Tue Apr 30 2024 06:00:07 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

39 huise te huur in kroonstad listings are price checked

25 Pictures
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong

  • 2 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 88 m²
  • House

Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog! DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet! Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...

R 1 650 000
Seen 30+ days ago oncentury21.co.za
See more details
25 Pictures
4 Bedroom house in Vanderkloof For Sale

4 Bedroom house in Vanderkloof For Sale

  • 4 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 793 m²
  • House

'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en...

R 1 905 000
Fair Price
You save: R 128 573
Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
See more details
View Photos
3 Bedroom House For Sale in Kranspoort

3 Bedroom House For Sale in Kranspoort

  • 3 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 135 m²
  • House

n Splinternuwe houthuis wag vir jou! Die oomblik vandat jy instap is jy verras met die ruimte, lig asook die vloei van die huis. Die oopplan kombuis het baie werkspasie, pragtige kaste asook n eiland. Die oopplan eetkamer asook die TV kamer loop uit op n heerlike kuierstoep met n mooi uitsig. Die portaal...

R 1 475 000
Super Price
You save: R 585 269
Seen 1 day ago onseeff.com
See more details
19 Pictures
Belê nou in akkommodasie vir studente in Hatfield, Pretoria

Belê nou in akkommodasie vir studente in Hatfield, Pretoria

  • 8 bedrooms
  • 5 bathrooms
  • 450 m²
  • House

Uitstekende beleggingsgeleentheid in 2 woonhuise plus 'n kothuis. Te koop as een pakket. R50000 per maand huurinkomste.Nuwe SOLAR elektriese stelsel voorsien eie elektrisiteit. M.a.w. geen beurtkrag ooit! (No loadshedding ever!)Volledig gemeubileer en vol huurders vir die jaar.Trek dubbele voordeel uit 'n...

R 4 950 000
Fair Price
Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
See more details
30 Pictures
Farm in Ruiterbos

Farm in Ruiterbos

  • 6 bedrooms
  • 4 bathrooms
  • House

There is just so much to offer on this property!!4.46 HectaresFirstly, there are two houses on this property. The first house is a four bedroom , two bathroom home with a braai area. The farm style kitchen in this home is my favorite as it boasts a beautiful view of one of the three dams on the farm.The...

R 5 900 000
Seen 30+ days ago onprivateproperty.co.za
See more details
20 Pictures
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

  • 2 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 106 m²

DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en n en-suite badkamer. Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet...

R 1 380 000
Seen 30+ days ago oncentury21.co.za
See more details
25 Pictures
Farm in Ruitersbos

Farm in Ruitersbos

  • House

There is just so much to offer on this property!!4.46 HectaresFirstly, there are two houses on this property. The first house is a four bedroom , two bathroom home with a braai area. The farm style kitchen in this home is my favorite as it boasts a beautiful view of one of the three dams on the farm. The...

R 5 900 000
Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
See more details
12 Pictures
Besproeiings plaas

Besproeiings plaas

    Is veiligheid in die pragtigste natuur met oorvloedige helder skoon water en blou lug vir jou belangrik? Ons plaas voldoen sonder twyfel daaraan! Die grootte is 227 hektaar wat uit twee dele bestaan ( elke deel met eie transportakte ) met 19 hektaar bougrond tans onder gravitasie besproeiing dmv 'n goed...

    Check Price
    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
    See more details
    33 Pictures
    Retirement Unit For Sale in Mookgopong IOL Property

    Retirement Unit For Sale in Mookgopong IOL Property

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • House

    Die Oog Aftree-landgoed Dit is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te...

    R 2 450 000
    Seen 30+ days ago oniolproperty.co.za
    See more details
    19 Pictures
    329.8 ha Farm in Worcester and surrounds

    329.8 ha Farm in Worcester and surrounds

      Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising.160ha is onder wyn druiwe geplant (Onder sprinkel- en drip besproeiing).14 Kultivars is tersprake. (Rooi- en Wit wyne).80ha is Wildwerend toegespan waar verskeie soort...

      R 99 750 000
      Seen 15 days ago onprivateproperty.co.za
      See more details
      30 Pictures
      6 Bed House in Gouritsmond

      6 Bed House in Gouritsmond

      • 6 bedrooms
      • 4 bathrooms
      • House

      Moeg vir die stad se lawaai en gejaagde lewe? Kom raak deel van 'n rustige gemeenskap in die immer gewilde stranddorpie Gouritsmond.Hierdie netjiese eiendom spog met 'n voorportaal, 3 slaapkamers waarvan die 3de kamer ideaal geskik is vir 'n studeerkamer of kantoor langs die voorportaal asook 2 badkamers...

      R 4 500 000
      Fair Price
      Seen 30+ days ago onprivateproperty.co.za
      See more details
      View Photos
      5 Bedroom House For Sale in Kranspoort

      5 Bedroom House For Sale in Kranspoort

      • 5 bedrooms
      • 340 m²
      • House

      Unieke eiendom vir die kieskeurige koper. Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde .dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit n heerlike...

      R 3 975 000
      Fair Price
      Seen 30+ days ago onseeff.com
      See more details

      woonstel op plot te huur

        2 slaapkamer woonstel te huur op magaliesmoot plotte so 7km vanaf mahem garage. Krag en dstv is ingesluit. Die woonstel het n volledige badkamer met bad en stort, sitkamer en kombuis is oopplan, groot erf wat toegespan is Huur is R5500 per maand krag en Volle pakket dstv ingesluit deposito van R3000...

        R 5 500
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details

        woonstel te huur

        • Apartment

        2 slaapkamer woonstel te huur op plot so 7 km vanaf mahem oppad harties toe, dit is in magakues moot, baie veilig en lekker stil en rustige.omgewing, oopplan sitkamer en kombuis, volledige badkamer met stort groot erf voor woonstel wat toegespan is. R5500 huur per maand met krag ingesluit, deposito van...

        R 5 500
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details

        PRINCE ALBERT: ABRAHAMSKRAAL GASTEPLAAS

          Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot 'n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook 'n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as 'n troubestemming en is ten volle toegerus. Die...

          R 12 500 000
          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
          See more details
          first

          Page of 

          Price
          Property size
          Bedrooms
          Bathrooms