Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising.160ha is onder wyn druiwe geplant (Onder sprinkel- en drip besproeiing).14 Kultivars is tersprake. (Rooi- en Wit wyne).80ha is Wildwerend toegespan waar verskeie soort...
Pragtige 69.2 leefstyl plaas met volop dekriet en fynbos nou te koop!Die plaas is geleé tussen Stilbaai ongeveer 28km en Albertinia ongeveer 11km met ''n pragtige goed versorgde gevestigde tuin wat jou al by die indraai na die plaas vriendelik begroet.Dié gesellige netjiese woonhuis bestaan uit ''n ruim...
PIKETBERG PLAAS TE KOOP - 171 HaVeiling: Woensdag 8 Mei 2024 om 11:00Besigtig:Slegs per afspraakPlek: Plaas Middelpos, PiketbergGoeie gemengde plaas met 40 ha wingerd; 4 ha teelande en 100 ha veld.57 ha waterregte.Goeie infrastruktuur met netjiese woning met swembad, kantoor, koelkamer, store, skure en...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
3.7 hektaar plaas te koop in Klerksdorp area. Skakel agent vir meer inligting.
922 HA Plaas te koop. Plaas bestaan uit 2 gedeeltes, onderskeidelik 552 ha en 370 ha. Die 552 ha gedeëlte bestaan uit 160 ha lande en res is natuurlike weiding, terwyl die 370 ha wildsomhein is en bestaan uit 165 ha lande en res natuurlike weiding. Tesame is daar 9 boorgate, stoor, huis en vele meer...
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
20ha Plot te koop Naboomspruit Pragtige plot met 'n gerieflike 2 slaap kamer huis swembad en 'n lapa, erf is omhein. Plaas is vol omhein met Wildsheining. 2 slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan leef area met deur wat uitgaan op die stoep. 6x10m staal stoor 3 ha droee lande. (ontbos daar is ook spasie vir...
Saai en Vee plaas naby N2 Silbaai in wreld bekende Tuin Roete.Gevestigde boerplaas te koop.10 km uit Riversdale op die N2, oppad na Mosselbaai.3 km op R302 oppad na die gewilde vakansie dorp Stilbaai.Twee titelaktes.Schoongelegen en Soebatters Vlakte.Al die strukture is gevestig om hierdie eiendom uit te...
4 Bedroom House For Sale in Vredendal Groot Familie huis te koop in Vredendal in stil area!!!!Hierdie huis is baie goed geleë en soms sal jy jouself moet knyp as jy op die agterstoep sit of jy nou regtig in dorp is of op die plaas!!!!Huis bestaan uit die volgede!!3 of 4 slaapkamers ( 3 van die slaapkamers...
Plaas te Koop in Loeriesfontein Distrik - Noord-Kaap Uitstekende skaapplaas te koop.Hierdie plaas is goed geleë (ook veilig) en is n oorgansplaas tussen winterreën (Hantam) en Somerreën (Boesmanland).Die weiding is goed opgepas en die plaas word oor die afgelope 8-10 jaar nie op volle drakrag geboer...
Farm for sale/ plaas te koop
Baie mooi Log huis te koop ,kom met n kombuis area badkamer en asook slaapkamer met leefarea,alle elektries en pluming is gedoen,kan met huis kraan gelig en vervoer word..idiaal vir plaas of self uitverhuurings plekkie.Kontak gerus vir meer fotos.Prys is R250 000 onderhandelbaarKontak my op :0723221130...
Hierdie 3451 ha plaas is 13 km vanaf Leeu Gamka gelee en bestaan uit twee Transport Aktes. Opgedeel in 5 weidingskampe met 3 windpompe wat veewater voorsien. 'n Droe land met 'n sterk boorgat en eie Eskom transformator bied die ideale geleenthei vir groentesaad verbouing. Die topografie is merendeels...
Stel U belang om in die Weskus buite Dwarskersbos Off Grid te koop? Ek virkoop my 2000m plot met n 4 slaap kamer shipping container huis, 2 badkamer, 1 study room, 2 sitkamers, oop plan kombuis met gas geyser en stoof. 2500L Jojo water tank met kragtige water pomp vir huishoudelykke gebruik, (stort, was...
Similar listings you may like:
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Page 1 of 19
Next Page