Jou toepaslike opleiding in kommunikasie en bemarking kan jou in staat stel om binne die NPO omgewing die volgende te doen: Effektiewe kommunikasie, organisasie, beplanning en verslagdoening oor alle kommunikasie aangeleenthede. Positiewe bevordering en uitdra van die organisasie se kultuur, visie en waardes. Die daarstel van n langtermyn bemarking- en kommunikasie strategie. Bestuur van interne ...
Kern doel van die pos Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking n aanbeveling. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë...
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking n aanbeveling. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermo...
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; Uitstekende bemarkings en verkop...
Ligging: Lynnwood Manor, Pretoria, 0184 Indiensnemingstipe: Voltyds Ouderdomsvereiste: 24-35 jaar Werksure: Maandae-Donderdae 8-5, Vrydae 8-2, 1 Saterdag/maand Salaris: R15 000 komissie Doel van die Pos: Die Rekeningverhoudingsbestuurder speel 'n kritieke rol in die ontwikkeling en instandhouding van langtermyn verhoudings met ons kliënte. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir di...
Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige kliënte buite geografiese gebied van OVK. Vereistes: Toepaslike B-graad in Bemarking; Geldige Bestuurderslisensie; Safex traders eksamen sal ondersteunend wees. Vaardighede: Sterk kliëntediens georienteerd; Gevorderde kennis van Excel; Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans e...
SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy hoofkantoor in Swellendam . Senior Bestuurder: Korporatiewe Dienste Vir hierdie uitdagende geleentheid is ons op soek na n dinamiese, toepaslik gekwalifiseerde persoon wat eienaarskap aanvaar vir die effektiewe bestuur van SSK se Korporatiewe Dienste afdeling wat bestaan uit die Se...
Junior Digitale Bemarkingsveldtogbestuurder Die Junior Digitale Bemarkingsveldtogbestuurder is verantwoordelik vir die ontwikkeling, implementering en bestuur van digitale bemarkingsveldtogte vir die maatskappy. Hierdie rol vereis 'n passie vir digitale bemarking en die vermoë om data te interpreteer om die sukses van veldtogte te meet en te verbeter. Die ideale kandidaat sal ook 'n sterk begrip ...
Kern doel van die pos:Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige kliënte buite geografiese gebied van OVK.Vereistes:Toepaslike B-graad in Bemarking;Geldige Bestuurderslisensie;"Safex traders" eksamen sal ondersteunend wees.Vaardighede:Sterk kliëntediens georienteerd;Gevorderde kennis van Excel;Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engel...
Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige kliënte buite geografiese gebied van OVK. Vereistes: Toepaslike B-graad in Bemarking; Geldige Bestuurderslisensie; Safex traders eksamen sal ondersteunend wees. Vaardighede: Sterk kliëntediens georienteerd; Gevorderde kennis van Excel; Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans e...
Kern doel van die pos:Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko's deur hulp te verleen aan die Senior Graanbemarker.Vereistes:Toepaslike B-graad in Bemarking / Risiko-bestuur met agtergrond van landbou;Geldige Bestuurderslisensie;Registrasie by SAIFM - "Safex traders" eksamen sal ondersteunend wees.Vaardighede:Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels;Sterk kliëntediens...
Senior Grain Procurer / Senior Graanverkryger - BloemfonteinFull job descriptionProvinsie : VrystaatStad/Dorp : BloemfonteinKontrak : PermanenteSektor : GraanSluitingsdatum : Vrydag, 03 Mei 2024 Kern doel van die pos:Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die bestuur van verkryging en diens van bestaande en toekomstige kliënte.Vereistes:Toepaslike B-graad in Bemarking met agtergrond van landb...
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking n aanbeveling. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermo...
Kern doel van die pos:Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediensbinne 'n handelstak omgewing.Minimum Vereistes:Graad 12;1 2 jaar ondervinding in handelsomgewing;2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking 'n aanbeveling.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Syfervaardig;Goeie organisasie vermoë;Goeie ...
OVK | Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Pos AFR ENG LEDE PORTAALTEKEN IN SOEK OVK LOOPBANELees meer oor Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Graan Sluitingsdatum : Donderdag, 26 Oktober 2023 Kern doel van die pos: Verhoog die winsge...
Jou toepaslike opleiding in kommunikasie en bemarking kan jou in staat stel om binne die NPO omgewing die volgende te doen: Effektiewe kommunikasie, organisasie, beplanning en verslagdoening oor alle kommunikasie aangeleenthede. Positiewe bevordering en uitdra van die organisasie se kultuur, visie en waardes. Die daarstel van n langtermyn bemarking- en kommunikasie strategie. Bestuur van interne ...
Agricultural Equipment Marketer / Heelgoedere Bemarker - Hopetown, Northern CapeFull job descriptionKern doel van die pos:Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.Minimum Vereistes:Graad 12;2 3 jaar ondervinding in heelgoedere bemarking;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Uitstekend...
Agricultural Equipment Marketer / Heelgoedere Bemarker - HopetownFull job descriptionKern doel van die pos:Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.Minimum Vereistes:Graad 12;2 3 jaar ondervinding in heelgoedere bemarking;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Uitstekende interpersoonl...
Coordinator: Communication and Marketing - StellenboschFull job descriptionDuties/Pligte This position entails the coordination of a comprehensive institutional marketing and communication equality and HIV strategy for Stellenbosch University that aims to realise an inclusive, value-driven campus, free from unfair discrimination, harassment and victimisation, as well as that the HIV prevention an...
OVK | Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Pos AFR ENG LEDE PORTAALTEKEN IN SOEK OVK LOOPBANELees meer oor Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Logistiek / Logistics Sluitingsdatum : Vrydag, 03 November 2023 Kern doel van die pos: Versamel vervoer kontrakteurs om kommoditei...
Overview Are you someone that knows the difference between TikTok, a reel and BeReal? We are looking for a self-motivated social media intern to join our team; someone with an eye for aesthetics and detail, and who eats, sleeps and breathes all things social media. The successful candidate will work closely with the social media manager and support social media publishing, administrative tasks an...
Is jy self gemotiveerd, is jy goed met bemarking het jy n voertuig, bepaal jou eie ure bedryf jou eie besigheid vanaf jou huis
Hoogs professionele, gemotiveerde konsultante word benodig. Deel en voltyds. Eie vervoer en sel n moet. Uitstekende kommissie struktuur. Werk op kantoor afsprake. Ondervinding in bemarking of onderwys sal n voordeel wees. Moet Afr en Eng praat. Opleidi
Is jy opsoek na n loopbaan in bemarking Verdien n bo gemiddelde inkomste deur: komissie en bonusse elkemaand te verdien *geen kapitaal uitleg *geen registrasie fooi *geen opleiding *opleiding word verskaf asook alle dokumente Kontak my by whatsapp 07681
Page 1 of 1