3 Slaapkamer huis te huur. Elke slaapkamer het aparte badkamer en toilet. Groot sitkamer, kombuis en opwaskamer. Afdak vir 2 motors. Baie netjiese huis. Onmiddelik beskikbaar. Deposito : R12,000 water & ligte ingesluit3 Bedroom house to let. Each bedroom has its own bathroom and toilet. Large lunge,...
MOUNTAIN VIEW3X SLAAPKAMER, 2X BADKAMER, 2X ONDERDAK PARKERINGR7000 PER MAAND *R7000 DEPOSITO. WATER EN LIGTE UITGESLUIT * R1500 DEPOSITOKONTAK WILLIE 076 385 0540view more
Op soek na die perfekte aftreehuis? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie.Kenmerke sluit ''n enkele motorafdak, sonkrag-geiser en rugsteunbatterystelsel in, wat verseker dat jy altyd warm water en elektrisiteit sal h, selfs tydens...
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan u...
600ha Bosveld Wildsplaas Thabazimbi. 1.) Huur enige van 3 Chalets vanaf R2500p.m. tot R4000p.m. per chalet of 2.) 3 Slaapkamer huis @R6500p.m.Gebruik vir gewone verblyf en / of neem deel aan ons volhoubare boerdery bedrywe en toerisme. Grens aan Krokodilrivier. Besonderse klowe en kranse. * Kan ook...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed.Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en ''n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het ''n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
Op soek na ''n knus en gerieflike aftree-leefarea? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer eenheid met ''n enkel motorafdak in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie.Hierdie eenheid bied ''n ruim slaapkamer, ''n moderne badkamer en ''n gemaklike leefarea wat perfek is vir...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met ''n enkel motorafdak.Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei geleë, ''n goed toegeruste kombuis en ''n rustige slaapkamer met ''n privaat badkamer. Die...
Huis te huur in baie stil singel in Ninapark. 3 slaapkamer met 2 badkamers en aantrek kamer. Stoor kamer. Dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin. Water en ligte uitgesluit.
2 Slaapkamer woonstel te huur in Queenswood Pretoria - Dormer Ave. Huur - R6700 pm. Deposito - R6700 pm. Prepaid Krag.Badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.En dan 'n aparte gaste toilet. Plek vir wasmasjien, skottelgoed wasser en tuimeldroer. Kamers het lekker baie kaste.Kompleks het 'n swembad en...
Vakansie verhuring Hartenbos Vakansie woonstel beskikbaar vanaf 1 Desember tot in Januarie. Kos R2580 per nag vir n munimum van 10 nagte. Ekstra is Koopkrag en Skadedeposito van R3000, wat terugbetaalbaar is so daar geen skade wees nie. Dis ''n slaap 4 woonstel. Daar is ''n garage en plek vir 1 ekstra...
cottage Cottage in Zwartkop Langs Beyers Naude Ext naby Lanseria Lughawe Elekt omheining ,gratis water elekt.per Prepaid. Gewapende Reaksie gelee langs Beyers Naude weg Net verby N14 Dep 38700 geen ander kostes nie Kontak Mike 0825739303view more Beskikbaar 1Mei 2023 Naby Lanseria
Ruim een slaapkamer woonstel in goed bestuurde kompleks geleë in Ferndale Randburg. Die woonstel is onlangs opgekanp en die vertrekke is nog lekker groot.Hierdie eenheid is op die eerste vloer, daar is slegs twee verdiepings, met 'nmooi uitsig oor die pragtige tuin. Die woonstel is goed geleënaby alle...
Lieflike een slaapkamer beskikbaar in East Lynne naby hoofweg vir R4700 PM/Lovely one bedroom available in East Lynne near main roadBeskikbaar onmiddellik - Available immediatelyPrivaat binnehof met braai en wasgoedlyn - Private courtyard with braai and washing line.1 Skadu motor hawe - 1 Shaded car...
1 Slaapkamer woonstel te huur in erf. Sitkamer, badkamer, kombuis en slaapkamer. Woonstel is slegs vir 1 persoon met sober gewoontes. Geen diere of kinders. Afdak vir voertuig. Veilig met electric fence.
4 Slaapkamer huis te huur in Danville. Sitkamer. Eetkamer. Prepaid krag water en sanitasie volgens Munspipale Rekening. Sleg 2 klein hondjie sal teogelaat word. R7000 Dep. As gevolg van natuur ramp het die dak n lek plek wat ons besug is om te herstel. My bel nommer is 067 0659436view more Watcup...
TUINWOONSTEL TE HUUR Hierdie tuinwoonstel is beskikbaar om te huur. Dit is losstaande van die hoofhuis. Dit bestaan uit 'n oopplan kombuis/woonkamer. Een ruim slaapkamer met badkamer. Daar is ook 'n bo- vertrek wat gebruik kan word.Baie privaat met eie veilige parkeerplek.Alle dienste en wifi is...
ℕ ℍ ℍ ℙ in Naboomspruit, ook bekend as MookgophongR 4 400pmKenmerke:- 2 Slaapkamer- 2 Badkamer- Oopplan Kombuis- Ooplan Leef areas- Gemeubileerd- Water INGESLUIT by die huur- Vooraf betaalde Krag Meter- Dubbel Toesluit Motorhuis- MotorparkeringLink: 27 62 878 5471view more .zaview email...
Tuinwoonstel op die plotte.Zwavelpoort, Pretoria Oos80m21 slaapkamer, badkamer met stort, groot oop leef area en kombuis.SonkragstelselWifiOnderdak parkeringUitstekende sekuriteitKlein tuintjieR5200pm Beskikbaar vanaf 1 Februarie.Slegs vir 'n rustige enkel persoon met sober gewoontes.Slegs nie-rokers (dit...
Moderne 2 slaapkamer huis te huur op plot langs Roodeplaat natuur reservaat.2 huise op perseel, plot 8.4 hektaar groot.Ooplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Badkamer met toilette en linne kaste. 2 slaapkamers met ingeboude kaste.2 toesluit motor huise.Prepaid krag op perseel met boorgat water.Roodeplaat...
Netjiese twee slaapkamer duplex te huur. Onderdak parkeering, oopplan kombuis met graniet bladdens, stort/toilet en eet/sitkamer. Pretoria-Tuine. Huur per maand is: R5450. Kontak Phil: 0835553621view more.
Ruim 4 slaapkamer huis in Villieria met 2 badkamers, 3 leefareas, buitegeboue en 'n groot tuin. Gerieflik geleë naby skole en winkelsentrums.
1 slaapkamer TUIN WSTEL naby Jakaranda sentrum.Kombuis, sitkamer oopplan. Groot stort . En eie yard met tuintjie. Parkeerplek onder dak vir kar. DIERE welkom.Water en ligte ingesluit. En fibre wifi beskikbaar. Deposito soveel as Huur benodig.Geen oormatige drinkers. Rustige straat met groepie wat uitkyk v...
Lieflike ruim 2-slaapkamer woonstel in Mayville PRETORIA. Oopplan kombuis - Sitkamer met plek vir wasmasjien in die kombuis, 2 slaapkamers met 'n stort in die badkamer en 'n pragtige binnehof aan die agterkant. Baie veilig met elektriese hek. In kompleks van 6. Op busroete en naby Mayville Shopping....