Netjiese dubbelverdieping, drie slaapkamer tuinhuis te huur in Pretoria-Tuine. Eetkamer, sitkamer, kombuis, 1.5 badkamers, spens en waskamer. Geen rook, geen diere. Huur per maand is R10 550. Kontak Phil: 0835553621view more.
Op soek na die perfekte aftreehuis? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie. Kenmerke sluit 'n enkele motorafdak, sonkrag-geiser en rugsteunbatterystelsel in, wat verseker dat jy altyd warm water en elektrisiteit sal h?, selfs...
Huis te huur in baie stil singel in Ninapark. 3 slaapkamer met 2 badkamers en aantrek kamer. Stoor kamer. Dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin. Water en ligte uitgesluit.
3 Slaapkamer huis te huur in Nina Park. 2 badkamer,, stort rolstoel vriendelikBaie veilig vir bejaarde mense. Lekker afdak agter huis. By opwas ook 'n lekker groot afdak, plek vir wasmasjien, groot yskaste en nog baie plek. Skakel vir fotos
Unicrest Woonstel te huur vir twee studente by Universiteit Pretoria. Binne loopafstand van Universiteit. Sekuriteitsbeheer. Baie veilig. Eie bed en stoel moet voorsien word. Twee studente kan die huur deel. Kontak Danie Flat to rent for two students at University of Pretoria. Within walking distance from...
Op soek na 'n knus en gerieflike aftree-leefarea? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer eenheid met 'n enkel motorafdak in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie. Hierdie eenheid bied 'n ruim slaapkamer, 'n moderne badkamer en 'n gemaklike leefarea wat perfek is vir ontspanning...
Hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis in die hartjie van die natuur. Hierdie eenheid bied 'n gerieflike motorafdak vir jou voertuig en toegang tot 'n leefstylsentrum vir jou ontspannings- en welstandbehoeftes. Ontspan in die ruim slaapkamer, verjong in die moderne badkamer, en ontspan in die...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
MOOI FAMILIE HUIS PREPAID KRAG TSHWANE DEP. SOOS HUUR R10.000 WATER AFVAL SANITASIE DOOS OP REK. KOM KYK MOENIE MIS NABY BOEREFORT EN WONDERBOOM HOËR. SKAKEL VIR BESIGTINGING 0610938916view more
3 slaapkamer, 1 badkamer, groot sitkamer, nuwe kombuis toesluit garage, groot afdak ,waskamer boorgat en netjiese tuin wat instand gehou moet word R9500.00
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met 'n enkel motorafdak. Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei gele?, 'n goed toegeruste kombuis en 'n rustige slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die enkelmotorafdak...
Groot woonhuis te huur vanaf 1 Januarie 2023 in Villieria.Naby skole en winkels. Het Groot Buite gebou met ekstra kamer, tiolet en stort. Die Motorhuis is 'n tandem waar daar 5 motors kan parkeer. Deposito van R9500 3500 vir musipale doeleindes. So R13000.00Ek kan gekontak word by 0731552535view more
3 slaapkamer huis kombuis was kamer eet kamer sit kamer 2 badkamers baie ingeboude kaste onderdak parkeerings met boorgat
Huis te Huur op plot
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
For RENT...Spacious house for rent in Denyssen Avenue, Mountain View, across the Bergsig Primary school, available from the 1st of April 2024. This premises is less than 1km from the shopping centre, Spar and medical doctors.Two bedrooms with built in cupboardslaundry with space for washing machine, tumble...
Groot, netjiese, moderne huis te huur, of te koop, in Olifantshoek. 5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer - almal met baie ingeboude kaste), 4 badkamers, groot moderne kombuis (baie kaste) oopplan sitkamer/eetkamer met kaggel. Opwas area plus
Netjiese ruim dupleks in sekuriteitskompleks.(Vivendi-kompleks) naby Afrikaanse skole, winkelkompleks, hooftoevoerroetes. Ruim privaattuin. Geen troeteldiere.Okkupasie 1 Mei. Geen agente. Skakel Eienaar-082 5581533.
huis te huur
Omhels aftrede wat op sy beste in die skilderagtige Bergvallei Aftreelandgoed woon. Ontdek die bekoring en rustigheid van hierdie 2 slaapkamer, 1 badkamer woonstel met 'n heerlike uitsig oor die natuurpark. Hierdie goed ingerigte woonstel beskik oor 'n ruim leefarea, 'n moderne kombuis en gemaklike...