Average price trends
7 800
Jan
7 800
Feb
7 500
Mar
Groot loft kamer te huur in sekuriteits area:R3300 per maandDeposito R3300Dadelik beskikbaarIngeslui...
Enkel kamer te huur in sekuriteits area: R3300 per maand Deposito R3300 Dadelik beskikbaar (Die kame...
Klein bachelor woonstel te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 1 slk, 1 badk, kombuisie in kamer, prepaid krag, prepaid water, gas geyser, klein tuin
Halo het n kamer te huur in pta noord bel of whatsap vir meer inligting 0616089768
Hoof Slaap Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3800 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir...
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.GEEN BEURT KRAG!!!R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Gesk...
2 slaap kamer woonstel met lapa en onderdak parkering beskikbaar . Plot 35 Wattle Straat Swacina park Pretoria West 0183. Stoof en geyser is n gas instalasies wat vir die huurder se verantwoordelikheid is om gas te koop.Water en krag is ingesluit. Nuut oorgedoende eenheid. Kind sal dit baie geniet.Voledige...
- 1 x Slaap kamer- 1 x Bad kamer- Oop plan kombuis met leef area. - Groot stoep met ingeboude braai.- Prepaid krag.- Eie erf met klein tuin en motor hek.- Onderdak parkering vir twee voertuie.- Deposito word benodig en Gas deposito word benodig.
DRIE gemeubileerde kamers te huur in nuwe, moderne kommune inVALHALLA. Elke kamer het...
Huis te huur in baie stil singel in Ninapark. 3 slaapkamer met 2 badkamers en aantrek kamer. Stoor kamer. Dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin. Water en ligte uitgesluit.
Rooms to let for University Students (Onderstepoort Veterinary Science )Secure, Modern, Furnished single rooms with full bathroom in each room with a communal kitchen.Includes : Free Water, Electricity and WIFI. Rental @ R4,000 per month.Address : Plot 37, Rivier Straat, Bon Accord. Situated on a safe,...
4 Slaapkamer huis te huur in Danville. Sitkamer. Eetkamer. Prepaid krag water en sanitasie volgens Munspipale Rekening. Sleg 2 klein hondjie sal teogelaat word. R7000 Dep. As gevolg van natuur ramp het die dak n lek plek wat ons besug is om te herstel. My bel nommer is 067 0659436view more Watcup...
3 Slaapkamer huis, 2 badkamers waarvan 1 en-suite is, gelee in Montana Parkl, dubble garage & dubble motor afdakke, kuier stoep met louver deck, Explorar dish met LNB, wifi konneksie, alarm stelsel, pre-paid water en krag en hoë sekuriteit. Gerieflike kombuis met spen, opwas, oop plan sit en eet kamer,...
Ruim 3 slaapkamer huis te huur Pta noord. Daar is ook n 4de vertrek wat kan dien as ekstra kamer. 3 ruim slaapkamers, eetkamer, sitkamer, 2 badkamers met bad, toilet en wasbakke.Baie groot kombuis.Groot afdak vir parkering vir baie karre.Lieflike groot erf met groot lapa en garage asook buitekamer en...
Baie netjiese 2 Slaap kamer tuin woonstel in Theresapark, Pretoria, onder afdak, remote hek parkering, ses voet mure reg rondom, baie goeie sekuriteit, tuine baie netjies, dak waaiers, baie hang kaste, die hele woonstel is geteel, met groot stort, LED Globes, Pre-paid meter, Gas Geyser en ook gas om op kos...
1 Slaapkamer Wendy Huis te huur op Andeon plotte Pretoria Wes. Gas stoof, Gas geyser, huurder is self verantwoordelik vir gas. Eie erf , kombuis, sitkamer , 1 kamer, badkamer met stort. Het nie eie ingang nie. Onmiddelik beskikbaar . Medium honde en kinder vriendelik.R 3800.00 per maand. Deposito R 4500.00...
1 Slaapkamer Wendy Huis te huur op Andeon plotte Pretoria Wes, Gas stoof, Gas geyser,huurder is self verantwoordelik vir gas. Eie erf, kombuis, sitkamer, 1 kamer , badkamer met stort . Het nie eie ingang nie . Onmiddelik beskikbaar. Krag word gelees, water is ingesluit . R 4500.00 per maand, R 4500.00...
2slp kamer tuinwoonstel, weg van hoofhuid, klein privaat tuin, baie parkerinf en eie motorhuis. Oopplan kombuis en kuier area. Groot sit stort in badkamer. Baie pakplek en ingeboude kaste in kamers. Gasstoof. Water en elektrisiteit ingesluit. Onmiddelik beskikbaar. Kontak Eienaar vir meer inligting!
Groot woonhuis te huur vanaf 1 Januarie 2023 in Villieria.Naby skole en winkels. Het Groot Buite gebou met ekstra kamer, tiolet en stort. Die Motorhuis is 'n tandem waar daar 5 motors kan parkeer. Deposito van R9500 3500 vir musipale doeleindes. So R13000.00Ek kan gekontak word by 0731552535view more
KAMER TE HUUR NABY PRETORIA TUINE HOËRSKOOL
3 slaapkamer huis kombuis was kamer eet kamer sit kamer 2 badkamers baie ingeboude kaste onderdak parkeerings met boorgat
4 slaapkamer huis met sit eet kamer 2 nuwe badkamers nuwe kombuis dubbel garage met 'n afdak en boorgat te huur
Ruim 2 slaap kamer Woonstel te huur.Op Haakdoringboom plotte naby Onderstepoort.Geen Diere,Geen Kinders,Dep.R3500.Huur R3500 pm.Krag uitgesluit,word gemeter.Kontak Braam 0829350222view more
Kamer te huur in mans kommune in Die Wilgers.R3000 P/m-per kamer.Van af 1 Mei.Geskik vir enkel lopen...
Page 1 of 2
Next Page