Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
Onbeboude erf te koop in Calvinia Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer...
Fraaiuitsig Ruim Erf te KoopRuim erf van 900 m te koop in Fraaiuitsig.Geleë teen n sonnige noordelike helling.Geskik vir die bou van duette.
3 Bedroom House For Sale in Faerie Glen JOINT MANDATELeave the hustle & bustle behind when you arrive at this truly beautiful unit with lots of atmosphere!Relax in your own Bushveld home while enjoying the bird life!This lovely thatch townhouse in a small complex offers:-- Double volume open plan lounge...
NETJIESE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN BEKENDE AFTREE OORD PRETORIAMoenie talm nie want dan is die eenheid verkoopBaie netjiese en stil eenheid in die Aftree Oord aan die Ooste kant van Pretoria te koopBied jou oopplan kombuis /sitkamer wat met skuifdeur uitloop op n sonnige balkonDie hoof slaapkamer en...
Meenthuis Te Koop in Kleinfontein Afree-Oord vir slegs R1,250,000 net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds...
Meenthuis Te koop in Kareepark Aftree-oord in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is...
2 BEDROOM RETIREMENT UNIT FOR SALE IN NEWLANDS JUST RELEASED! This 2 bedroom townhouse in a upmarket retirement village tick all the boxes! North-facing sunny with a panoramic view welcomes you when you enter this very special unit.Spacious balcony with build in braai, kitchen with space for 3 machines,...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
3.7 hektaar plaas te koop in Klerksdorp area. Skakel agent vir meer inligting.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
Kom geniet die rustige atmosfeer op die moderne Bronberg Aftreelandgoed geleë teen die pragtige Bronberg koppie. Word deel van ons vriendelike klompie inwoners en maak nuwe vriende deur aan al ons aktiwiteite deel te neem. Die eiendom bied die volgende: Oopplan sit/eetkamer, kombuis met granietblaaie en...
3 Bedroom Simplex Sold in Monument Park Sole Mandate In soon te be gated community this secure, peacuful complex only has 9 units and ideally surrounded by other complexes and not bordering a park or a busy highwaySleep safe upstairs and live downstairs with a small garden and pet friendly for medium sized...
RUIM 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN FRAAIUITSIG R2 625 0000 RUIM EN SONNIG IN VEILIGE AREA. STAPAFSTAND NA WINKELSENTRUM MET ALLE GERIEWE. DIE DUBBEL MOTORHUIS IS VERLENG OM WASGERIEWE TE AKKOMMODEER. DIE WONING HET 3 DAKWAAIERS, ASOOK N 3KW OMSKAKELAAR EN SOLARPANELE. SLEGS 3KM VAN KLEIN BRAKRIVIER SE...
MODERN, SPACIOUS, BEAUTIFUL, AND COSY. DON''T LET THIS HOUSE SLIPS THROUGH YOUR FINGERS!!Spacious open plan living area, 2 bedrooms, 1 bathroom and ready to move in.Neatly tiled throughout the house.The beautiful, cheery & trendy open plan kitchen has plenty of cabinetry, granite counters and electric...
Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton.Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe...
Familie huis te koop in Klawer, 3slaapkamer huis met 2badkamers, Groot kombuis,leefarea,hele huis is gete?l. Huis het buitekamer en ook enkel motorhuis,om hierdie eiendom te besigtig kontak my gerus. Ons help met finansierings aansoeke
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
2-Slaapkamer Kothuis (log cabin) Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby...
PLOT EN PLAN TE KOOP IN REEBOK Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp. Te koop vir veiligheid en uitsig..Hierdie siersteen huis bied die volgende: 3 slaapkamers, 2 badkamers sit en eetkamer oopplan kombuis. Hoofslaapkamer met en-suite. Dubbelmotorhuis, stoep met n lieflike uitstigIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n...
WILDSPLASIE 38ha. Ontwikkelde naweek wildplasie naby Marble Hall te koop! Egte bos jagkamp met net die regte atmosfeer om kop skoon te maak. Gerief van warm water. Netjiese stoor vir al die rondstaan goed. Skakel gerus sodat ons 'n besigtiging kan reel.
Saai en Vee plaas naby N2 Silbaai in wreld bekende Tuin Roete.Gevestigde boerplaas te koop.10 km uit Riversdale op die N2, oppad na Mosselbaai.3 km op R302 oppad na die gewilde vakansie dorp Stilbaai.Twee titelaktes.Schoongelegen en Soebatters Vlakte.Al die strukture is gevestig om hierdie eiendom uit te...