kennis van kleinhandel en die vermoë om beide mense en hulpbronne te kan bestuur om by hul span aan te sluit: BESTUURDER: KIOSK WILLISTON, NOORD-KAAP Vereistes: Matriek met minimum 5 jaar bewese bestuursondervinding in die kleinhandel sektor. ...

                  Seen 1 day ago oncareers24.com
                  See more details

                  Cashier Jobs Piketberg. Contact Santie van den Berg - 022 913 1163/4

                    Boland SUPERSPAR Proudly Piketberg. We are looking for accountable Cashiers to process all transactions accurately and efficiently in accordance with established policies and procedures. The successful candidate will play a fundamental role in achieving

                    Seen 30+ days ago onadsafrica.co.za
                    See more details

                    Data Processor Internship

                      We have an exciting opportunity available to young people, who would like to gain practical experience and knowledge in the fields of Data Capturing and Processing. Van der Vyver Transport is partnering with a non-profit organisation, Red Yellow Green Community, to offer a yearlong Internship in the dynamic refrigerated transport industry. Interns will not only learn the tools of the trade, but t...

                      Seen 4 days ago onneuvoo.com
                      See more details

                      Data Processor Internship

                        We have an exciting opportunity available to young people, who would like to gain practical experience and knowledge in the fields of Data Capturing and Processing. Van der Vyver Transport is partnering with a non-profit organisation, Red Yellow Green Community, to offer a yearlong Internship in the dynamic refrigerated transport industry. Interns will not only learn the tools of the trade, but t...

                        Seen 1 day ago onfindojobs.co.za
                        See more details

                        Data Processor Internship

                          We have an exciting opportunity available to young people, who would like to gain practical experience and knowledge in the fields of Data Capturing and Processing. Van der Vyver Transport is partnering with a non-profit organisation, Red Yellow Green Community, to offer a yearlong Internship in the dynamic refrigerated transport industry. Interns will not only learn the tools of the trade, but t...

                          Seen 1 day ago onfindojobs.co.za
                          See more details

                          Professional Accountant - Accounting firm

                            Job Title: Accountant - Du Toit & Van Pletzen Rekenmeesters Location: Hopetown, Northern Cape Job Type: Full-time Overview: We are seeking a qualified and experienced Accountant to join our team. The ideal candidate will be responsible for preparing financial statements, analyzing data, and ensuring compliance with all tax regulations. Responsibilities: - Prepare and maintain financial statements...

                            Seen 8 days ago oncareers24.com
                            See more details

                            Regsadviseur Wes Kaap

                              Minimum vereistes:LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend)Kennis van maatskappy- en verwante wetgewingMinimum van 2 jaar regservaring na toelatingUitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en EngelsUitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktyd te hanteer, en onder druk te presteer.Verantwoordelikhede:Maatskappy dokumentasie en s...

                              Seen 21 days ago onfindojobs.co.za
                              See more details

                              Regsadviseur Wes Kaap

                                Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend) Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing Minimum van 2 jaar regservaring na toelating Uitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en Engels Uitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktyd te hanteer, en onder druk te presteer. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentas...

                                Seen 21 days ago onfindojobs.co.za
                                See more details

                                Regsadviseur Wes Kaap

                                  Ons gerespekteerde klient is opsoek na n dinamiese Regsadviseur om aan te sluit by hulle span in Swellendam. Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend) Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing Minimum van 2 jaar regservaring na toelating Uitstekende kommunikaievaardighede in Afrikaans en Engels Uitstekende vermoe om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltref...

                                  Seen 20 days ago onfindojobs.co.za
                                  See more details

                                  VELDDIENS TEGNIKUS

                                    VAKATURE: VELDDIENSTEGNIKUSAREA: DURBAN, KWAZULUNATAL Ons kliënt, een van die grootste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings, soek die dienste van 'n Elektrisiën met die volgende kwalifikasies: Rooi seël2-3 jaar Elektriese en Meganiese ondervinding post gradePLC ondervinding in maintenance and fault findingRekenaar geletterdGrondige kennis van meganies, pneumatiek en valvesMotor AC Driv...

                                    Seen 30+ days ago onneuvoo.com
                                    See more details

                                    Velddiens Tegnikus

                                      VAKATURE: VELDDIENSTEGNIKUSAREA: DURBAN, KWAZULUNATAL Ons kliënt, een van die grootste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings, soek die dienste van 'n Elektrisiën met die volgende kwalifikasies: Rooi seël2-3 jaar Elektriese en Meganiese ondervinding post gradePLC ondervinding in maintenance and fault findingRekenaar geletterdGrondige kennis van meganies, pneumatiek en valvesMotor AC Driv...

                                      Seen 27 days ago onfindojobs.co.za
                                      See more details

                                      VELDDIENS TEGNIKUS

                                        VAKATURE: VELDDIENSTEGNIKUS AREA: DURBAN, KWAZULUNATAL Ons kliënt, een van die grootste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings, soek die dienste van 'n Elektrisiën met die volgende kwalifikasies: Rooi seël 2-3 jaar Elektriese en Meganiese ondervinding post grade PLC ondervinding in maintenance and fault finding Rekenaar geletterd Grondige kennis van meganies, pneumatiek en valves Motor A...

                                        Seen 30+ days ago onjobplacements.com
                                        See more details

                                        Rekenmeester / Rekeningkundige Klerk

                                          BVSA Konsult (Edms.) Bpk. is 'n toonaangewende rekenmeestersfirma in die Suid-Kaap.Ons is op soek na 'n rekenmeester/rekeningkundige klerk om by ons span in Oudtshoorn aan te sluit vanaf 1 Junie of Julie 2024. Vaslegging van basiese rekeningkundige rekords van kliënte. Opstel van finansiële state. BTW-verwerking vir kliënte op Xero en Sage Accounting. Hanteer van SAID navrae en indiening van onde...

                                          Seen 6 days ago onfindojobs.co.za
                                          See more details

                                          Operasionele Bestuurder

                                            Pligte en verantwoordlikhede: Opbou en onderhou van verhoudinge met huidige en nuwe kliënte Onderhandeling van nuwe kontrakte Onderhandeling van tariewe met kliënte binne gegewe raamwerk Bestuur van volumes aan Maatskappy toegeken Analise van mark bewegings in betrokke sektore Opdatering van daaglikse en maandelikse begrotings Oorsien voldoening aan kliënte se behoeftes en tydlyne Ondersteuning v...

                                            Seen 3 days ago oncareers24.com
                                            See more details

                                            Pakhuis Voorman

                                              Kwalifikasie:Matriek met Wiskunde.Rekenaar geletterd Microsoft office.Vorige ondervinding in 'n pakhuis omgewing is ononderhandelbaar.Eie betroubare vervoerSkoon kriminele rekord Essensiële pligte en verantwoordelikhede insluitende die volgende. Verantwoordelik vir vurkhyser inspeksie en algehele netheid van vurkhyser.Regulering van temperatuur in die koelstoor en vriesstoor op n daaglikse basis ...

                                              Seen 27 days ago onfindojobs.co.za
                                              See more details

                                              Site Manager

                                                DescriptionOns maatskappy het 'n vakante pos en is opsoek na 'n Site Manager (Sales en Operations) vir ons Transformer en Medium Voltage Protection/Switchgear afdeeling in Middelburg (Moet in Middelburg omgewing woon).Verantwoordelikhede sluit in:- Bestuur van operasionele spanne- Bestuur van Kliente- Skeduleering van werk by kliente- Handhawing van Kliente besoeke en verhoudings- Bied van onders...

                                                Seen 4 days ago onfindojobs.co.za
                                                See more details

                                                Pakhuis Voorman

                                                  Bederfbare Voedsel - JHB Depot. Ons het tans 'n vakature beskikbaar vir 'n Bederfbare Voedselstoorman by ons klient se depot in Krugersdorp. Kwalifikasie: Matriek met Wiskunde. Rekenaar geletterd Microsoft office. Vorige ondervinding in 'n pakhuis omgewing is ononderhandelbaar. Eie betroubare vervoer Skoon kriminele rekord Essensiële pligte en verantwoordelikhede insluitende die volgende. Verantw...

                                                  Seen 30+ days ago onfindojobs.co.za
                                                  See more details