Goeie more vriende Lindequesdrif Vaalrivier plot 8.5 te huur 100 m rivier front. Net whatsapp sal beantwoord word vir verder navraag
RIETONDALE SNOESIGE TUINWOONSTEL MET MEUBELS VIR EEN PERSOON. n Uitsoek, vol gemeubilleerde tuinwoonstel te huur, veilig en stil, slegs vir die enkel persoon in n omgewing wat studie aanmoedig. Veral geskik vir student of professionele persoon. Die plek bestaan uit een slaapkamer met vol badkamer- en...
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
Goeie dag Dringend opsoek na huis om te huur... 3-2 slaapkamer met ýard"vir honde 2 karre afdakke of motorhuis of (privaat) R6000 - R7000 moonlik in die volgende areas. Crystal park, cloverdene, Putfontein, Bredell, Marister,Fairleads, Petit "surrounding areas"kontak Martin Botha 083 633 9518view more
2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...
Huis te Huur - Mosselbaai Aftree Oord 8, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel...
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en 'n rustige aftree-gemeenskap wil geniet. Die huis beskik oor 'n moderne kombuis met 'n gaskookplaat en 'n sonkrag-geiser, wat...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huurNetjiese, veilige kompleks.3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim o...
Die veertiende in die reeks suksesvolle aftree-landgoedere van Central Developments Bergvallei pas perfek in die Bosveldklimaat van die noordooste van Pretoria.Aftree in ''n Bosveldparadys by Bergvallei Aftree Landgoed, waar rustigheid, natuurlike skoonheid en ''n kwaliteit en aktiewe leefstyl ontmoet...
Ongemeubileerde Dupleks eenheid.te huur Netjiese, veilige kompleks. 3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim ooplan kombuis en leefarea. Binne braai. Afdak vir parkering. Heelwat parkering om die huis. Gemeenskaplike swembad in kompleks. Toegang na strand vanaf die Komplex; ongeveer 750 m. Geen see uitsig, geleë...
Omhels 'n nuwe hoofstuk van ontspanning en gemak in hierdie lieflike 1 slaapkamer woonstel in Bergvallei Aftreelandgoed. Gele? in 'n rustige omgewing met uitsigte oor 'n welige natuurpark, bied hierdie woonstel 'n rustige ontsnapping van die stres van die alledaagse lewe. Die gerief om naby verswakte...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Ruim 2 slaap kamer Woonstel te huur.Op Haakdoringboom plotte naby Onderstepoort.Geen Diere,Geen Kinders,Dep.R3500.Huur R3500 pm.Krag uitgesluit,word gemeter.Kontak Braam 0829350222view more
Halo het n kamer te huur in pta noord bel of whatsap vir meer inligting 0616089768
Woonstel vir enkelpersoon te huur. W&L ingesluit. Geen diere. Ooststr
Klein bachelor woonstel te huur in Wolmer, Pretoria Noord, 1 slk, 1 badk, kombuisie in kamer, prepaid krag, prepaid water, gas geyser, klein tuin
5 Slaapkamer huis. 2 Badkamers. Prepaid krag. In Braam Pretorius str ,Wonderboom. Effens onderhandel...
5 Slaspkamer huis te huur. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For RentPrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R13000Bedrooms - 5Bathrooms - 2Garages - 0Carports - 0Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - GautengCity -...
For RENT...Spacious house for rent in Denyssen Avenue, Mountain View, across the Bergsig Primary school, available from the 1st of April 2024. This premises is less than 1km from the shopping centre, Spar and medical doctors.Two bedrooms with built in cupboardslaundry with space for washing machine, tumble...
Semi een slaapkamer huis met afdak te huur te Strubenvale vir max 1 of 2 bejaarde sober persone. Geen diere R3800. 00 per maand pre paid krag. 0829240606view moreCity and Suburb - Springs
Huis ongemeubileerd in Tergniet te huur vanaf 1 April vir R14000, plus munisipale verbruikers koste. Deposito R15500. 3/4 slaapkamer, 2 badkamer, binne braai area, kombuis, sitkamer. Parkering onder skadunet vir 2 voertuie. Huis is binne oorgedoen. Daar is n woonstel op die erf met eie ingang wat apart...
Kamer te huur by afrikaanse gemeentskap. Ten volle gemubeleerd met etes ingesluit, as ook wasgoed. S...