Similar listings you may like:
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
PIKETBERG PLAAS TE KOOP - 171 HaVeiling: Woensdag 8 Mei 2024 om 11:00Besigtig:Slegs per afspraakPlek: Plaas Middelpos, PiketbergGoeie gemengde plaas met 40 ha wingerd; 4 ha teelande en 100 ha veld.57 ha waterregte.Goeie infrastruktuur met netjiese woning met swembad, kantoor, koelkamer, store, skure en...
Farm for sale/ plaas te koop
Touwsrivier plaas te koop.Grootte 2 611ha Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond.Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met berge,klowe en waterstroompies.Tipiese karooveld met kleinwild wat vry rondloop....
Is veiligheid in die pragtigste natuur met oorvloedige helder skoon water en blou lug vir jou belangrik? Ons plaas voldoen sonder twyfel daaraan! Die grootte is 227 hektaar wat uit twee dele bestaan ( elke deel met eie transportakte ) met 19 hektaar bougrond tans onder gravitasie besproeiing dmv 'n goed...
*WILDHEINING 2.45mx24 DRAAD *2.45 HOë PALISADE SKUIFHEK BY INGANG *6 KAMPE, 2X1ha RIVIERKAMPE 3X GROTER KAMPE MET KRIPPE EN 'N 1X1 ha OM WOONHUISE. *DERDE VAN PLAAS BEBOS *BOORGAT SINKDAM EN 800m VANAF RIVIER *KAMP MET BOORGAT HET "DRAG LINE" BESPROEIINGSTELSEL *LAAIBANK VIR WILD OOK IN DIE KAMP...
126 Ha plaas in Riversdal met dekriet en 36 lande. Boorgat met sonpomp en 2 X 5000 L opgaartenks. Plaas verdeel in 4 kampe. 21 X 9m Stoor. Plaas baie potensiaal. Ideaal vir afgetredene. Plaas is geskik vir baie klein boerdery. Prys sluit BTW uit. Modern Privaat Gelyk
Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal.23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha ShirazAddisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome.Die res kan aangewend word vir weiding van vee of baie goeie saaigrond.Asemrowene uitsig op die...
Meenthuis te Parys. Baie netjies, en het heerlik kuier area en mag twee klein hondjies aanhoi
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
RAW, UNIQUE AND BREATHTAKINGLY BEAUTIFUL . . . This Klaarstroom Karoo farm is as good as it gets.If you are a serious vat registered buyer for a 2100ha farm in the Klein Karoo, that has a diverse range of income streams, from crops to live stock to a licensed distillery, and a homestead that dates back to...
Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995
3ha met huis en store, te KoppiesPragtige eiendom
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
4.5 Hektaar plot te Koppies Vrystaat. Turksvye gevestig en Kan bewerk word as besigheid. Geleë tussen Bloemfontein en Johannesburg. 4km van dorp
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELEë IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN UIT: 3 SLAAPKAMERS - GEEN KASTE IN DIE KAMERS 1 BADKAMER MET WASBAK,...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Page 1 of 19
Next Page